'God van Bo!' - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
HTML-код
- Опубликовано: 9 сен 2023
- David Jantjies bemoedig die gehoor met die treffer, "God van Bo!"
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net! Развлечения
Die song doen iets aan my siel wat ek net nie kan verstaan nie😢 Dit seën my ryklik, dankie Here ❤️
P
Ek is swaak maar U is magtig 😭❤️ Hy sal my deurdra, hy is in beheer! ❤
❤dankie Here vir die song x gaan deur n moelike tyd ...die song dra my deur amen😢
Mag die liewe Heer jou krag en vrede gee❤
My Anthem elkedag❤ Hallelujah🙏
Dankie Heer vir n mens soos Jonathan rubian ons oumense kan nie wag vir koortjies nie groete uit Porterville
My everyday motivation .......dankie here vir die gesalfde lied!!!!
God van bo dankie vir alles...Here dankie dat U my nog altyd lei met U sterke Hand🙏🙏🙏Amen🙏🙏🙏
awesome in die naam van god!!! Pragtig amen.
My siel anbid u naam here❤❤🙏🙏hallelujah
❤ Die song doen n wonder werk in my lewe Hy kom verander als net so
Dis net die Here wat hom gestr het 💓😭❤️
Loved this one from the moment I heard it❤
God van bo. Wonderwerk ended God danki vir die lied. Dankie dat U werk as ek slaap, as ek nie sien nie en self's wanner ek nie glo dat dinge Sal Verlander ni❤you Lord
Love the Bass
Thank you God for being save always Amen
Dit is David jantjies julle❤❤Love you guys ❤
Ek is swak, maar U is magtig!🙌🏼❤️
❤❤❤love this song
Amen Vir Di koor
My favourite 😢😢😢❤
My God van Bo... Hallelujah ❤
Amen 🙏❤
Amen dankie Here🙏🙏
Amen!!
👏🙏😭Here Dankie
Amen 🙏🙌 God bless 🙏🙌
Hierdie song tel my weer so op die here is magtig
Amen
Here ek aan bid u🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Vndt x hierdie lied ghoor ht was dit nog altyd my inspiration.dit hou my wnne x so swak voel dn gan x trug.ek is swak ma u is magtig
Staan op met die lied in my hart, o God, dit stig myl, Lei my o grootJeHova.
O Lord u a worthy I praise my Lord amen
Die song seen my baie😭😭😭😭😭😭😭
In ons bediening bring hierdie lied in n tranedal God seen
Awesome God Amen
Amen n gesalfde koortjie Here lei my met U Starke Hand
Amen 🙏 ❤
My God van Bo! Vir 4 dae al in my kop. Ek sing dit deur my swakheid en dit lug my op.
True, raw pinkster😭😭😭 Dankie Here
Die song doen iets an my❤
Daniel my Vader die song is op my hart❤❤❤
Amen hallelujah hallelujah
❤❤❤
AMEN 🙏 🙏
❤
❤🙌🏼
❤❤❤❤
❤❤amen 🙏🙌🌻
Amen Amen and another Amen,dis net die Here Here wat my met Sy sterkte Hand tot dusver gely het, dankie Jesus 🙌
Is war❤❤ Amen 💖🙏
Die is n kragrige song 🎵 🎶 ♥️ lui my Here met U sterke hand ✋️ 😢
Oh Here Dankie"
❤❤🙏🙏
Is ja
Die lied seen my so wonderlik dra Krag gee my meer moed om aan Hou Om in christus the lewe God te waardeer en dankie the Se Wonderwerk in my lewe
Ammen!
💔😭Laat my so baie dink aan my ma wat x n 1 maand gelede verloor het
O Here Dankie 😭
Danki Here vir die dienaar gebruik hom meer ,ek is swak maar U is magtig
Die here is magtige dit raak my hartsnare
Dankie here vir u krag liefde u is altyd daar vur my ek bid en vertrou dat wat u begin het in my lewe gaan ek en my family ytlewe jesus naam ek het vani pad af gestap ma altyd dink ek aan u hlp my my god
Di duiwel het my maar U is magtig🙏🙏
Dus my gebed Elke dag Al die mense Se koortjies bring my by n punt Om God aan te neem net nog n tree
u hule seen my mt d lied ek is mal v di lied❤
2024 ❤ 😢 🔥
Here lei my met u sterkte hand
hi ek soek asb die kitaar chords van die song asb
😭 God van bo, my God van no😭
🙏🙏🙏🙏🙏🙏AMEN
Doe song doen iets aan my siel
God van bo lei my met U sterkte hand Here ek gee U alle eer
🎉Jesus naam kraglyn
❤❤❤❤❤❤ amen
God van bo
Dis waar here 😭😭
❤❤❤ hallelujah ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ AMEN AND AMEN 23palms 4
Asseblief Here
Daaglikse brood. Ek is swak, maar U is magtig.
Sowaar my gunsteling !!!!!!!!!!!
X is n kind ma x weet di here sal mhy deur dra net soos x hom ontmoet ht x is ma swak ma u is magtig en sal altyd wees
Amen 🙏🙏
Amen
❤
Amen 🙏❤
❤
Amen 🙏🙏🙏🙌
❤
❤