Jak de Priester Hugo - Bel die Polisie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 окт 2024
  • Hugo bel die polisie

Комментарии •

  • @lizettedw
    @lizettedw Год назад +1

    Ek love dit!!!! Lewe is druk en suur genoeg mens het bietjie humor sin nodig. 🤣

  • @missdaisy7576
    @missdaisy7576 5 лет назад +7

    Stunning song, love it! My week gemaak! Dankie Jak de Priester 😂😂😂😂😂😂❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @jethrojackson2524
    @jethrojackson2524 2 года назад +1

    Absolutely stunning! We all need a bit of laughter... Jak, you are a cool dude

  • @derekengelbrecht3397
    @derekengelbrecht3397 3 года назад +2

    Jak kan die grootste gemors op n stuk papier skryf en n mooi liedjie daarvan maak jy is legend goeie song sonder om die betrokke mense te spot well done

  • @joeparker6572
    @joeparker6572 4 года назад +4

    After watching the video of Hugo and then getting this song sent to me I had to Google.brilliantly made Jan👑

  • @keeganbronte8737
    @keeganbronte8737 2 года назад +2

    haha ek love hierdie. julle is Maandag uit! Uitgesit!

  • @missdaisy7576
    @missdaisy7576 4 года назад +2

    Love die song! Dit maak my smile.

  • @brucebanner9911
    @brucebanner9911 3 года назад +3

    Absoluut kak snaaks..🤣🤣🤣🤣

  • @shuttergirl4510
    @shuttergirl4510 3 года назад +2

    Oh my goodness!! My dag is gemaak!! Baie skerp!

  • @ruanaur
    @ruanaur 2 года назад +2

    We still don’t know if he called the police

  • @etienneschoeman5393
    @etienneschoeman5393 2 года назад +1

    Legend

  • @DN-kz7xl
    @DN-kz7xl Год назад

    Briljant!

  • @ringogerard1853
    @ringogerard1853 2 года назад +1

    Pretoria Noord se neighborhood watch

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 5 лет назад +9

    Hy loop mooi Jak!

  • @maritasirgel2510
    @maritasirgel2510 5 лет назад +26

    ...dit was nou "flinkdink" Jak de Priester

  • @CleaningNZ
    @CleaningNZ 4 года назад +2

    Recorded in 2019 (laas jaar), en julle dans nog só daar in SA?

  • @lyntboss5653
    @lyntboss5653 5 лет назад +4

    Zambesi se lief en leed, ha ha!!!!!

  • @MrMikey409
    @MrMikey409 5 лет назад +5

    Wanneer sit Jak de Priester die song op Deezer?

  • @kaylaolivier5684
    @kaylaolivier5684 5 лет назад +9

    Hahahaha die beste!! 😂😂😂

  • @tiaanvanwyk101
    @tiaanvanwyk101 3 года назад +1

    Great stuff Jak lol

  • @christinevanduuren
    @christinevanduuren 5 лет назад +6

    Brilliant!

  • @petrostrydm88
    @petrostrydm88 5 лет назад +4

    whahahahaha ag mense chill net 'n bietjie en lag liewers saam. baie slim dink Jak de Priester

    • @missdaisy7576
      @missdaisy7576 4 года назад

      @Petro Strydom AMEN! Mense is so bitter en sulke suurknolle, hulle moet almal se lewens hard maak, dit maak hulle beter voel.

  • @colinm2056
    @colinm2056 5 лет назад +8

    Ek kry nuwe bure, en te oordeel aan die eerste een gaan Hugo se airtime nie lank hou nie.

  • @mariethamdbonsmara472
    @mariethamdbonsmara472 5 лет назад +9

    Le soos ek lag!! :D

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 5 лет назад +3

    Briljant. 😁

  • @lianaco7266
    @lianaco7266 Месяц назад

    hahahhahaha soo snaks

  • @tiffanyrademeyer2598
    @tiffanyrademeyer2598 5 лет назад +7

    As hugo so op geskreeu word net om die poliesie te bel dink net as die arme man iets verkeerd doen aii hugo ek dink julle word volgende maandag uitgesit

    • @missdaisy7576
      @missdaisy7576 5 лет назад +1

      Lol, so waar, maak my giggel. Ek dink arme Hugo was te bang om iets te doen, want hy was bang hy moes in die dogbox!!😂😂😂😂❤️❤️❤️❤️

  • @nicosteenberg..7280
    @nicosteenberg..7280 5 лет назад +4

    Dis moerse snaaks lekker Jak 😂😂👌

  • @deonellis8577
    @deonellis8577 2 года назад +2

    G'n wonder ek wil nie met 'n SA paspoort in my hand gesien word nie🤦🏻‍♂️🤦🏻‍♂️

  • @ChrisDied
    @ChrisDied 5 лет назад +8

    So is ek nou commin omdat ek altyd n black label quart op my bedkas het?

  • @willemstoltz487
    @willemstoltz487 5 лет назад +6

    KAK funny thumbs up

  • @dawievisser116
    @dawievisser116 5 лет назад +3

    Bel die polisie

  • @marietvstaden7254
    @marietvstaden7254 5 лет назад +2

    👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻

  • @dieHetster
    @dieHetster 5 лет назад +13

    Histeries! 😂

  • @ifnotwhynottiktok1387
    @ifnotwhynottiktok1387 5 лет назад +2

    I het Hugo memes op my channel gepost... gaan check dit asb uit !!!!😂

  • @ConstantineValdor96
    @ConstantineValdor96 5 лет назад +4

    Ek was nooit hier

  • @kingK440
    @kingK440 5 лет назад +6

    Oo Fok😂😂

  • @spacealien3388
    @spacealien3388 4 года назад +1

    🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @9876543210357
    @9876543210357 4 года назад +1

    Jak, hier is vir jou nog een, bar die kru taalgebruik.... ruclips.net/video/f2zJ8vaB5jo/видео.html

  • @Naldo4real
    @Naldo4real 5 лет назад +3

    Hahahaha

  • @franksmit5530
    @franksmit5530 5 лет назад +1

    Doos

  • @rozellemeyer5357
    @rozellemeyer5357 5 лет назад +4

    😂🤣😂😂

  • @paultzacos7470
    @paultzacos7470 5 лет назад +3

    lol....lolollololol

  • @lourensswart1796
    @lourensswart1796 5 лет назад +7

    Swak smaak Jak de Priester.

    • @wernercoetzer5695
      @wernercoetzer5695 5 лет назад +4

      Gaan soek die video op joutoube dan sal jy virstaan

  • @monicajoubert
    @monicajoubert 5 лет назад +4

    Kostelik!

  • @jeandrestealscovid8013
    @jeandrestealscovid8013 5 лет назад +3

    As jy te lui is om aan n beter liedjie te skryf:

  • @mistermornevanderberg
    @mistermornevanderberg 5 лет назад +3

    niks beter om op te kapitaliseer nie?

    • @mistermornevanderberg
      @mistermornevanderberg 5 лет назад

      @@dannisniewoudt8514 geld maak uit ander se probleme

    • @mistermornevanderberg
      @mistermornevanderberg 5 лет назад

      @@dannisniewoudt8514 Dis glad nie eens 'n goeie song nie Party mense klim al ewig op die wa met die tipe goed en skryf skielik vreeslik liedjies en dis geen wonder dat die gehalte van Suid Afrikaanse musiek so swak is nie

    • @mistermornevanderberg
      @mistermornevanderberg 5 лет назад

      @@dannisniewoudt8514 Kom ek stel dit so. Dit is snaaks vir 'n klein tydjie maar dit het geen langdurige waarde soos goeie musiek behoort te hê nie. Want hoeveel keer is dit snaaks? As daar drank betrokke is seker nog 'n hele paar keer maar as ek musiek wil koop byvoorbeeld soek ek iets waarna ek vir jare nog sal luister en dis jammer dat mense nie besef hulle mors hulle geld op goedkoop sensasie nie (met veronderstelling dat die soort musiek op cds en kunstefeeste gehoor gaan word). Dis hoekom alles so oppervlakkig word Geen diepte meer nie

    • @mistermornevanderberg
      @mistermornevanderberg 5 лет назад

      @@dannisniewoudt8514 as iemand vir my so iets sê dan weet ek dis altyd wys om net my kop te knik en nie met my lang CV te kom pronk nie Maar dankie vir die gesels Seënwense

    • @mistermornevanderberg
      @mistermornevanderberg 5 лет назад

      @@dannisniewoudt8514 nie kommersieel nie - wel akademies gespesialiseerd in visuele kuns en sang/musiek

  • @dillensmith4225
    @dillensmith4225 5 лет назад

    k@k song