Hoop is nie die hoop bakstene wat jy op sit nie, ook nie die ashoop nie, maar hoop is die voorloper van geloof, dinge wat ons nie kan sien nie, wat nog kan kom afhangende hoe groot jou geloof is.
Ronny JC Pape ik begon dankzij Nick en Simon met die Afrikaanse droom om naar Kurt Darren te luisteren.. maar ik ontdek dankzij RUclips steeds weer een andere leuke artiest. Heb Kurt Darren al 2x live gezien(Antwerpen en Den Haag). Hoop een keer op een Afrikaans sokkie (feestje) in Nederland
Tuurlijk is het Afrikaans maar wij Nederlanders verstaan een hoop woorden omdat veel woorden het zelfde klinken. Of course its African but we Dutch people understand a lot of words because its a lot simular.
I can't believe I finally found you. Two months ago I visited Johannesburg airport (JNB), after a long flight from Israel. I then saw a bunch of heavily bearded guys carrying music instruments. I even heard some girls say "Omg it's them! In the airport!", and in that moment I knew I just have to find out who they are. So, I googled the first thing that came in my mind - "South African bearded musician", and after two minutes of looking in the results I finally found Jo black. Later on I found his instagram account, and found the rest of the bearded guys I saw in the airport. Man, the power of the internet, combined with the fact you've got the most impressing beard I have ever seen in my life, brought me to you - and now I can enjoy original South African music in Afrikaans, without understanding a word. Thank you so much for this! I just love your music. Peace and love from Israel
Ek wil getuig oor die krag wat hierdie man se musiek het. Ek is in die jaar deur 'n tyd van groot onsekerheid. Ekt begin hoop verloor... 'n Vriendin het sy CD een dag met 'n briefie na my klas gestuur. Daardie middag het ek heel pad huistoe gehuil. Jo Black se musiek praat met 'n mens se hart, dit maak mens weer posetief.. dit maak jou geloof STERKER! Ek is dankbaar vir die boodskappe wat ek in sy musiek ontvang het en dat dit my weer voor Jesus se voete neer gedwing het! Dankie Jo Black!
Vir al die Afrikaners daar buite, ek hoop julle stem almal saam met my maar die man kan sing en ek het lanklaas iemand nuuts in die musiek industrie gehoor wat so mooi kan sing. Jo Black, ou maat, jy mag maar sing, kan nie wag om nog van jou songs te hoor nie.
Joe Black.....weet jy wat het jy gedoen deur die song te geskryf het???. dankie Joe....ek wil vir jou ook se: JY IS GOED GENOEG, JOU HART DRAAI OOK NA MENSE TERUG, jy laat ons opnuut besef dat Hoop gesetel is in GOD EN JESUS WAT GEHOORSAAM WAS OM.TE GESTERF HET VIR ONS.......MET DIT WAT HY GEDOEN HET....DAAROM KAN ONS LEEF MET HOOP!! Dankie Joe.
Dankie dat jy nie oor girls, sex en nonsense sing nie. Jou liedjies is uit die hart en dis wat mense nodig het. Dankie vir die waarheid in jou liedhies.
Afrikaans is a language that does not belong to the whites nor to the coloureds nor the blacks. Its the language for ALL South Africans. So its no wonder that you can love Afrikaans music. Be proud of Afrikaans. Make it the national unified language. Why? Because Afrikaans is pretty easy to learn and it sounds cool too.
Ai Jo... Jy is flippen amazing en rerig een van my top kunstenaars... Maar wat ek vanaand gelees en gesien het, breek my, ek hoop ek en bid dat als goed sal gaan en beter sal gaan. Dit breek my hart! Moenie hoop verloor nie meneer! Jys amazing en ek hoop jy kan nog baie meer songs doen wat my sal inspireer soos die song! Groete J!
@@marlon5329 if a song is good, then it won't matter what language it's in. If you can just focus on the music, then many doors will open for you, and you could enjoy music from all over the world! With the help of translate.google.com, here's the English translation for this song: Jo Black - Return the Hope Again Hope, what is hope? It's the wish that the sun rises again Hope, what is hope? It's that peace comes from us Hope, this is the gathering before a World Cup final Hope, that's the language of a heart It's the spirit of a man who cries out Return the hope again There's a war inside me It's for you fighting against yourself I tell you, you're good enough So, bring the hope back You're the light in the dark corridor You're the beacon standing on the hill I see man you can still be So, bring the hope back Hope, what is hope? It's when our hearts turn back to people Hope, what is hope? If you stumble you will rise again Hope, be the hope Stretch your hands together Hope, it's a voice that says: If you're tired, I'll wear you Return the hope again There's a war inside me It's for you fighting against yourself I tell you, you're good enough So, bring the hope back You're the light in the dark corridor You're the beacon standing on the hill I see man you can still be So, bring the hope back So, bring the hope back There's a war inside me It's for you fighting against yourself I tell you, you're good enough So, bring the hope back You're the light in the dark corridor You're the beacon standing on the hill I see man you can still be So, bring the hope back So, bring the hope back So, bring the hope back (Wow! Those are powerful lyrics!!!)
Way n Meester, wat n stem....Salute seun, ek wens ek kan jou hele "discography" te koop kry hier iewers in Henties of Swakopmund of selfs per Internet.!!!!!!
Jo, my hart vibreer nou nog hoër as 7.83 hertz na ek jou laas maand by L/S Elarduspark gesien het😂. Jy het hierdie amazing, positiewe vibe rondom jou en dis waaraan Al jou fans verslaaf is❤
KOM SING WEER BY ONS SKOOL......ASSEBLIEF.......# Hoërskool Eldoraigne.......Dit sal die kwartaal goed begin om weer so van Here te hoor........#Ek is soos Grond !!!
Hoop is nie die hoop bakstene wat jy op sit nie, ook nie die ashoop nie, maar hoop is die voorloper van geloof, dinge wat ons nie kan sien nie, wat nog kan kom afhangende hoe groot jou geloof is.
Jammer dat de Afrikaanse muziek en liedjes niet of zeer zelden tot inVlaanderen en Nederland doordringen. Dit is echt een ontdekking voor mij!
Ronny JC Pape ik begon dankzij Nick en Simon met die Afrikaanse droom om naar Kurt Darren te luisteren.. maar ik ontdek dankzij RUclips steeds weer een andere leuke artiest. Heb Kurt Darren al 2x live gezien(Antwerpen en Den Haag). Hoop een keer op een Afrikaans sokkie (feestje) in Nederland
@@20054060 jy is welkom by enige van ond sokkies!
Prachtig, wat een sterke tekst! Liefs uit Nederland.
@Sheldon Boshoff goh dah men de gy nie he wist ek al
Baie dankie vir die belangstelling, groetjies uit Suid-Afrika.
@Sheldon Boshoff She says “Beautiful, Great lyrics, love from Holland”.
@@veippa Netherlands* Ek is nie 'n Hollander nie, maar 'n Nederlander.
Tuurlijk is het Afrikaans maar wij Nederlanders verstaan een hoop woorden omdat veel woorden het zelfde klinken.
Of course its African but we Dutch people understand a lot of words because its a lot simular.
I can't believe I finally found you. Two months ago I visited Johannesburg airport (JNB), after a long flight from Israel. I then saw a bunch of heavily bearded guys carrying music instruments. I even heard some girls say "Omg it's them! In the airport!", and in that moment I knew I just have to find out who they are. So, I googled the first thing that came in my mind - "South African bearded musician", and after two minutes of looking in the results I finally found Jo black. Later on I found his instagram account, and found the rest of the bearded guys I saw in the airport.
Man, the power of the internet, combined with the fact you've got the most impressing beard I have ever seen in my life, brought me to you - and now I can enjoy original South African music in Afrikaans, without understanding a word. Thank you so much for this! I just love your music. Peace and love from Israel
Ido Daniel mienke
Ok
Hahaha....it’s not the power of the internet....it’s the power of the BEARD ! 😂
And peace to Israel too. May God protect us.
He is singing about HOPE. beautifil song
Ek wil getuig oor die krag wat hierdie man se musiek het. Ek is in die jaar deur 'n tyd van groot onsekerheid. Ekt begin hoop verloor... 'n Vriendin het sy CD een dag met 'n briefie na my klas gestuur. Daardie middag het ek heel pad huistoe gehuil. Jo Black se musiek praat met 'n mens se hart, dit maak mens weer posetief.. dit maak jou geloof STERKER! Ek is dankbaar vir die boodskappe wat ek in sy musiek ontvang het en dat dit my weer voor Jesus se voete neer gedwing het! Dankie Jo Black!
Vir al die Afrikaners daar buite, ek hoop julle stem almal saam met my maar die man kan sing en ek het lanklaas iemand nuuts in die musiek industrie gehoor wat so mooi kan sing. Jo Black, ou maat, jy mag maar sing, kan nie wag om nog van jou songs te hoor nie.
Fantasties
ek stem
Andries Bester ek ook maar sy lietjie s is trerug
Andries Bester net so!
Dis net sleg oor sy rug.
Joe Black.....weet jy wat het jy gedoen deur die song te geskryf het???. dankie Joe....ek wil vir jou ook se: JY IS GOED GENOEG, JOU HART DRAAI OOK NA MENSE TERUG, jy laat ons opnuut besef dat Hoop gesetel is in GOD EN JESUS WAT GEHOORSAAM WAS OM.TE GESTERF HET VIR ONS.......MET DIT WAT HY GEDOEN HET....DAAROM KAN ONS LEEF MET HOOP!! Dankie Joe.
Wat ń aangename mens. Ek het Jo raakgeloop in die winkel, hy is plat op die aarde en baie vriendelik, mag God hom nog baie vêr dra.
Die song het my deur n Baie moeilike tyd in my lewe gekry,dankie Joe.
"Hope is a quiet and steady expectation of good things that will happen. Jesus is our eternal hope." ~Derek Prince~
My Maat. Dis die eerste song wat ek van jou gehoor het. JY MAG MAAR HOOR!!! Jys my nuwe Fav Afrikaanse Sanger !!
I love this song it reminds me of my dad that passed away
STUNNING. ! ! ! ! die liedjie is diep. Jy sing freaking amazing
Dankie dat jy die lig skyn. Dit maak my trots voel, dit gee my hoop, en laat my liefde en dankbaarheid voel teenoor mense wie ek nie ken nie.
Loganmyklpoiuwerthuhohktkhoclsadjihoklobigoiiojtjtotohoohvlsadhihjjkjjjikohrobookyoojblsadpoiuhhhohiikibiboohioomesbkjltkotkkbkobkblbobtkik
Fein Lied! Best Grööt vun Norddütschland to all uns blank broders in Suid Afrika!
Jo Black jou song se woorde skree in my siel om huis toe tekom man jy laat my huil soos n kind vir my taal my land en my mense
danie, ons sal een dag terug gaan na ons land en dit sal baie better wees. jammer vir slagte afrikaans. skryf nie meer baie in afrikaans.
afrikaanse music rock,en ek sal altyd trots wees om n afrikaner te wees,julle is awesome
Seneca
Gay
groeten uit vlaanderen; voor mij de ontdekking van 2018; zalig ; in feite een kerstliedje met een boodschap
Jislaaikit,die man het n pragtige manlike stem,ek hou van sy hele persona! Fantastiese lied,trotse Afrikaner harte voel nou weer vol hoop!
Waldo
Jo I can't stop listening to your music! Amazing stuff! Baie dankie!!
❤
Try
Dit was vandag die eerste keer dat ek die liedjie hoor hier in England en is mal daar oor!! Baie mooi rasper stem mal hier oor
Oh, this is afrikaans. I live in germany next to the netherlands. and that language is a bit differant. Nice to hear and yes, I like this guy.
🤗
9PM 70
WQ
Ja, Niederländisch und Afrikaans sind genau gleich
This song is beautifull
Especially if you understand every word😁💯
Behalwe dat hierdie woorde my deur die laaste paar weke gedra het, het hierdie chorus sooo ñ lekker riff!
Sing Jo sing!! Tops. Jou musiek gee my hoop! Groette uit England.
Al wat ek se is moet nie ophou nie, woorde soos die inspireer. Baie dankie vir jou Jo !!!!
Ongelooflike mooi song, Elke slag as ek dink eks nou klaar geluister wil ek dit weer en weer hoor!
I didn't expect it to be as good as the first one, but it was even better!
Die liedjie het my deurgedra deur baie donker dae. Dankie Jo
Lekker om te hoor hoe great a Boer seun sing. Die man is fantasties! #NZafrikaner
Dankie dat jy nie oor girls, sex en nonsense sing nie. Jou liedjies is uit die hart en dis wat mense nodig het. Dankie vir die waarheid in jou liedhies.
Spot on Henré. Hy sing nie om geld te maak met verspotte liedjies nie. Hy gee hoop met sy musiek
absoluut awesome net soos die een klein klippie.dit bring hoop vir ons almal.dankie vir jou gehoorsaamheid jo.die hoop kom terug.
This is an strong/true song! Excellent lyrics.
Hoop is die boustene van geloof deur Vader se groot genade vir elke dag.
Fantasties!! Ons moet saamstaan mense, Hoop kan die werklikheid word, staan op!!!
Im black and love Joe Black
Afrikaans is a language that does not belong to the whites nor to the coloureds nor the blacks. Its the language for ALL South Africans. So its no wonder that you can love Afrikaans music. Be proud of Afrikaans. Make it the national unified language. Why? Because Afrikaans is pretty easy to learn and it sounds cool too.
Wow 😮. Love you music Brother 🇦🇺
Hierdie Liedjie is amazing ook plus ek sing hierdie liedjie vir stemopnaames :)
Buena canción estuve esperándola ;) im spanish nice song
Ek is bly om te sien jy weet wat vrede is, daai muur wat heel word in die agtergrond ;)
Ai Jo... Jy is flippen amazing en rerig een van my top kunstenaars... Maar wat ek vanaand gelees en gesien het, breek my, ek hoop ek en bid dat als goed sal gaan en beter sal gaan. Dit breek my hart! Moenie hoop verloor nie meneer! Jys amazing en ek hoop jy kan nog baie meer songs doen wat my sal inspireer soos die song! Groete J!
ek het i song geskryf... asb laweet my as j belangstel..
Who else was waiting for a new song since he was in the trends?
Nice song keep it up.
Btw, you should make a english song as next song. Would like to hear that!!!
Marlon Gehtdichnixan afrikaans is better
ja
Mooi
@@marlon5329 if a song is good, then it won't matter what language it's in. If you can just focus on the music, then many doors will open for you, and you could enjoy music from all over the world!
With the help of translate.google.com, here's the English translation for this song:
Jo Black - Return the Hope Again
Hope, what is hope?
It's the wish that the sun rises again
Hope, what is hope?
It's that peace comes from us
Hope, this is the gathering before a World Cup final
Hope, that's the language of a heart
It's the spirit of a man who cries out
Return the hope again
There's a war inside me
It's for you fighting against yourself
I tell you, you're good enough
So, bring the hope back
You're the light in the dark corridor
You're the beacon standing on the hill
I see man you can still be
So, bring the hope back
Hope, what is hope?
It's when our hearts turn back to people
Hope, what is hope?
If you stumble you will rise again
Hope, be the hope
Stretch your hands together
Hope, it's a voice that says:
If you're tired, I'll wear you
Return the hope again
There's a war inside me
It's for you fighting against yourself
I tell you, you're good enough
So, bring the hope back
You're the light in the dark corridor
You're the beacon standing on the hill
I see man you can still be
So, bring the hope back
So, bring the hope back
There's a war inside me
It's for you fighting against yourself
I tell you, you're good enough
So, bring the hope back
You're the light in the dark corridor
You're the beacon standing on the hill
I see man you can still be
So, bring the hope back
So, bring the hope back
So, bring the hope back
(Wow! Those are powerful lyrics!!!)
Dankie Jo Black! 💪👍
BRING JO BLACK WEER TERUG , Australia toe, ons soek `n paar konserte !
Jesus loves u Joe Black jys amazing !!!!!!
amazing voice man!!
Ek sien die mens wat jy nog kan wees so bring die hoop weer terug.
Hierdie liedjie gee my net meer hoop. 😁
Awesome! Love jou musiek, Jo!
Sure be v.cyddefipppp did w questions. Thanks
Take love from Bangladesh 🖤💥
jy is awesome jo black...love jou songs...
a powerful masculine voice, superb.
Die song is net iets anders. Dis fantasties.....
Na al die jare nog relevant🥹
Speel bietjie hierdie liedjie vir iemand met anxiety, sjoe👌🏾
one of the best Sensurround songs
This song is amazing, I waited so long for it. :)
wouter vs Grijp
Love Jo Black all from Namibia
you're amazing. I dont know why you are not famous :-(
Jy is n wonderlike mens moet nooit verander nie.
Amen 🙌🏾🇿🇦🙏🏾😊
Beste song van jo black👌👌👌😜
Way n Meester, wat n stem....Salute seun, ek wens ek kan jou hele "discography" te koop kry hier iewers in Henties of Swakopmund of selfs per Internet.!!!!!!
AWEsome song JO !! keep it up !!
jo dit is wonderlike musiek ek luister elk aand na jou
Wow dankie jo
Noordheuwel
Jy het my geinspereer en is my held
Groot fan
❤love Jo Black
love dit! Sien uit vir jou volgende liedjies !!
Jo, my hart vibreer nou nog hoër as 7.83 hertz na ek jou laas maand by L/S Elarduspark gesien het😂. Jy het hierdie amazing, positiewe vibe rondom jou en dis waaraan Al jou fans verslaaf is❤
ah enfin un nouveau son !! =)
Awesome song
Ek love die song dit is amazing...
Ek het jou nou die dag vir die eerste keer gehoor by Grand West en ek dink jou musiek is fantasties. Moet nooit ophou sing nie!
ek hou baie van jou liekies ons het oom se cb ons genied oom se misiek en ek is lief wir mesiek
Baie mooi.
Ek was by die Eiland spa se konsert jy her die mooiste musiek
Bring die hoop weer trug!!!!🎼
Ons enigste hoop is Jesus Christus- in lewe en dood - nie dat die son weer moet skyn nie. Jt verkondig 'n vals leer.
Ek love you ek is n groot fan van jou love you JO BLACK
Joe black jy mag maar ek het so veel respak vir jou en die songs is rrg mooi ou maat hou so aan ou maat hou so aan
Mooi! Baie ge-inspireer hierdeur!
My Pa hou van
Jou songs Jo Black
LOVE JOU JO BLACK jou musiek is amazing
lekker bra!!!
I love Jo Black
"Die samesyn voor 'n wêreld beker eindstryd" vandag is die dag!
Dankie ❤jou liekies maak my op❤
It is my favourite song
Behalwe Vir sy Awesome stem, sing hy sin volle Afrikaanse liedere
Amen!
Ek is mal oor die song !❤️
Jo black is my favroite hy maak lekker liedyjies
Thank you
beautiful voice
Jy is n absolute inspirasie!!! Mal oor jou :)
Mamma
Beste song ooit
KOM SING WEER BY ONS SKOOL......ASSEBLIEF.......# Hoërskool Eldoraigne.......Dit sal die kwartaal goed begin om weer so van Here te hoor........#Ek is soos Grond !!!
Zayne Vorster ek ken hom
love the song
Ihiufiuiuufiguiuihuvkhhvihvjkhv
#homesicksaffa bliksem ek voel asof ek onder 'n rots vir die laste tydjie geleef het - die man is v****n FANTASTIES!!
Wat is die lewe sonder hoop Jo? Dankie vir die bemoediging. Dis so nodig.
JO JY HET DIE MOOISTE STEM
Lekker dagi vir julle 💕💕💕
Die liedjie gee my lig in my lewe, so pragtig.....
jy is cooler as wat jy dink jy is.
Kyle Dabner gis3uv667ff0f🏅
Kyle Dabner gice8vsu5gof6fid🏅🥇
Jo ek love jou songs ...jy Rock...
Mal oor die liedjie baie mooi. Jy kan sing hier waar ek so ver oor die see bly hoop ek eendag weer dankie