Jo Black - Bitter

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Music video by Jo Black performing Bitter. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under Exclusive License to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
    vevo.ly/2p95So

Комментарии • 243

  • @NG-px6xe
    @NG-px6xe 5 лет назад +9

    Wow!!!
    Een van die songs wat die rede is hoekom ons Afrikaans luister.....

  • @ugodemaeyer1996
    @ugodemaeyer1996 3 года назад +3

    Super toffe muziek, Jo Black kom op tournee in Vlaandere & Nederland alle liedjes gaan recht naar 't hart

  • @DizzyDezii
    @DizzyDezii 4 года назад +23

    Lyrics:
    Ek sukkel om te slaap
    Ek kannie asem haal
    So bang dat ek verloor jou
    So bang dat ek verloor jou
    Jy het my gebreek
    Het alles om gegooi
    Daar's niks wat ek wil hê nie
    Niks behalwe jou
    Ek is bitter lief vir jou
    Ek is bitter erg oor jou
    Ek is bitter so baie
    Maar ek's nie óór jou
    Ek is bitter verby
    Kannie genoeg van jou kry
    Maar ek het 'n groot vrees
    Wat by my sal bly
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    Net die tyd sal leer
    Sal ons die storms af kan keer
    Ons was so naby aan die rotse
    So naby aan die rotse
    Met jou hier aan my sy
    Sal ek my arms af baklei
    Daar's niks wat ek wil hê nie
    Niks behalwe jou
    Ek is bitter lief vir jou
    Ek is bitter erg oor jou
    Ek is bitter so baie
    Maar ek's nie óór jou
    Ek is bitter verby
    Kannie genoeg van jou kry
    Maar ek het 'n groot vrees
    Wat by my sal bly
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    So bitter bang dat ek verloor jou
    Ek is bitter lief vir jou
    Ek is bitter erg oor jou
    Ek is bitter so baie
    Maar ek's nie óór jou
    Ek is bitter verby
    Kannie genoeg van jou kry
    Maar ek het 'n groot vrees
    Wat by my sal bly
    So bitter bang dat ek verloor jou

  • @mayacordova3134
    @mayacordova3134 4 года назад +6

    Brazil here, i love your music!

  • @chriscocks3670
    @chriscocks3670 2 года назад +5

    New fan from Scotland

    • @stu1944
      @stu1944 2 года назад

      Top stuff 👏 👌

    • @HeinrichtStrauss
      @HeinrichtStrauss 5 месяцев назад

      😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭☹☹☹☹☹☹😭😭😭😭😭😭💕💞💓💗💖💝💘❤‍🩹🧡❤💚💜🤎🖤🤍💯💢❣💋@@stu1944

    • @HeinrichtStrauss
      @HeinrichtStrauss 5 месяцев назад

      My arim is af

    • @HeinrichtStrauss
      @HeinrichtStrauss 5 месяцев назад

      Jo Black

  • @annelidekker7080
    @annelidekker7080 5 лет назад +31

    Jy maak ons Suid Afrikaners so so trots Jo Black. Fantastiese rol model vir elkeen van ons. Mooiste wense vir n super awesome God vresende man.

    • @sirroche4639
      @sirroche4639 5 лет назад +1

      hy kan beterm hy probeer te hard

    • @janshaywood4534
      @janshaywood4534 5 лет назад +1

      @@sirroche4639dis wat hom 'n wenner maak. Probeer harder, gee meer en gaan voluit. Daar is ander mense wat niks doen nie.

  • @melaniedelport1930
    @melaniedelport1930 5 лет назад +1

    Sjoe, Jó .... Dankie ... Vir dié seerste tyd in my lewe, bring jou liedjie genesing. Dankie! Kosbare woorde en perfekte harmonie.

  • @wateringmustardseeds
    @wateringmustardseeds 4 года назад +2

    What more can I say.... JO Black..
    You rock!

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 года назад +1

    Ja as 'n Suid Afrikaner het ek ook 'n bitter smaak in my mond vir alles wat ek al in hierdie land moes verduur het vir volk en vaderland.

  • @frogerson6769
    @frogerson6769 2 года назад +1

    Jo jy omdou my seker nie maar jyt na my laerskool toe gekom in 2018
    En ek wil net baie dankie sé♥️♥️

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 5 лет назад +11

    Looove hierdie liedjie ! Sit die radio altyd harder as hy aankom 😁

  • @tasminparker7096
    @tasminparker7096 5 лет назад +7

    I'm so proud of you Taryn (ballet dancer) you were amazing in the video!!! ✨
    I've danced beside her in a national show and she is such a wonderful person and crazy talented dancer! Lots of love 😍

  • @chrisstellabuschagne5783
    @chrisstellabuschagne5783 3 года назад +1

    Dit is soso awesome JO BLACK love die song😎😎

  • @annekejansenvanvuuren8784
    @annekejansenvanvuuren8784 5 лет назад +7

    Goosebumps! ❤️❤️❤️❤️

  • @corrieotto2628
    @corrieotto2628 3 года назад

    In moeilikste tyd.... sal hierdie stem wat soooo bitter mooi is my,my deur als kan bring en my kan moed gee.... wat n engel!

  • @Amanda-pz4pe
    @Amanda-pz4pe 3 года назад +1

    Hoekom hoor ek die song nou eers?? Ek voel elke woord wat jy sing in my menswees ...my nou erg gevang veral in die tye waarin ons leef het dit 'n hele ander betekenis ❤ from Dubai with love!!

  • @dragsterbad1
    @dragsterbad1 5 лет назад +23

    Amazing as always keep up the good work Jo Black. I have all your cd's now

  • @lizelleherbst300
    @lizelleherbst300 Год назад +1

    I love this song

  • @amorejacobs9039
    @amorejacobs9039 5 лет назад +16

    Dit is een amazing liedjie hierdie! Die musiek, die krag van die woorde, alles vloei net reg saam. @JoBlack jy mag maar net poetry skryf en elke keer oor sit in 'n treffer in.

  • @joafrikaans59
    @joafrikaans59 5 лет назад +8

    so lank youtube jou goed speel is ek in die kring van al jou musiek, ek luister glad nie radio met al hulle politieke strond nie. Awesome song

  • @antionettehart
    @antionettehart 5 лет назад +5

    Nog een van jou awesome songs. 💕

  • @abrahamspies7611
    @abrahamspies7611 5 лет назад +11

    Amazing song. Baie sal kan relate tot die lied.👌♥️

  • @rickertmarx147
    @rickertmarx147 5 лет назад +12

    Dit is great Jo . Ek en vroulief is mal oor die lied.

  • @MongameliTv
    @MongameliTv 5 лет назад +7

    This guy is so talented....i follow his work ❤❤❤❤🔥🔥🔥beautiful sound !

  • @marieburger2167
    @marieburger2167 4 года назад +3

    Breath taking song....😍

  • @rebeccascholtz378
    @rebeccascholtz378 5 лет назад +2

    I looove this song!!

  • @henlokriel1208
    @henlokriel1208 5 лет назад +7

    Amazing!!! Need I say more!

  • @lorainewentzel3396
    @lorainewentzel3396 5 лет назад +6

    ♡soms ht mens nie woorde nie
    Dan luister mens die lirieke♡

  • @geswindjodene3918
    @geswindjodene3918 4 года назад

    I am a fan of Jo black and I wish to see him at the KKNK ❤❤❤❤Pls come

  • @jeannettebruyns9629
    @jeannettebruyns9629 5 лет назад +4

    Dankie baie....die liedtjie beteken baie...

  • @loben1473
    @loben1473 5 лет назад +4

    I'm surprised I can still understand Afrikaans after stumbling on this #11 on trending ... Beautiful song (Deep)

  • @chrisaanmyburgh4038
    @chrisaanmyburgh4038 4 года назад +4

    Dis mooi liedjie

  • @jjjoubert7528
    @jjjoubert7528 4 года назад

    Die sing maak nou sin dat ny dogtertji geboore is.. tx Jo B

  • @marneras9688
    @marneras9688 5 лет назад +5

    Mooiste liedjie wat ek al ooit gehoor het . ❤

  • @rynoerasmus8227
    @rynoerasmus8227 5 лет назад +1

    Die song van jo is so waar veral as daai vrees waar word en jy verloor iemand.

  • @kiahmuri5442
    @kiahmuri5442 2 года назад

    Bitter lief vir jou.......n song so na my hart ❤

  • @bernardwilders280
    @bernardwilders280 5 лет назад +1

    Ek love Oom se musiek .......beste ooit

  • @PrimeInfoReality
    @PrimeInfoReality 5 лет назад +2

    My Best of the best

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад

    So n mooi ledjie, Jo, waardeer jou liedjies...

  • @hardusvanderwesthuizen2085
    @hardusvanderwesthuizen2085 5 лет назад +6

    Jo Black dit is regtig goed gedoen , ek wens jou voorspoed vir jou pad voorentoe !!

  • @marcoswart9400
    @marcoswart9400 5 лет назад +7

    Great song 👌

  • @pieterlegrange8508
    @pieterlegrange8508 5 лет назад +2

    A W E S O M E ! ! ! ! ! Dankie JO!

  • @marnusjonker1881
    @marnusjonker1881 4 года назад +1

    Jo ek love al jou musiek
    Jou songs het warde
    Hou aan

  • @judithvanrooyen8410
    @judithvanrooyen8410 2 месяца назад

    Jy is n gunsteling Sanger van my en is altyd op uit kyk vir nuwe liedjies wat U sing mag God saam met jou loop altyd

  • @dchernyshov
    @dchernyshov 5 лет назад +4

    Very cool! Thanks!!!

  • @XeunoX
    @XeunoX 2 года назад

    Mooiste woorde wat nog ooit in afrikaans gesing was. Asb kom weer kaap toe

  • @lorenzvonczapiewski4130
    @lorenzvonczapiewski4130 5 лет назад +3

    Yster stunning song ou Jo Black

  • @wouterheijmans72
    @wouterheijmans72 5 лет назад +2

    Dankie Jo. Dit is asof jy die liedjies direk vir my opgeneem het. Jou wiel het gedraai. Het het bo uitgekom. Top super ster. Jy is waarlik iemand om na op te kyk. Yster!!!

  • @WorstnightmareZA
    @WorstnightmareZA 5 лет назад +1

    Nie net is die musiek puik maar daardie baard. FANTASTIES!!

  • @juandrejuandre5550
    @juandrejuandre5550 5 лет назад +1

    Jy is n legend jo black kannie wag vir nog nuwe songs nie hou so aan pella

  • @ShaunLean
    @ShaunLean 4 месяца назад

    Musiek is 👌👌❤️dit Joe black.

  • @ruanmegit7176
    @ruanmegit7176 5 лет назад +15

    My gunsteling liedjie op die album. Tot n guitar cover gedoen ;) Gaan kyk gerus as julle wil. Amazing talent van Jo Black

    • @wynandavenant6388
      @wynandavenant6388 5 лет назад +2

      Hi Ruan ekt subscribe op jou channel, Kan jy dalk n cover doen van voel jy die ganade please

    • @ruanmegit7176
      @ruanmegit7176 5 лет назад

      Hi@@wynandavenant6388 wil dit graag nog cover yes gaan n plan maak vir jou dude ;)

    • @wynandavenant6388
      @wynandavenant6388 5 лет назад +1

      @@ruanmegit7176 Baie dankie ek waardeur groete

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 5 лет назад +1

    Jo black jy bly awesome.Jou musiek is awesime kan heeldag na jou musiek luistsr.en daai baard haha kan mar net droom om so baard groei,ongelukig kan ek nie want ek kan skaars snor groei

  • @ettiennedevilliers5497
    @ettiennedevilliers5497 5 лет назад +1

    Love this song😘

  • @caitlynviviers6954
    @caitlynviviers6954 5 лет назад +2

    So cool video jo black mis jou music want ek sit in Australia #jy is die best ooit

  • @wolfy_love7408
    @wolfy_love7408 3 года назад

    Dankie Mnr Jo Black dat meneer by Dalview gekom het vir boelies ek het dit geniet

  • @natashaventer8840
    @natashaventer8840 3 года назад

    Bitter mooi song!

  • @nekitascholtz3312
    @nekitascholtz3312 5 лет назад +4

    LOVE DIT BITTER BAIE ! ☺♥

  • @Odiekrxne
    @Odiekrxne 5 лет назад +3

    Hierdie is my ginstilling Jo black liedjie

  • @rooijak
    @rooijak 4 года назад +1

    Dis een vreeslike cool song, dankie Jo!

  • @stefanvanwyk3344
    @stefanvanwyk3344 3 года назад +1

    Amazing song!!! Well done Jo

  • @Moha_official_627
    @Moha_official_627 4 года назад

    The best Afrikaans song

  • @wynandavenant6388
    @wynandavenant6388 5 лет назад +2

    Amazing song!! Love dit

  • @lailamoosa926
    @lailamoosa926 5 лет назад +3

    Love it 🥰

  • @marilizewagenaar9830
    @marilizewagenaar9830 5 лет назад +2

    Mooiste liedjie ooit

  • @tanyaels1629
    @tanyaels1629 Год назад

    Lion 🦁 of juda

  • @ljmalan7155
    @ljmalan7155 3 года назад +1

    Ek like die song😏

  • @dewaldodendaal1837
    @dewaldodendaal1837 5 лет назад +1

    Jo jy maak die beste musiek !!!

  • @LegalAlien80
    @LegalAlien80 4 года назад +1

    Good song ❤🎶🎵

  • @riaanolivier9349
    @riaanolivier9349 4 года назад

    Jo black is my favorite hy maak lekker musiek

  • @rodidickinson9738
    @rodidickinson9738 5 лет назад +1

    Love it xxx

  • @Weazel79
    @Weazel79 5 лет назад +5

    Well done julle!!! Weet hier gaan baie werk in dit... en baie siel!!! Stunning!

    • @svenclaassen2364
      @svenclaassen2364 5 лет назад

      Baie werk en siel? 😂😂😂 Dis presies dieselfde bullshit met elke liedjie. Hy teer op die feit dat daar eenvoudige Afrikaners daar buite is wat al sy kak sal opvreet. Shame

  • @dalevanniekerk3661
    @dalevanniekerk3661 9 месяцев назад

    Awesome song

  • @lucymika1145
    @lucymika1145 5 лет назад +3

    Imazing💃

  • @wandiswart7692
    @wandiswart7692 5 лет назад +4

    Ek het die liedjie by KKNK gehoor toe ons jou gaan kyk het... ek was dadelik mal oor dit😍😍

  • @amberscheepers522
    @amberscheepers522 5 лет назад +9

    Dis n amazing song en jou stories wat j by L/S Klipfontein gesê het was awesome gewees en ek hoop jy kom weer na my skool toe ❤️Jy is die rede hoekom ek n verandering in die wêreld wil maak ek wil mense laat lag en lewe geniet

  • @edith767
    @edith767 5 лет назад +1

    Beautiful!

  • @annetteoosthuizen6890
    @annetteoosthuizen6890 5 лет назад +2

    Die is ñ Bitter mooi liedjie my favourite

  • @jo-annejoubert2745
    @jo-annejoubert2745 5 лет назад

    My en my kêrel se liedjie ♡ Wian Botha ek is bitter baie lief vir jou

    • @Lost20048
      @Lost20048 5 лет назад

      Dink nie enige mans luister die kak musiek nie..

    • @jo-annejoubert2745
      @jo-annejoubert2745 5 лет назад

      @@Lost20048 Los jou comments vir jouself ... My kêrel is ordentlik en hy het smaak vir musiek!! Anderste as jy! Die liedjie gaan uit vir so baie couples ♡ Gaan kry iets om jou besig te hou want jy klink verveeld ....

    • @Lost20048
      @Lost20048 5 лет назад

      @@jo-annejoubert2745 ok ek sal regte musiek gaan luister eerder as die hard skree simpel lirieke kak wat jy na luister 😂

    • @jo-annejoubert2745
      @jo-annejoubert2745 5 лет назад

      @@Lost20048 Gaan kry net n blerrie lewe .... Jy klink verveeld

    • @Lost20048
      @Lost20048 5 лет назад

      @@jo-annejoubert2745 n lewe sonder Jo Black ? Enige tyd my skat

  • @xhanthebreytenbach745
    @xhanthebreytenbach745 3 года назад

    love die liedjie super baie ❤

  • @lillythespiritwolf2nd402
    @lillythespiritwolf2nd402 Год назад +1

    Die is so goed!🤗

  • @nislmns5859
    @nislmns5859 3 года назад

    this is music....

  • @cjaystrydom9633
    @cjaystrydom9633 3 года назад

    ek love die song onthou jy orania

  • @huberttrexler7869
    @huberttrexler7869 5 лет назад +5

    Baie nice song Jo, well done.

  • @user-dn2ih6zf7h
    @user-dn2ih6zf7h Год назад

    Ek is mal oor die liedtjie ñ persoon vir wie ek bitter baie lief was en is het hom vir my gestuur maar hy nie meer hier nie die Here het hom kom haal 😢😢😢

  • @waldinevanderwalt7233
    @waldinevanderwalt7233 5 лет назад +11

    Wow amazing song! die woorde trek aan mens se hartsnare!

  • @ilanavandyk6042
    @ilanavandyk6042 5 лет назад +17

    Ek love al Jo se musiek, maar die liedjie raak aan my siel!!!

  • @GatlinDeanWilliamsMusic
    @GatlinDeanWilliamsMusic 6 месяцев назад

    Ek verstaan ​​nie veel Afrikaans nie, maar ek is baie mal oor die musiek.

  • @esteeannandale3983
    @esteeannandale3983 4 года назад

    Hierdie is my favourite song

  • @ajprinsloo6503
    @ajprinsloo6503 2 года назад

    En ek't jou verloor 😭 ek wil nie meer sonder jou lewe nie!!!!!!

  • @jacobusbeets9961
    @jacobusbeets9961 4 года назад

    Queen

  • @nicolenemeaker6928
    @nicolenemeaker6928 4 года назад +1

    Ongelooflik mooi!

  • @yvonnedcave6394
    @yvonnedcave6394 5 лет назад +15

    Not into Afrikaans music but good is good.😘

  • @larissalerm7176
    @larissalerm7176 5 лет назад +4

    Jy is die coolste jou lisdjies is awesome ek wil jou eendag ontmoet naar dan kan ek nie

  • @ivyviljoen1985
    @ivyviljoen1985 4 года назад

    Te laat !!!!!!

  • @amandabrits23
    @amandabrits23 5 лет назад +6

    Iekker jo ek het n siedie gekoop en ek like jou bard
    !

  • @shaunmurphy4949
    @shaunmurphy4949 5 лет назад +2

    PRAGTAG !!!!

  • @annalizeolivier6249
    @annalizeolivier6249 3 года назад

    Jy sing soo mooi my faverot😊😊

  • @sirroche4639
    @sirroche4639 4 года назад

    bitter* verby,*.....lief sal jy altyd wees.bitter so baie for ever, girl kans dans fok

  • @chris4plenty
    @chris4plenty 5 лет назад +3

    lekker bra love dit! kan 😎 up kry mense