😔 wow... Ek het die een persoon wat alles vir my beteken het verloor en hierdie song raak aan my siel. 😢😭 Ek stoot die trein al n rukkie aleen en aleen op hierdie pad is moeielik. My wonde is ongeneesbaar. Dankie vir die musiek wat so diep praat 😢
Ek het pas met 'n swaar hart afskeid geneem van Riaan Benade - en skynbaar van 'n yslike deel van my geliefde (?) ou Boerevolkie. Die volkie wie se "inherente adel" ek al 17 jaar lank met soveel selfversekerde trots vir my kleinkinders probeer voorleef. Jaa... die ruggraat van baie het geknak toe die dwarswinde bietjie sterk begin waai het.
MY TJOOON FUN DIE JAAR 2021 VISSSEKERRR!!!❤️ GEES, SIEL, LEWE, GOEIE TYE EN PERMANENTE PRET! JY ROCK NOGAL BEFOK AWESOME BAAS RIAAN! MAG DIE LIEDJIE 'n HELE PAAR BILJOEN VIEWS LANK BRAND!🥃
Love die song! Linedance 4 Life is die enigste Linedance klub in die land wat n dans geskryf het op hierdie song. Ons wil dit graag aan ander klubs bekend stel terwyl @Riaan Benade dit sing :-)
OKay im Afrikaans but im more into english music but this brings the Afrikaans kant van my uit en maak my bly om suid afrikaans te wees en lekker ding is ek kan die in Engels vertaal as ek vou maar nope dis nie so lekker nie
Groet uit Nederland. Os support die Afrikaanse taal!!
Frank BHUTTO
fok Nederland
😔 wow... Ek het die een persoon wat alles vir my beteken het verloor en hierdie song raak aan my siel. 😢😭 Ek stoot die trein al n rukkie aleen en aleen op hierdie pad is moeielik. My wonde is ongeneesbaar.
Dankie vir die musiek wat so diep praat 😢
I dont understand a word of what
You you sing,but this song makes me happy. Thank you from Norway. Great song and language. ❤
Ek het pas met 'n swaar hart afskeid geneem van Riaan Benade - en skynbaar van 'n yslike deel van my geliefde (?) ou Boerevolkie. Die volkie wie se "inherente adel" ek al 17 jaar lank met soveel selfversekerde trots vir my kleinkinders probeer voorleef. Jaa... die ruggraat van baie het geknak toe die dwarswinde bietjie sterk begin waai het.
Gooi die meel op die dans vloer, laat ons langarm tot die son opkom!!! ❤❤❤❤
I'm sure all of us really love this song even we don't understand a word. 😀
You can always use Google translate, chommie😂❤
@@ThembileLindsay 🤣🤣
😂well let me just say even if you don't understand I'm glad you like it
-from an Afrikaanse chommie
I love it to god bles🎉🎉
@@ThembileLindsay Google translate is kak 🤣
Hou baie van die song ❤🔥🇳🇦👍
Welgedaan Riaan Benadé.
Na die video vat niemand net 'n bietjie nie..
😂🥳😎😄🔊
#BietjieBaieJa! 🍾🍻
Lekkkker!!
😂😂🤣🤣
Lekker en mooi 💃🤣
Don't often listen to Afrikaans songs, but this... This one hits different 🙌
F a c t s
Me too, im afrikaans and i don't listen to Afrikaans music unless it's like this one and it makes sense
Yah you're right guys
Hi
Ja bra dis gevaarlik...
Happy anniversary mother and father happy anniversary 🎉 happy birthday papa🎉❤
Biggest fan😮😮😮😮😱💪💪
Dankie vir al Jou music
Uiters lekker song pella. VAT N BIETJIE !!!!
Mal hieroor! Voel behoorlik of mens deel is van die partytjie!
Love it, verlang ek nou na my hartsmense die buiteland het ni ons kultuur ni.
Selfde hier! En stem 100% hulle het nie..
😢
Stunning!!! Ek is mal oor die song
Selle ek sit in griekeland en ons afrikaners is hier maar min
Lekker video , met bekende gesigte , Well done Riaan ! Nou wil almal net 'n bietjie vat en naweek hou!
MY TJOOON FUN DIE JAAR 2021 VISSSEKERRR!!!❤️
GEES, SIEL, LEWE, GOEIE TYE EN PERMANENTE PRET!
JY ROCK NOGAL BEFOK AWESOME BAAS RIAAN!
MAG DIE LIEDJIE 'n HELE PAAR BILJOEN VIEWS LANK BRAND!🥃
Jy wiet dit Doppies! 🥃🥃🥃
Lekker Lekker!
Die beste song ooit
Die is my gesteling liekie.Dankie Riaan
Ginsteling
dit is soos die beste song ooit
Ek love die song!!! Stunning net awesome 💃💙💙💙
Die liedjie kry mens maklik in die vibe om te dans.💕
Ja dit doen
Riaan: Vat n bietjie
Johnathan: Da' vat hy boys
😂😂😂
T🙃🙃🙃🙃🙃😅
🤣🤣🤣
LOVE DIE SONG!!!!
U&
I like, I like, I LOVE this man!!!
This song ❤❤🎉
I don't listen Afrikaans music, but I flippen love this song❤️
serassssss
Mal lekker song. Dankie Riaan!
Waar
Ppp
Beste sokkie liedjie!
Baie lekker ek hou van boere..❤❤❤
Love ❣️ this song. Every day I start day with coffee and ...this song. It make me happy and optimistic.
My man love die liedjie
Baie nice ek sien die video .... AWSOME beyound wat ek gedink het ..... Dankie !
I love 💕 this song
Ons gaan nu braai daar vat hy love di song ♡♡♡
Hou van die song
Dit is n lekker liedtjie die ek ken sy oom baie goed Innes benadé
Dit was mooi💃💃💃💃
Love this song😊
Ek love die song ❤️
Love it!!
7vb mm
Leer Afrikaans bra🙏
Literally typed Hy jommie Kom one vat n bietjie Dan het RUclips vir my hierdie liedjie gestuur. Ek is Blu ek het het hom gekry. Leekke liedjie
Great song🎶❤️
Ek soek it's in my glass 🎉🎉
I Love this song
My sussie love die liedjie ❤❤
Beste drinking song:)
Fantastiese musiek video.
#Hieroponsplaas.
Dis ñ lekker party tune, ons gaan nou Braai 🍻
ek hou van jou liekkie❤️
Daar vat hy.😁🥃
😝🚤😝🎁🌃😝🚊😒🌃🎁😙🚊😙😝🚊🌃🎁😙😜😭🌃🏦🎥🌃😒😌🎈😝😭👻💿➡😜🎥🛥😜🛥🛥😜🛥😝🛥😝🛥😝🚤🚤😝🚤
Kan nie genoeg van die song kry nie
Love die song!!
Vat n bietjie gee my nog n bietjie
Love die video en sy musiek
l love it
Afrikanse no.1 song op die oomblik 🔥😎👍
Awesome
Jong ek like jou songs
I have no idea what's being said I'm Australian but I love this wong
Cool!
Bly net n classic.
Die is 'n lit song ....kyk even Johnothan geniet dit
Daar sy Riaan
Ek LOVE die liedjie man jy maak die beste liedjies❤❤🔥🔥🔥❤
Awe ek love you musiek
Riaan mooi man
Baie lekker
l0ve die song ma weet nie hoekom daai naargat qman hier in is nie
😂😘
Dis n bevokde songe
Die is mos nou die regte song wat ons die winter gaan soek in die bosveld se jag tyd
Leke man leke,👌
Ek love dit dis awesome 🤣🤣🤣
Dit bly maar 'n lekker liedjie hierdie!!!
Jip
Love this song
Ek Hou Van Jou liedjie
Wanneer sit julle en skyt langs die pad? Vra vir n vriend ....
Goot
4 de hier...😜😜😜🥳
To my op🎉🎉🎉🎉
Love die song! Linedance 4 Life is die enigste Linedance klub in die land wat n dans geskryf het op hierdie song. Ons wil dit graag aan ander klubs bekend stel terwyl @Riaan Benade dit sing :-)
Is ek die enigste girl wat dink die ou is woes warm😜
Riaan jou yster😀
Hy is flippen woes warm😀😀😥
Lekker
ons gaan beslis nou eers vat
Boerjie knows to make n sokkie treffer
Vet stet
Lekker man Ek speel die liedjie heeltyd Vir my verloofde as my doppie klaar is...🤣🍹
Ek is baie vir die song💓💓
Julle was reg Zanie....hy is AAAN!!!!!😂😂😂😂 brille of nie
C G b hcdc f fvfvfv FB nii vs za Chi BM ikojcecscybiloluh. Sc Jo uh ucd drunk ill ivfc f v hu jìfcdcuk I vdcdctn huh bfv j m
Ek dink die song was nee lekker 😂
FORD RANGER BLUE
❤❤❤
daai so called legend sit daar en wat vir a grapie wat hy kan oor dra pfffffff
ek dink hy sit n biki vas.....
❤️😍😍
Vat n bietjie
Kom ons vat n bietjie dis Vrydag
❤
CHARMAINE
Cool
OKay im Afrikaans but im more into english music but this brings the Afrikaans kant van my uit en maak my bly om suid afrikaans te wees en lekker ding is ek kan die in Engels vertaal as ek vou maar nope dis nie so lekker nie