Pierre, jy is 'n great inspirasie en 'n goeie voorbeeld hoe God se liefde en genade ons kan help om enigiets doen! Sterkte met die Leeus toer. Prys die Here!
Hi. The name of the afrikaans version is "Nuwe Passie". We are busy finalising the english version, "A Life Changed" will be available in all Christian book stores nationwide....soon! Cheers
@lexicon999 Hey meneer, ek stem saam dat dinge is nie lekker in Suid Afrika nie, mar God het ons nie verlaat nie, mense sondig elek dag omdat hulle nie die Here ken of wil ken nie, en ongelukkig suffer ons ok daarvoor, mar God is genadig dat hy ons sy seun gestuur het om vir daai sonde wat ons almal doen te sterwe en die dood en skuld wat ons voel van ons af op homself te vat aan die kruis, en toe staan hy uit die dood uit op sodat ons mag lewe, ek bid dat die Here hom aan jou openbaar
Ek stem saam superbliks. Die DVD handel glad nie oor 'godsdiens' nie maar, n egte verhouding met Jesus, en daar is n groot verskil tussen die twee. Bulletjie32, mail my jou pos adres dan stuur ek jou n DVD gratis.......hys op my. Sien uit om van jou te hoor....
The King of Number 8's
What a player he is, the whole of the Blue Bulls team are magnificent players, great dvd thanks
respect kerel echt respect ! Een voorbeeld voor iedereen
Pierre, jy is 'n great inspirasie en 'n goeie voorbeeld hoe God se liefde en genade ons kan help om enigiets doen! Sterkte met die Leeus toer. Prys die Here!
Ai ou Pierre'ie, as daar maar net meer "hoe bome" was wat soos jy kon bely.
Jy is AWESOME!
Hi. The name of the afrikaans version is "Nuwe Passie". We are busy finalising the english version, "A Life Changed" will be available in all Christian book stores nationwide....soon!
Cheers
Break Free by Hillsongs! The BEST!
hey, whats the name of the dvd, is it available in english and where can iget it? thanks
@BevelBob That's very harsh to say, any evidence maybe?
@lexicon999 Hey meneer, ek stem saam dat dinge is nie lekker in Suid Afrika nie, mar God het ons nie verlaat nie, mense sondig elek dag omdat hulle nie die Here ken of wil ken nie, en ongelukkig suffer ons ok daarvoor, mar God is genadig dat hy ons sy seun gestuur het om vir daai sonde wat ons almal doen te sterwe en die dood en skuld wat ons voel van ons af op homself te vat aan die kruis, en toe staan hy uit die dood uit op sodat ons mag lewe, ek bid dat die Here hom aan jou openbaar
Bulletjie, jis ou maat ek is regtig jammer jy is so ontstig. Wat maak jou so seer dat jy met soveel woede uitvaar?
Ek stem saam superbliks. Die DVD handel glad nie oor 'godsdiens' nie maar, n egte verhouding met Jesus, en daar is n groot verskil tussen die twee. Bulletjie32, mail my jou pos adres dan stuur ek jou n DVD gratis.......hys op my. Sien uit om van jou te hoor....
blates on da roids
voor eiks de cummen ona ma face yiek doopslot ek om af maties werkommen!