Piss cool, I can't wait. My money would be on Ernst. If you guys are looking for a BIG boer, you need to look further north. Alldays, Louis Trichardt, Musina, and Tzaneen.
This is so flippen Lekker brilliant concept & great production, I can’t wait to check what happens here these boere are gonna moer hard and the 2 brothers look like they can dish out a proper hiding ya this is gonna be interesting to watch oh ya that heavyweight guy jrrr he will fold okes like an newspaper ,one punch and you catch a proper dos kinda stuff
Ek voel Dricus het baie Suid-Afrikaners blootgestel aan MMA. Die landskap in die UFC sal binne die volgende 15-20 jaar verander. Afrikaners is n ander tipe hard. Vir iemand wat die sport al jare volg en beoefen, maak dit my baie opgewonde. Ek het vanoggend n traan gepik toe Dricus vir Izzy uittap🇿🇦🇿🇦
Bestaan Wagpos nog. Ek kan onthou my broer was daar op skool, many moons ago. Ek hoor nie een van die boertjies van Brits was daar nie, so ek wonder maar net.
Hierdie show is ongelooflik! Sien uit om te sien hoe ons plaaslike boere hul krag en vaardigheid in die ring gaan ten toon stel. Goeie werk aan almal wat betrokke is om hierdie produksie bymekaar te sit. Kan nie wag om meer te sien nie!
As a soutie, I think this is fantastic!
second this tjom!
Dankbaar vir al ons boere 🙏
Production quality is next level 👌🏼👌🏼👌🏼
Atlas Media is ongelooflik!
Ons almal hoop seisoen 2 is in beplanning, want hierdie is een massive success story! Almal like dit! What a freaking' cool entertainment this is!
Hier kom n ding......... 😂😂
Piss cool, I can't wait. My money would be on Ernst. If you guys are looking for a BIG boer, you need to look further north. Alldays, Louis Trichardt, Musina, and Tzaneen.
Tjom die production quality is next level. Hierdie shit moet groot skaal uitgesaai word😂🙌
Goed om ons boere so positief te sien. Baie gewillig. Moer daai boer.
Nog baie episodes oppad!
Yhell man, die egte helde van die land. Dankie boere vir ons kos.
Instant like and subscribe. Wie ookal aan hierdie idee gedink het verdien n stuiwe dop.
DIS KOESTYD!!!
Well done Cam en span. So bly vir jou suksesse in en uit die hok. Geniet hom!
🙏🙏🙏
Die overberg boere wag vir seisoen 2💪🌾
😂
Gesub, geshare en gealles. Genugtig dit gaan goed wees. GAAN GROOT!
Groot dankies!
Groot dinge oppad
Baie netjiese boere😍😍😍Wel moet sê uitstekende reeks❤❤❤❤. Sal definitief hierdie kyk.
Hier is nog baie oppad🙏♥️
Uitstekende produksie en baie vermaaklik om te kyk. Sien baie uit na die reeks, Wel gedaan!
Daar is mos n "politician" wat n boer wil moer 😅😜
Ons ken net regte vegters😉
Kom ons kry daai malemmer ook hier
Dit lyk mos nou of dit n baie interessante program gaan wees die. Is sommer klaar ge-hook!!💯
Yay!!!
'n Boer bly maar opreg en ordentlik ne. Al maak hy reg vir bliksem. 🤣Bless julle legends!
Wys n mens net. Hulle weet nie wat ons weet hier in Brits nie. Well done manne !!
Jinne boys, this is going to be lekker….well done. When I see things like this is makes proud to be a South African…
Love dit, boere is nie bang vir n uitdaaging nie!
Glad nie!
En daar is n paar uitdagings oppad in die reeks
Ek is n soutie Engelsman, en ek Subscribe!! Baie lekker julle 🤠💪🏻
Klomp interessante manne…en nogals mooi ook 🫣😂
Ons wens ook dat hierdie eintlik n skoonheids kompetisie was😂
Die *_POTENSIAAL_* is limitless!
Hou dit trots Afrikaans.
Ons taal is pragtig, hou dit suiwer 😉
Ja moet dan net vir Cameron partykeer verkoon, hy word baie in die kop geslaan😂👍
Hulle weet nie wat ons weet nie💪
Net so!
So great show... amper n challenge vd bokke🤔🤔
Beast mode ON... Check!
cool idea for a show then tickets sales for the event.......very cool
Awesome ❤
Baie cool manne💪🏻
🙏🙏🙏
Hierdie is insane!
Love it!!
Yayy!! Boere bo!!!❤
Yesssssssssss........ LET'S GOOOOOOO 🤩
Se vir daai manne, ons challenge die Champs. Somme hier by ons in Nebraska.
This is so flippen Lekker brilliant concept & great production, I can’t wait to check what happens here these boere are gonna moer hard and the 2 brothers look like they can dish out a proper hiding ya this is gonna be interesting to watch oh ya that heavyweight guy jrrr he will fold okes like an newspaper ,one punch and you catch a proper dos kinda stuff
Hou van die idee. Ek het ge sub
Lekker man lekker😂
Altyd lekker
This is excellent
Dak fan op 5. Ek was dood
Ons steel hom ook vir gesprekke by die werk😂
Hey Cameron. Begin daar n Seisoen 1 vir ons ouens bo 60 jaar oud. Jy kan dit FoknTop noem. Moer n outoppie. Ons wil ook deel wees vd fun.
Jissssss.....dis f@&$%& exiting....kom asb kaap toe ook vir season 2
Dit klink soos n goeie idee
N wynboer en n digter gaan nou nie dieselfde tipe geveg wees nie😂
Hoekom doen julle nie n Benoni vs Boksburg nie, way beter??
Ons versekering dek nie sulke skade nie😂
😂😂😂@@MoernBoer
Love it ,I'm excited
Yinne... I lus for a lekker braai now watching this
Jy verdien dit😘🙏
Sien uit hierna. Sterkte aan al die boere... Hulle weet nie wat ons weet nie... Hahaha😂😂
Waar is KYKNET dis mos baie nice. Love it!!!! daar is nikes soos Afrikaans nie. Kry vir Drikus on te kom kuier.
Goeie besluit om dit op youtube te sit.
Het seker lank gevat om almal te oortuig 😂
Na 3 biere het dit 3 sekondes gevat
Agh fok kom nou ou
Watse ou?😂
Ek voel Dricus het baie Suid-Afrikaners blootgestel aan MMA. Die landskap in die UFC sal binne die volgende 15-20 jaar verander. Afrikaners is n ander tipe hard. Vir iemand wat die sport al jare volg en beoefen, maak dit my baie opgewonde. Ek het vanoggend n traan gepik toe Dricus vir Izzy uittap🇿🇦🇿🇦
Ons het vir Dricus en MSP. Altwee baie goeie vegters
Let the EFF also take part so we can end their utterances once and for all. Hulle wil mos met ‘n boer skoor soek. Laat hulle voel.
Hou op altyd alles te wil opfok !!!
Dom Doos !!!!
Boere is n klomp verraiers ....
Hierdi ouens is boere, BSV se ouens lyk bietjie sag.
Steph looks like he means business
Amper "koes" tyd. Gaan great wees.
Bestaan Wagpos nog. Ek kan onthou my broer was daar op skool, many moons ago. Ek hoor nie een van die boertjies van Brits was daar nie, so ek wonder maar net.
Eer gister verby hulle gery. Gras is droog maar dis verstaanbaar. Ek dink hulle is nog oop😂👊
Moer 'n boer kan nie wag nie.
Stuur hom na daai eff outjie wat se hy moer n boer
Kry daai politician in Pretoria met die rooi pet dat hy sy aksies by sy bek sit en voel of weer gaan lus wees om 'n boer te moer...
Sal sy kop in sy hol op druk sodat hy kan sien wat in sy maag aan gaan. Sleg etter.
Die gan goed wees😂😂.
🇿🇦🇿🇦❤️🇿🇦🇿🇦
🙏🙏🙏
Julle Kan bly wees ou drikus boer nie hahahaha. Daarsy manne slaan hom raak
👊👊👊
Dis om soos Leus in n kring te gooi….Hier kom n ding
My geld is op Zac
👊👊👊
Ek kyk nie gewoonlik die tipe goed nie. Maar lyk my ek het nou n nuwe guilty pleasure. Eks gehook tot die einde!
Sal mens dit iewers kan kyk of stream? Wil dit bitter graag sien en ek glo nie die arena gaan genoeg sitplekke he vir al die belangstelling nie
Dagsê Hannes! Ja, ons gaan meer informasie binnekort vrylaat!
My man se dit
WOW GAAN DIT NIE MIS KANI WAG NIE
🙏🙏🙏
Sal graag julle wou sponsor. Stuur asb kontak besondehede
Stuur asseblief n epos aan info@moernboer.co.za
Wat van ons boere hier in die stad. Volgende seisoen?
Hang af watse stad?😉😂
@@MoernBoer JHB😎
Daai steak is nou getenderise
Ek wag al maande hiervoor.
Hierdie gaan fun wees.
Seisoen twee moet Swartland boere wees.
Ek kry die man jammer wat in Lambertus se pad gaan staan🤣
Zac Steyn lyk moer baie soos Boyd Allen 🧐
Arme Boyd Allen😂😂😂
Manne! Ek wens daar was Engelse captions. My vroutjie hier in Aus wil ook weet wat aan gaan.
Dalk vir seisoen 2🙏🙏
Nou sê vir haar wat aangaan 🤔
EFF is watching😂
Who?😂
Kani wag Om te sien waarheen hierdie gaan nie
Nog 11 episodes oppad!
hoe verteenwoordig 'n Babsfontein boer, Pretoria?
Ons het n ou sien n klip gooi van die plaas af tot in die dorp so toe tel ons hom maar as PTA
Dis ongelooflik goed gedoen. Ek wonder net, hoekom julle dit op youtube sit en nie eers iets soos Netflix of kyknet nie?
Dagse! #Moernboer is op VIA, kanaal 147 op DStv. 'n week na 'n episode op VIA is dan word dit op ons RUclips kanaal geplaas.
Waar kom malema in! Sy wil ook glo n boer moer??😂😂😂
My money is on Steph
ń boer maak ń plan
Waneer kom episode 2 uit of waar kan ek dit kyk?
Episode 2 is uit op ons kanaal!
wat eet julle daar in brits???
Hierdie show is ongelooflik! Sien uit om te sien hoe ons plaaslike boere hul krag en vaardigheid in die ring gaan ten toon stel. Goeie werk aan almal wat betrokke is om hierdie produksie bymekaar te sit. Kan nie wag om meer te sien nie!
Hoe gereeld gaan julle episodes hê?
Naandsê Ernest! Ons gaan elke einde van die week n nuwe episode loods!
Wanneer word die rooispan voorgestel?
Hi Jaco! Dit sal aan die einde van hierdie week vrygestel word!
@@MoernBoer Lekker! dankie
Waarom moet ons altyd vloek in Afrikaans 😢
Afrikaans "vloek" is 95% van die tyd nie vloek nie, maar net kras woorde.
Tannie, want soms is dit so klein bietjie snaaks. Maar net soms
Ek dog dis a grap😂 Kan nie die kak mis nie
Gee hulle net elkeen 'n paar brannas en wag.....
Hulle gaan saam biere drink na die gevegte👊🙏
@@MoernBoerasb nee, brannas sal dit kommen maak
only these types of south africans support dricus
Oke
Add some subtitles 😂 my Afrikaans is kak
We will look into it!
Thank you ☺️⭐ super keen to watch 😄
Maak enige shows now adays watse kaka
Wie het jou leer spel?
@@MoernBoer ohh askies het vergeet hoe prestigious youtube is sal my beste spelling gebruik🤣 jys n toti jy
😂😂😂
In the spirit of diversity this show scores n NUL.
hoe slaan jy boer een uit met daai baksteen kaakebeen