Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 2

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 59

  • @wimpiemouton8373
    @wimpiemouton8373 2 месяца назад +11

    Kan nie wag vir die volgende episode nie.. Great Program!!

  • @wadeodonoghue1887
    @wadeodonoghue1887 2 месяца назад +6

    Die program maak my dink aan ons Rugby toere op skool, nuwe plekke, nuwe mense, onervare nerves ens. Lyk soos 'n goeie waarskeidenheid van persoonlikhede, ek sien uit na die boer en die ploeg.

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 2 месяца назад +3

    so stoked to watch this......MSP branching out like Mnr Knox ....lakka man

  • @diaryofdreamer
    @diaryofdreamer 2 месяца назад +3

    Hierdie show is bef#k! Awesome job!😄
    My geld is op David, Eric en Jannie💯

  • @barendjvosloo9059
    @barendjvosloo9059 2 месяца назад +1

    Love it!!! 4 x Boere sover van Brits. Eish!!! Hier kom 'n ding.

  • @indylwth2327
    @indylwth2327 2 месяца назад

    Lekker boere! Hierdie gaan lekker wees!

  • @Jamii.pages.
    @Jamii.pages. 2 месяца назад

    Hulle weet nie wat ons weet nie! Hierdie is Pyk! Van ons kant af gaan ons dit aan almal share! Sien julle by Hartfelt!

  • @neilgoliathgrove
    @neilgoliathgrove 2 месяца назад +1

    Dit lyk goed. Ek het ‘white collar mma’ hier afgerig in England. Voorspoed met jou program.
    Neil Goliath Grove

  • @morekisi3418
    @morekisi3418 2 месяца назад +1

    Lovit❤

  • @Nick-18
    @Nick-18 2 месяца назад +1

    Lekker boys. Asb kry n boer of 2 van bloem.
    Cheers.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Ons sit by seisoen 2 idees👊

  • @bonesjonesrsa9452
    @bonesjonesrsa9452 2 месяца назад +1

    Brilliant stuff gents!! UFC Fight Pass coming soon❤

  • @aletmels6589
    @aletmels6589 2 месяца назад +1

    Sterkte vir elke boer,,sien uit vir die volgende episode 💪💪

  • @simonm944
    @simonm944 2 месяца назад +2

    Lekker man!!!!

    • @Ruuf33
      @Ruuf33 2 месяца назад

      Asseblief oom Cameron, kan julle asseblief vir ons ook uithelp om te verstaan in Engels? Just kidding bro... I'm willing to help out

  • @trojanshammermill147
    @trojanshammermill147 2 месяца назад +1

    Sien uit vir episode 3

  • @rambo6375
    @rambo6375 2 месяца назад +21

    Hou net asb die program opreg sonder acting

    • @Ruuf33
      @Ruuf33 2 месяца назад +7

      boere boer, hulle verstaan nie acting nie.... glo my...

    • @rambo6375
      @rambo6375 2 месяца назад

      @@Ruuf33 ek weet ,ek bedoel die program

    • @anikaleroux3820
      @anikaleroux3820 2 месяца назад

      @@rambo6375 Vertrou my, ons hou dit opreg! 😁

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад +10

      Nadat Hugh Jackman nee gese het vir die hoofrol, het ons maar besluit om n realiteits reeks te maak😂👍

  • @trouserminnow1
    @trouserminnow1 2 месяца назад +3

    Hier is n idee...vir seisoen 2 doen julle "moer n CEO" ... Eienaars van groot maatskappye veg mekaar 😂 dan seisoen 3 is die wenner van s1 teen wenner van s2.. s3: ceo moer boer/boer moer ceo

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Dagse! Interesante idee, ons sal dit vir ons bestuurspan oordra!

  • @BarendMarais
    @BarendMarais 2 месяца назад +2

    Awesome! Waar place ek bets?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад +1

      Ons sal ook binnekort weet

  • @Ruuf33
    @Ruuf33 2 месяца назад +3

    Daar's geen CC nie... Hoe help ek met translating vir die video? My Engels is beter as my Afrikaans... Die show kan absoluut MOER in die buiteland!

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад +1

      Hi Ruuf... baie dankie vir jou comment.. CC is definitief iets wat ons op inkyk!

  • @neilvanheerden9614
    @neilvanheerden9614 2 месяца назад +1

    Psyched!!

  • @asianetix
    @asianetix 2 месяца назад

    Die boertjies moet seker ook wys of hulle kan braai?

  • @satisfyingstuff2372
    @satisfyingstuff2372 2 месяца назад +2

    My geld is op Mnr Secunda!

  • @LakotasPhone
    @LakotasPhone Месяц назад

    We need a women’s team🤌🏼

  • @juliaoosthuizen7102
    @juliaoosthuizen7102 2 месяца назад +1

    watter episode gan hulle begin moer?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Goeie dinge vat tyd

  • @Ruuf33
    @Ruuf33 2 месяца назад +3

    Op 'n ernstige noot, wat is 3 kg verskil ? en 7 en 12 en 16 ens, .... Asb Cameron?
    Want ,
    Ek't nog nooit in my lewe die manne gevra om skaal te klim voor die ROL nie... (het al groot manne by clubs moes uitgooi en en en...) ]
    En min van ons verstaan eintlik watse impak dit het op 'n "professional" vlak...

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Op amateur en professionele vlak is die manne op n baie hoe tegniese vlak. So dan begin klein goed soos gewig n baie groot rol speel veral in die stoei en ‘grappling’ gedeeltes van die geveg.
      Eks amper seker die manne in die clubs shoot nie vir takedowns nie.
      So eks bly om te hoor jy het vir hulle pak gegee! As iemand my vra, hulle het dit virseker verdien😂👊

  • @KallieSwanpoel
    @KallieSwanpoel 2 месяца назад +2

    Hoe sluit ek aan

    • @Paulibelieve
      @Paulibelieve 2 месяца назад

      Wil ek ook weet

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Aansoeke vir seisoen 2 sal eers Desember 2024 oop maak.

  • @koosvonlandsberg5353
    @koosvonlandsberg5353 2 месяца назад +1

    WAT IS DIE PRYSE VIR GOUD ,,SILWER,,EN BRONS ???

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Dit bly n verrassing😉

    • @theobvious1958
      @theobvious1958 13 дней назад

      hoeveel mense en suid afrika weet hierdie taai boerjies/moer n boer ??

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 2 месяца назад +1

    Boer moer i soutie

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Nee hierdie is net boere😌😉

  • @jdwandrag4122
    @jdwandrag4122 2 месяца назад +4

    lyk na 'n paar moerse oordenlike manne

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Hulle almal is🙏👍

  • @HenwillMunnik
    @HenwillMunnik 2 месяца назад +2

    Het die wes-kaap boere almal decline?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Ons posduiwe het dit nie sover gemaak nie😂

  • @southafricanprepper1452
    @southafricanprepper1452 2 месяца назад

    Geen karoo boere nie??

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад

      Wie weet wat die toekoms inhou? Ons het planne....

  • @rockyjacobs9746
    @rockyjacobs9746 2 месяца назад +1

    Julle manne is ysters. Hou die afrikaner naam hoog. Oefen elke dag doen jul bes. Min weet hoe Baie dit regtig vat om in Dai cage te klim as jy ni ervarings het nie. Sterkte ons wag vir die match ups. Lambertus my no 1 contendor

    • @koosvonlandsberg5353
      @koosvonlandsberg5353 2 месяца назад

      Dis Boere sport ,,nie vir Afrikaners nie 😅😅😅

    • @rockyjacobs9746
      @rockyjacobs9746 2 месяца назад

      Ekt ni brood nie en is by outsurance... Geen Klein geld nie ek betaal met n kaart

  • @KallieSwanpoel
    @KallieSwanpoel 2 месяца назад +1

    Ek wil aan sluit hoe kan ek aan sluit

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 месяца назад +4

      Dagsê Kallie. As hierdie reeks verby is en ons begin bou vir 'n seisoen 2 dan sal ons iets loods dat mense kan deel word! Dankie vir jou gretigheid om deel te wees!

  • @Jons_broken_toe
    @Jons_broken_toe 2 месяца назад +1

    Aquaman looks like he knows what's up. Aquaman by 2nd round KO