Ek kan nie vir die nuwe liedjies wag nie, meneer! Dis fokking awesome, ek hoop ons sien 'n album baie gou. Hou aan om all hierdie heerlike liedjies vir ons to skenk! Fuck you.
Zuid-Afrikaans is werkelijk een bizarre vorm van Nederlands. Vertaling: "Ik begin maandag te werken, jullie hebben mij de moed gegeven om te gaan. Danku mannen!"
Ek is so bang Francois raak aan daai elektrisiteits heining bo op sy beton muur. Ook, grootste crush op Francois met 'n vleis tang voor 'n braaivleis vuur, dis nou sexy!
Die beste deel van lockdown is Jono se songs
Imagine mens jol dit op n kitaar 20 jaar van nou af by n braai en jy onthou almal van die kak tyd
Ik hou hier van! Afrikaanse muziek is leuk♡ liefde uit Nederland
Super cool👍😎
Leke boys, eks net al gatvol vir koffie en tv games.
Moenie kla nie bra. Jy kon soos ek elke aand laat gewerk het instead😂
Die is ń great song 🔥🔥🔥🔥
Teen die einde van lockdown, is jy nommer 1 op die SA charts 😂
Waar!!!
Wow! Brilliant Song! Hou so aan met die Great Videos!✔🥇🎉
Dis die beste song wat ek nog ooit gehoor het
Love hierdie song
*LOVE* Die song!!! 🥰🥰🥰 Dit sit nou so in my kop😂😂
Dit is nou n baie mooi liedtjie.
Awesome song
Hy’t ‘n lekker pace en sy vorm is great maar hy mag nie uit sy huisie uit 🤣🤣🤣
Lol fantastisch top liedje
Haha 2 legends...julle is ysters, dis nou lekker dat julle ons entertain deer di lockdown
Sit die song asb op Apple Music!!!
So Fantastic! LEGENDS!!!!!!
ek is 'n ou bal - man maar ek like jou gees! Thx, boet - jy doen goed !
Kwaai!
Bliksem, as Franna dit in die Studio invat, gaan dit 'n befokte tune word!!!
Flippen Awesome ouens ... WELL DONE!!!
Fantasmagories
Love jou liedjies 🔥🔥🔥
Thank you!!! I laughed so hard at this 😂
Great song
Pure talent
Absolutely brilliant.🏆🏆🏆
Asb mense bly net by die huis. Great song J👌🏻
Awesome
Awesome collab...
Love it! Very well done!
Mooi mane!!
FOKKEN AWESOME!!!!!!!
Lekker man
😂Dis so bfok gedoen 👌👌😜😂🤘
I absolutely love it.
Brilliant!
gr8 song ouens, I LIKE! :-D
Eh-Pic!!!! Jy mag mar... en Fransie ook nie te sleg nie😜
Thanks manne, great entertainment!!
So cute
Lovit! 😁👏🏻👏🏻👏🏻
Love it, baie dankie.
ek kanie wag vir elke nuwe song nie mnr. dis fkn awesome hoop ons sien a album baie gou.
asb bring vir ons nog baie van die amazing songs
Ek kan nie vir die nuwe liedjies wag nie, meneer! Dis fokking awesome, ek hoop ons sien 'n album baie gou.
Hou aan om all hierdie heerlike liedjies vir ons to skenk!
Fuck you.
Boet...dis befok...me and girls love it. Keep doing it. Stay safe and positive
I prefer to stay negative 😷
Awesome manne!!
Haha! So goed!
Beste song oooiiitttt😍🔥
Ugh die morale boost wat ons nie verdien nie
Beste ooit
bly maar by die huis... ek gaan werk! bye
Oulike song. Bietjie irreterend om Franna, die ultimate rebel, so te sien bootse lek.
😂😂 Lekker man
Awesome stuff
Uitstekend!
Radio raps lockdown songs rock.die lockdown f@k&n suck.maar Johnathan laat ons beter voel.
Jy maak kwarentyn weer kwaliteit!!!!
omg love this song dis goed
Ek begin maandag te werk, jul het my die moed gegee om te gaan! dankie manne :)
Zuid-Afrikaans is werkelijk een bizarre vorm van Nederlands. Vertaling: "Ik begin maandag te werken, jullie hebben mij de moed gegeven om te gaan. Danku mannen!"
Hahaha. Lovit!
"Po3pol met die poedel in ons straat"
Brilliant
hahahahahahahahaaaa! mooi man!
Frikkin Awesome !!
Hahaha Dankie....van die USA
Lekker Jono, nice een.
😂😂 goeie song mense
Lekker video!
BEFOKTE song lovit
Mooi boeta
Beautiful Jonathan net beautiful
Switch to English, please.....; you're more than halfway there already....!
....... net jammer dat ons nou sulke woorde as algemeen aanvaar en gebruik........
Great video.
Trots John-ou, trots!!!!
Fkn legend!
Lekker ge-harmonise daar aan die einde boys :-)
Well done Manne 😂 baie goed gedoen.
Well done Jono
Top Rikus😂
Nice Johnathon
Down in the dumps met die lockdown en die het my fokken ekstra krag gegee hoor!
Lekker boys
Brilliant 😂
Awesome tye
Dit klink eintlik rerig vokken nice. EPIC Tjom
Ek is so bang Francois raak aan daai elektrisiteits heining bo op sy beton muur. Ook, grootste crush op Francois met 'n vleis tang voor 'n braaivleis vuur, dis nou sexy!
Briljant! 😎
Moerse treffers ouens !! Twee van die bestes!!!
Jy moet vir hulle se
Only in SA
🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Ysters. 11 uit 10.
Lekke Jonaaa
dis classic
Goud
Boys dis beutiful
Fokken beste liedjie op die interweb!
Treffer manne!
Daasy Afrikaanse musiek is gerevive
Удачи.
Ons mis jou shows so erg na lockdown hoop ek jy gaan nog shows maak
10/10
😂😂😂😂👌 Julle collab uitstekend!
Dopeeee ass song 😍
Allaar vir al my contacts gestuur😂
Fokken amazing song Jono!!!