Jonathan wys jou hoe om St. Paddy's te vier

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Die meeste ouens weet maar eintlik niks van pub-etiek af nie. Jonathan sal jou wys wat jy moet weet. Jy kan ook lekke kaartjies wen vir die event by Emperors. Like net die Facebook page by www.luckoftheirish.co.za of share hierdie vid... AS jy diep awesome wil wees, gebruik: #JonoVsPaddy. Da vat hy!!!

Комментарии • 28