chat Bietjie Ball 2024 Ep002 Onthou om in te skryf vir

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024

Комментарии • 40

  • @kevinsacks5640
    @kevinsacks5640 2 месяца назад +10

    Sal graag vir BJD saam met Cameron Hanekom wil sien.

  • @UncleMorne
    @UncleMorne 2 месяца назад +3

    Potttie!!!! Awesome talent ou.

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 2 месяца назад +3

    Sacha "Sniper" is yslike talent.

  • @-Westfold-
    @-Westfold- 2 месяца назад +5

    Jis beste rant vanaf 3:00 - 7:47... fokkit, ek huil soos ek lag. 😂

    • @mariusfourie5173
      @mariusfourie5173 Месяц назад

      Dis baie nice iemand sê dit - dis goed gesê

  • @KryptonIstheFuture
    @KryptonIstheFuture 2 месяца назад +1

    this show is amazing

  • @pietswart6048
    @pietswart6048 2 месяца назад

    WOW! Wat 'n amazing talent... "Sacho Hier kom die Zulu".

  • @TheProfessorbokdrol
    @TheProfessorbokdrol 2 месяца назад +5

    ROFLOL! "...nou moet ons kak voor ons skop..." Jy is KAK snaaks broer!

  • @jeandredupreez4007
    @jeandredupreez4007 2 месяца назад +1

    Beautiful, fokken Beautiful boys

  • @peetvanderwesthuizen882
    @peetvanderwesthuizen882 2 месяца назад +3

    Boom! 7-1 split sorted!

  • @TheBoorgatspook
    @TheBoorgatspook 2 месяца назад +1

    Stem, fok wereld rugby!

  • @trevorboshoff1348
    @trevorboshoff1348 2 месяца назад +1

    Waar kan ons meer van Pottie se videos kry?
    Julle twee is champions 🏆

  • @johanbarnard3435
    @johanbarnard3435 2 месяца назад

    My varkhard was Venter en Wessels in die voor ry.

  • @doodsengel8697
    @doodsengel8697 2 месяца назад +1

    Ysters!

  • @gustavfourie5099
    @gustavfourie5099 2 месяца назад +1

    Williams moet start as 9, die man se voete is te vinnig vir die bench

  • @erichjacobs809
    @erichjacobs809 2 месяца назад +2

    Stem 100%, rugby is risiko, maar die speler maak die keuse om te speel, hy weet daar is risiko maar dis sy keuse. Moenie rugby in sokker verander nie, asb

  • @danielvandeventer3744
    @danielvandeventer3744 2 месяца назад

    Arme dolfyne ...... EK kan nie ophou lag nie .....

  • @hermancoetzee696
    @hermancoetzee696 2 месяца назад +1

    Ek wens so graag ek kon jou woorde record, .na Afrikaans translate en aan Kiwi Lads, Wildcard ens, forward.😊

  • @rudimitchell6716
    @rudimitchell6716 2 месяца назад +1

    Ja Rugby raak te sag

  • @CptRumcan
    @CptRumcan 2 месяца назад

    Die ouens in vorim is moet games begin, ons speel teveel van die experienced ouens tussen rwc jaare. Dai ouens so goed soos hulle is, is nie meer so honger om te wen nie. Hulle het al alles gewen, dis nou net 'n job. As die ander span kom soos die irre moet da wee halftyd geskree word net om 'n vuur onder hulle gate te lig

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 2 месяца назад

    53 rd state
    Daar is net 50 in usa

    • @jacovdwal8513
      @jacovdwal8513 2 месяца назад

      omf Gideon dis deel vd joke 😂

  • @Christo_Chelle
    @Christo_Chelle 2 месяца назад

    Waar kan ek so groen en rooi Jersey kry!!!

  • @marnoster
    @marnoster 2 месяца назад

    Sponsor black lable julle?

  • @tilmanvondelft
    @tilmanvondelft 2 месяца назад

    😂😂😂

  • @ryanfulton2247
    @ryanfulton2247 2 месяца назад +2

    Ya, kak rules ruining the game.

  • @willembooyens9391
    @willembooyens9391 2 месяца назад

    1ste

    • @PJR89
      @PJR89 2 месяца назад

      FFS🤬

  • @hermancoetzee696
    @hermancoetzee696 2 месяца назад

    Jou opsomming dra actually gewig. JA, dis regtig so.😂

  • @ChristoEspach-n3j
    @ChristoEspach-n3j 2 месяца назад

    Daar's net 50 state in America Trump!

  • @wernervandermerwe5601
    @wernervandermerwe5601 2 месяца назад

    Ek stem, kyk na Formula 1. V12 engines is nou V6 of so iets. Moet nie die disclaimer teken en op sign as jy nie wil RUGBY speel nie. Manne kry meer as R2.50 per game omdat daar risiko is. Die is nie sokker nie boys.

  • @TheoRademeyer-i6l
    @TheoRademeyer-i6l 2 месяца назад

    Se daai ding! Die journos wat niks weet en niks gedoen het nie.