Radioraps se Jonathan leer ander van digkuns
HTML-код
- Опубликовано: 28 ноя 2013
- Buy the new album "Da Vat Hy Vol.1" on iTunes:
itunes.apple.com/za/album/da-... (SA)
itunes.apple.com/us/album/da-... (US)
itunes.apple.com/au/album/da-... (AUS)
itunes.apple.com/uk/album/da-... (UK)
itunes.apple.com/de/album/da-... (GER)
Hy deel ook sy eie gedig...
Radioraps is 'n stasie waar ons dinge bespreek op ons terme.
Ons waarborg ons mense dat ons altyd iets sal he om oor kak te praat.
Radioraps "Ons lig in"
Besoek ons by www.radioraps.com
Twitter @RadioRaps
Facebook / radioraps
Soundcloud / radioraps-1
this guy is absolutely one of the most hilariously funny comedians I have seen in a long time, I wish it was in english though so that I could introduce him to my friends in Canada.
Moet nooit ophou nie!
Jis maar daai bra fok darm die Engelse poem op! hahahaha legend. ek kan glad nie eers uitmaak wat hy seg nie.
Well done met dai Hadeda geluid! Ek dink Jonathan se volgende video moet ene wees oor voël kyk.
ek het my lank laas so lekker in my moer gelag... dankie !
Jonathan n meester kunstenaar !!!!!
ek kry trane in my oge van die mooi resetasies
mooi man vat hom pappa
Love it!
im watching it again,it gets funnier every time, oh my goodness m crying
Die ou is n voken legend
WTF, Dis fokken awesome pappa
nice one!!
Haha i love how he writes gautrain
daai 4 manne moer seker mal hard probeer om nie te lag nie
WAT DE FOK GAAN HIER AAN
Jy is n great ou
Dit is die snaakste ding nog! Rhanks vir kak praat! Jy maak almal se dag.
BTW - dis
wielie wielie W A L I E
aap ry op sy B A L I E
BUT WHO CARES!
ek sou in die eerste sekond uitgeloop het
Dit sou goed wees as jy n sokker les ook doen
ma se gat snaaks boys
Doen volgende, Jonathan leer jou skaatsplank ry
snaakste ding peeeeeeep ooit
LPGA!!! Weet nie waar by al die goed uitkrap nie? 😂
Jonathan leer hoe om skaatsplank te ry vidio sal snaaks weesen baie views kry
Snaaks
willi wolly bolly molly?
Maak meer sin as gewone poetry
juffrou muller sal trots wees
oh my goodness I laughed so much
😂😂😂
Di
Ja ja haha!!
LOL!!!!!!!
dis fokken snaask
En jy is drnok.. :P
wat beteken snaask?
Hahahah !! XD
ja nee jonathan mag ma hoor hys sharp
Heel haas.. heel haas! baie beter as n halwe haas. hahaha. aapkak mal snaaks
😂
Walie, nie "Wallie" nie ... Balie, nie "Ballie" nie. Wel redelik snaaks. Nie naastenby so goed soos Jonathan se ander goed nie.
YOLO
maak dan ñ grap jou self