Hierdie is so hartseer om te weet dat ons voorouers so hard gewerk het om ons n toekoms te bied. Geen wereld land kan vooruit bestaan as jou grond sonder vergoeding by jou gesteel word nie. Ons kunstenaars kry reeds swaar vandat die regering oorgeneem het in 94. Al die mooiste plekke waar ons konserte en opvoerings gehou het is in sy pekie om nie eens van infrastruktuur te praat nie. 90% van daardie persele bestaan nie eens meer. Ons sal sien waar die kos vandaan gaan kom. Boere en broeders met grond en eiendom. Ons bid vir ons Vader om ons te lei. Dankie aan Orania vir julle wysheid en raad.
ja en hulle voorouers was baie happy om slave te wees , hulle was baie happy to hulle , gmur was om dat hulle in die and loop , hulle was happy om in hulle uie land rond gestuur te word en op die best plekke te bly, hulle was Baie happy om nie te kan stem nie :) hulle is nou ook baie happy wonder watse vergoeding het jule vir hulle voor ouers gegee ,, n stuk lood .. dom dom ..julle mag goed gedoen het , nou doen hulle dit , nou is dit n prob ,, ne wat vat julle pak soos n man en SHHH
Kak praat nie !!!! Dit is nie wat besig is hier te gebeur nie!!! Die regering moet die Grondwet verander voordat hy dit kan doen !!!! Hierdie is n bestaande 1975 Apartheidswet wat net gewysig is....dis NIE n nuwe wet nie...alle lande reg oor die wereld het so n wet ....gaan lees die wet ....dit praat van Reasonable Compensation....en vir n baie goeie rede !!!! DomDoos !!!!
I hope Trump will not only throw this little shthle country out of AGOA but will also implement full economic and diplomatic sanctions against this criminal regime.... I hope the Rand will collapse to over R300 to the US Dollar, inflation will surge to 400%, interest rates to over 380% and unemployment to over 80%. Things in South Africa are going to get much, much worse before they get....even worse than that...The treasonous DA sold out it's voters for a seat on the gravy train. There is no hope....BBBEE afraid...BBBEE very, very afraid....
Your ancestors worked hard slaughtering our ancestors and stealing the land without compensation. The time has come what was taken shall be returned to the rightful people, the bill gives the government power to take the land and build whatever will be in the public interest. That is the good step, you didn't compensate anyone for the land so why should we compensate you?
he made us strong during apartheid when your forefathers slaughtered ours and he shall make you strong too because we never hurt you like you did to us for years🙂
Baie dankie Gawie en Joost. Ons ken van vasbyt en standvastigheid in die geloof. Ons waardeer julle leierskap ongelooflik baie. Volhard en sterkte in die stryd.
jy word regeer deur mense wat in bene goi en in ancestors, tokeloshi glo, julle WAS n christian land- wat vloor het teen die been goiers rofl jy praat van geloof - kyk waar is die land , en jy praat van n god ? hoe naïve, so lank dit met jou tjap gaan is god groot ,, maar fok die mense om jou , jy bid net vir hulle , maar hulle kak raak net al hoe meer , , kyk maar die youtube videos , jy HELP so BAIE! sterqi vir jou :)
Dit is deel van wat moet gebeur. Staan vas. Die land moet vou voor iets sal verander. Ons moet ons saamhorigheid versterk. Dis waaraan ons nou moet werk
Ernst Roets, deputy CEO of AfriForum calls the ANC and EFF's policy of expropriation without compensation a 'destructive, dishonest, ahistoric, racist theft policy.' This follows on Parliament's that the South African constitution should be amended to allow for expropriation of private property without compensation. AfriForum responded, saying that it would warn the international community that their investments are not safe in South Africa and call on investors to put pressure on the South African government not to continue with this policy.
Its time to make south africa great again, and take charge before the country comes crashing down. We all have to Invest in common sense. To save SA from these works of evil. We all need to pray about this, the power prayer is stronger than the enermy.☝️ 🙏 🙌
No, only WHITE people will lose their property.I hope Trump will not only throw this little shthle country out of AGOA but will also implement full economic and diplomatic sanctions against this criminal regime.... I hope the Rand will collapse to over R300 to the US Dollar, inflation will surge to 400%, interest rates to over 380% and unemployment to over 80%. Things in South Africa are going to get much, much worse before they get....even worse than that...The treasonous DA sold out it's voters for a seat on the gravy train. There is no hope....BBBEE afraid...BBBEE very, very afraid....
@@truth-Hurts375 Please relax brother don't let tyrants spoil your mood. Imagine they take Zuma's property. Imagine him having to deal with 5 pissed wives.
Gelukkig word ons nie gekenmerk as mense wat gaan lê of tou opgooi nie. Daars n Heilige God in die hemel wat alles weet wat aangaan. Elkeen sal oes wat hy gesaai het. Ons regerings het ons keer op keer verraai. Ons is werklik in n groot gemors. Ons het dit al v baie jare sien kom, en tog het vele pogings om al die bose wette te stop, misluk. Ons moet met geloof en vertroue bid. Ons Vader weet van alles en elkeen. Voorspoed met alle pogings om ons mense van die juk van slawery te bevry. 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Moenie julle jekommer nie! Dit gaan nie gebeur nie! Die ou slaprug gaan groot moeilikheid kry! Hy staan op teen die Allerhoogste t.o.v. Israel...delusions of grandeur... hy sal verloor!!!! Hy is omtrent nooiit in die land nie...staan heeltyd bakhand oorsee! Hulle lag almal vir hom! Nie eers sy eie mense wil hom hê nie! Wag maar, sy onderduimsheid gaan hom hardhandig neersit!!!! Sy tyd is om!!! Bid saam .... ons God sal die nodige doen!
Die ANC is nie die oorsaak van die probleem nie. Hulle word net gebruik. Dit gebeur nie net in ons land nie. United nations en World Economic Forum sit agter dit.
Orania formuleer geleenthede vir ons mense in die sin van werkskepping en daardie stad groei soos julle nog nooit gesien het nie. Betrek buite beleggers van ons mense om te help sodat daar vinniger groei kan plaasvind. SALUUT
Indien Orania land kan bekom in Amerika vir Afrikaassprekendes sal dit die beste opsie wees. Ons tyd hier is verby. Niemand hier het die insig om die waarde was ons bring te verstaan nie. Dis tyd dat Afrikaanse boere en entrepreneurs oppak en ons hervestig in 'n nuwe tuiste van ons eie. Amerikaanse mark is massief en puik opsie.
what value do you bring that we cant bring ourselves ? you think when you leave we will suffer? no ma'am blacks are woke and educated you can now leave us alone
Waarom kan Orania nie n republiek uitroep nie en daarna kan hulle hul grondgebied drasties uitbrei.Alle plase kan dan binne die nuwe republiek geregitreer word . Dan is die blanke bevolking nie meer onderhewig aan die SA regering se wette nie .Ons belasting kan dan in belang van die Afrikaners aangewend word.Dink maar daaroor
Dink jul vir een oomblik , dat ons hier op Orania, gaan toelaat dat die volksvremdes hier gaan instap en vat, hul weet nie wat wag vir hul nie..." we are prepared , to stand our ground , ORANIA-" Whatever it takes...
yup en na al plaas morde sit ons nog en kyk hoe dit gebeur :) ek begin glo my ras is pussys , ek hoor al die goed wat ons voorouers gedoen het ,, ons sit en kyk :))) ek dink 16 dec is opgemaak , of , wag gaan ons wag dat ons 400+- is dan WYS ons hulle ,nee wat julle boere is op julle eie like anyways nie daai word nie boerQqies
@@AnhAxg0dx Exo 20:7 Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
INTERNATIONAL RECOGNITION The people north of the Vaal River (AFRIKAANS SPEAKING BOERS) in the South African Republic were recognised as an independent country by the United Kingdom with the signing of the Sand River Convention on 17 January 1852.[8]: 357-59 The Orange Free State was recognised by the UK on 17 February 1854. The Orange Free State became independent on 23 February 1854 with the signing of the Bloemfontein or Orange River Convention. The Orange Free State was nicknamed "the model republic". The Transvaal and the Orange Free State developed into successful independent countries which were recognized by the Netherlands, France, Germany, Belgium, the United States, and Britain.[15] These two countries continued to exist for several decades, despite the First Boer War with Britain. However, later developments, including the discovery of diamonds and gold in these states, led to the Second Boer War. In this war, the Transvaal and Orange Free State were defeated and annexed by the overwhelmingly larger British forces, ceasing to exist on 31 May 1902, with the signing of the Treaty of Vereeniging. A new British dominion, the Union of South Africa, was established under the South Africa Act 1909, in which the Transvaal and the Orange Free State became provinces along with the Cape and Natal.
UN ROFL jire oom , daai mane is in hule POES in besag met al die oorloe wat plaasvind ,, en JY dink hulle gaan help MET EIENDOME Ahhahaw ,,jirre julle is dom vra jou self gou die vraag - hkm is all die lande wat min minerale het so ruik , die hele Africa is vol goud en klomp minerale , maar hulle is die armste ?? dink jy hulle wil help , of dink jy nie hulle hou hulle land eder ryk nie , kyk na Ukraine en russia ? wa de fok was UN , da vat hulle nie net jou huis nie , hulle blaas hom some ..moer toe ,, die gaza strip 10 000 kinders geskiet excution style , oom dis al amper WW3 fok jou eiendom ek sal se kry a kos paki , begin draf ,, en n pewpew
Dankie manne. Ek is nie een vir Oranje nie, ek is nie Christen nie, maar ek ondersteun die Afrikaner se reg nag grond en vryheid. Ons voorvaders het geblooi vir die land, en ek is reg om die selfde te doen. Mag julle Vader Christus julle seen in julle pogings. Dankie.
Nie almal van ons kan daar gaan bly nie, Al wil ons ook Hoe graag, wat doen ons nou, my man werk in Pretoria ons bly in Benoni, waar dit nog bietjie bekostigbaar is. 😢
Eiendomsonteining is 'n baie bree konsep... dit kan enigiets insluit van land tot myne tot persoonlike eiendom soos meubels, motors, vuurwapens...enigiets wat hierdie regering dink hulle behoort beheer oor te he... Ek hoop mense het die pit om dit teen te staan...
Die wortel van die kwaad lê in die parlement hier onder is gewone mense wens hul het weer n wêreld beker in 🏉 ons was een nasie almal daar bo vang die meeste wind kom af aarde toe en wees een met God en mens.Amen Bid vir ons Land Die duiwel het nie mag in ons lewe ......Bid en Glo waar God is is liefde Cheers ❤
Well since the govt was the cause of the injustice, government property is first, before anything else, that would include ministers property and the like😂
Die enigste oplossing is keer terug na GOD. Hy is ons enige hoop. Ons probeer planne maak, Hy het alreeds die volmaakte plan. Hy vra net gehoorsaamheid.
@@Helgardt6189 Het jy hulle huispryse gesien vir 'n asbes huis????? Hulle huur vrek hoog, salarisse piepklein, vra hoekom ry meer as helfte amper 200 km na Kimberley om kruideniersware te gaan koop ... Die is FEITE.
Wat ek al sê vir ń rukkie...hoe lank voor 300 van hulle by ń woonbuurt opdag en sê.....this is my land!!!!!!!wat dan en dit gaan kom!!!Belê jou geld oorsee en Los hierdie plek laat dit weg vrot!!!!
Die Suidlanders bestaan LANKAL nie meer nie. Een v d stigterslede (du Toit) het vir hom n plekkie afgesteek in Upington - Nou kan ons ander maar sien wat ons gaan doen. Wat het van ons jarelange bydraes geword? Of is dit gebruik om vir die "paar leiers" eiendom in Upington te koop?
Pro 6:30-31 Men do not despise a thief, if he steal to satisfy his soul when he is hungry; But if he be found, he shall restore sevenfold; he shall give all the substance of his house. Read it carefully. If he steal to satisfy his soul. This does not mean food only. And the scripture also says, but if he be found, ..... Is he now found, are they now found. Yes we know who they are. Now you are a witness to the crime.
Met Bela wet en nou die ook die onteieningswet deur Ramaphosa, moet Dr Groenewald bedank uit GNU en hoop die DA neem ook 'n sterk beskuit. Waar is McKenzie?? Waar is sy groot "trompet" ....ons wag.
Waarvoor luister julle nog na hierdie ramapoza praatjies hy is n 0p n kontrak julle het gebou en gesweet wat julle het niemant kan net vat nice staan vas en veg way joune is sterkte as julle hulp soek praat net
eks jammer maar die kamera werk is baie sleg en die audio mixing maak my ore seer asb stel iemand aan wat weet wat hulle doen! hierdie quality is so sleg julle kan net so wel met julle fone af neem. overblown as fuck en Whitebalance is heeltemal uit, head space is fine maar jy skiet nooit interviews met 'n side profile nie. jy hoor meer die karre wat verby ry as wat jy hulle hoor. All was dit 'n probleem soos die mics wat nie gecharge was nie, reschedule die shoot. Moet nooit vroeg middag skiet nie. (lig is altyd sleg daai tyd) Wie die kamera werk gedoen het en wie ookal die director is moet asb net gaan leer wat elke function van die kamera doen en watse setting sal die beste wees vir so shoot.
The ANC just declared war on South African landowners.
They HATE your success they want to destroy it along with anything that works.
Hierdie is so hartseer om te weet dat ons voorouers so hard gewerk het om ons n toekoms te bied. Geen wereld land kan vooruit bestaan as jou grond sonder vergoeding by jou gesteel word nie. Ons kunstenaars kry reeds swaar vandat die regering oorgeneem het in 94. Al die mooiste plekke waar ons konserte en opvoerings gehou het is in sy pekie om nie eens van infrastruktuur te praat nie. 90% van daardie persele bestaan nie eens meer. Ons sal sien waar die kos vandaan gaan kom. Boere en broeders met grond en eiendom. Ons bid vir ons Vader om ons te lei. Dankie aan Orania vir julle wysheid en raad.
ja en hulle voorouers was baie happy om slave te wees , hulle was baie happy to hulle , gmur was om dat hulle in die and loop , hulle was happy om in hulle uie land rond gestuur te word en op die best plekke te bly, hulle was Baie happy om nie te kan stem nie :) hulle is nou ook baie happy wonder watse vergoeding het jule vir hulle voor ouers gegee ,, n stuk lood .. dom dom ..julle mag goed gedoen het , nou doen hulle dit , nou is dit n prob ,, ne wat vat julle pak soos n man en SHHH
🙏❤
Kak praat nie !!!!
Dit is nie wat besig is hier te gebeur nie!!!
Die regering moet die Grondwet verander voordat hy dit kan doen !!!!
Hierdie is n bestaande 1975 Apartheidswet wat net gewysig is....dis NIE n nuwe wet nie...alle lande reg oor die wereld het so n wet ....gaan lees die wet ....dit praat van Reasonable Compensation....en vir n baie goeie rede !!!!
DomDoos !!!!
I hope Trump will not only throw this little shthle country out of AGOA but will also implement full economic and diplomatic sanctions against this criminal regime.... I hope the Rand will collapse to over R300 to the US Dollar, inflation will surge to 400%, interest rates to over 380% and unemployment to over 80%.
Things in South Africa are going to get much, much worse before they get....even worse than that...The treasonous DA sold out it's voters for a seat on the gravy train. There is no hope....BBBEE afraid...BBBEE very, very afraid....
Your ancestors worked hard slaughtering our ancestors and stealing the land without compensation. The time has come what was taken shall be returned to the rightful people, the bill gives the government power to take the land and build whatever will be in the public interest. That is the good step, you didn't compensate anyone for the land so why should we compensate you?
... mag Onse GOD en HEMELSE VADER ons Genadig wees en Sterk maak... ❤
In Jesus naam Sy Seun ons redder en Koning. Amen 🙏🏼✝️🤍
he made us strong during apartheid when your forefathers slaughtered ours and he shall make you strong too because we never hurt you like you did to us for years🙂
"Ons sal lewe, ons sal sterwe -
Ons vir jou, Suid-Afrika."
Baie dankie Gawie en Joost. Ons ken van vasbyt en standvastigheid in die geloof. Ons waardeer julle leierskap ongelooflik baie. Volhard en sterkte in die stryd.
jy word regeer deur mense wat in bene goi en in ancestors, tokeloshi glo, julle WAS n christian land- wat vloor het teen die been goiers rofl jy praat van geloof - kyk waar is die land , en jy praat van n god ? hoe naïve, so lank dit met jou tjap gaan is god groot ,, maar fok die mense om jou , jy bid net vir hulle , maar hulle kak raak net al hoe meer , , kyk maar die youtube videos , jy HELP so BAIE! sterqi vir jou :)
Ramaphosa se eiendom ,aandele ens moet eerste ontein word
Daai klink reg 😂😂
Sal nie gebeur nie
we don't want his property it is black owned already we want your property
@@PrincessMbaliNhlanhla eish ne, must be hard
Dit is deel van wat moet gebeur. Staan vas. Die land moet vou voor iets sal verander. Ons moet ons saamhorigheid versterk. Dis waaraan ons nou moet werk
Ernst Roets, deputy CEO of AfriForum calls the ANC and EFF's policy of expropriation without compensation a 'destructive, dishonest, ahistoric, racist theft policy.' This follows on Parliament's that the South African constitution should be amended to allow for expropriation of private property without compensation. AfriForum responded, saying that it would warn the international community that their investments are not safe in South Africa and call on investors to put pressure on the South African government not to continue with this policy.
Eendrag!
Nee...nie meer nie.
Onkruid moet uitgespit word en dan in die vuur gegooi word.
Hou op praat, pleid en kruip tyd om op te staan.
Surely wish you’d let Americans come…. I totally applaud your efforts and accomplishments. You guys are the brightest spot on the African continent.
You do know that Ronald Reagan hit these guys with the anti apartheid act of 1986?
EK SIEN HIER KOM 'N LELIKE DING ....... HULLE HET NOU OORLOG VERKLAAR TEEN DIE BOERE EN ONS BOERE GAAN NIE HIERVOOR STAAN NIE!!
ek dink die hele situasie word TE "taktvol" benader en hanteer... Genoeg gepraat hmmmm?, is dit nie tyd om te begin DOEN nie?
Its time to make south africa great again, and take charge before the country comes crashing down. We all have to Invest in common sense. To save SA from these works of evil. We all need to pray about this, the power prayer is stronger than the enermy.☝️ 🙏 🙌
Can Land Expropriation Without Compensation be applied against Cyril Ramaphosa's property.
No, only WHITE people will lose their property.I hope Trump will not only throw this little shthle country out of AGOA but will also implement full economic and diplomatic sanctions against this criminal regime.... I hope the Rand will collapse to over R300 to the US Dollar, inflation will surge to 400%, interest rates to over 380% and unemployment to over 80%.
Things in South Africa are going to get much, much worse before they get....even worse than that...The treasonous DA sold out it's voters for a seat on the gravy train. There is no hope....BBBEE afraid...BBBEE very, very afraid....
Kak praat nie !!!
This is just an amendment to an excisting 1975 Apartheis Act !!!
It is NOT something new !!!!
DomDoos !!!
@@truth-Hurts375 Please relax brother don't let tyrants spoil your mood. Imagine they take Zuma's property. Imagine him having to deal with 5 pissed wives.
😂@@FelicitousCitizenStruggler
30%er dompoes.@@truth-Hurts375
Die Orania model is die enigste opsie.
Gelukkig word ons nie gekenmerk as mense wat gaan lê of tou opgooi nie. Daars n Heilige God in die hemel wat alles weet wat aangaan. Elkeen sal oes wat hy gesaai het. Ons regerings het ons keer op keer verraai. Ons is werklik in n groot gemors. Ons het dit al v baie jare sien kom, en tog het vele pogings om al die bose wette te stop, misluk. Ons moet met geloof en vertroue bid. Ons Vader weet van alles en elkeen. Voorspoed met alle pogings om ons mense van die juk van slawery te bevry. 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Moenie julle jekommer nie! Dit gaan nie gebeur nie! Die ou slaprug gaan groot moeilikheid kry! Hy staan op teen die Allerhoogste t.o.v. Israel...delusions of grandeur... hy sal verloor!!!! Hy is omtrent nooiit in die land nie...staan heeltyd bakhand oorsee! Hulle lag almal vir hom! Nie eers sy eie mense wil hom hê nie! Wag maar, sy onderduimsheid gaan hom hardhandig neersit!!!! Sy tyd is om!!! Bid saam .... ons God sal die nodige doen!
Nou wat gaan god doen? Die wette verander? Ongelukkig gaan die mense moet opstaan en dit self doen
Cape Exit is die eenigste antwoord.....
Die ANC is nie die oorsaak van die probleem nie. Hulle word net gebruik. Dit gebeur nie net in ons land nie. United nations en World Economic Forum sit agter dit.
Looking over from Britain, Ramaphosa looks like a thief.
And a racist
Orania formuleer geleenthede vir ons mense in die sin van werkskepping en daardie stad groei soos julle nog nooit gesien het nie.
Betrek buite beleggers van ons mense om te help sodat daar vinniger groei kan plaasvind.
SALUUT
are there any blacks in orania sir?
They will start small and then build on it until it becomes the norm. Remember Rama-p's "How to boil a frog".....
Indien Orania land kan bekom in Amerika vir Afrikaassprekendes sal dit die beste opsie wees. Ons tyd hier is verby. Niemand hier het die insig om die waarde was ons bring te verstaan nie. Dis tyd dat Afrikaanse boere en entrepreneurs oppak en ons hervestig in 'n nuwe tuiste van ons eie. Amerikaanse mark is massief en puik opsie.
what value do you bring that we cant bring ourselves ? you think when you leave we will suffer? no ma'am blacks are woke and educated you can now leave us alone
Dit is die aanloop tot n rasse oorlog
Waarom kan Orania nie n republiek uitroep nie en daarna kan hulle hul grondgebied drasties uitbrei.Alle plase kan dan binne die nuwe republiek geregitreer word
. Dan is die blanke bevolking nie meer onderhewig aan die SA regering se wette nie
.Ons belasting kan dan in belang van die Afrikaners aangewend word.Dink maar daaroor
Yip
Dink jul vir een oomblik , dat ons hier op Orania, gaan toelaat dat die volksvremdes hier gaan instap en vat, hul weet nie wat wag vir hul nie..." we are prepared , to stand our ground , ORANIA-" Whatever it takes...
Greed, hate, envy... Some people work hard and build something great, while others just steel.
Please people let's vote out anc Eff mk let's keep them on 😮😮😮😮
Nou is die tyd om op te staan vir ons onafhanklikheid... Wes Kapenaars gaan nie dat Kommunistiese anc enigeen van ons onteien nie
And the DA remains silent ..net n' draad sitter Soos president De Klerk..
Julle weet mos die goed gaan ons mense een vir een aan vat. Hulle sal nie n groep aan vat uit die staanspoor nie.
yup en na al plaas morde sit ons nog en kyk hoe dit gebeur :) ek begin glo my ras is pussys , ek hoor al die goed wat ons voorouers gedoen het ,, ons sit en kyk :))) ek dink 16 dec is opgemaak , of , wag gaan ons wag dat ons 400+- is dan WYS ons hulle ,nee wat julle boere is op julle eie like anyways nie daai word nie boerQqies
They going to come for you at Orania. I pray you are prepared.
We are. Fear not those who can kill your body, but can not reach your sole.
@@reteipegal7690 Sole is a fish, soul is jou "siel" ...
@@PatchesSnow Dankie Patches.
Orania staan op staan sterk julle gaan goed aan mooi plek skoon netjies hou dit WIT asb moenie hulle daar toe laat nie lyk mooi so wit 🎉🎉🎉🎉
Ek teken die petisie met graagte.
jire dit help baie
@@AnhAxg0dx Exo 20:7 Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
@@AnhAxg0dxJa jirre,solank jy dit ook teken !!
@@AnhAxg0dxJa jirre,elke stem help,hoop jy teken ook die petissie !!
@@AnhAxg0dxja jire,elke stem help…wat van joune ?
Die Here Sal met Cyral Deel,Ons God Slaap nie.
Ons moet aanhou bid en God vra vir Lyding en standvastigheid.
Psalm 127. Ons moet op die Here vertrou.
Ons gaan nêrens, die grond behoort aan Orania se mense
INTERNATIONAL RECOGNITION
The people north of the Vaal River (AFRIKAANS SPEAKING BOERS) in the South African Republic were recognised as an independent country by the United Kingdom with the signing of the Sand River Convention on 17 January 1852.[8]: 357-59
The Orange Free State was recognised by the UK on 17 February 1854. The Orange Free State became independent on 23 February 1854 with the signing of the Bloemfontein or Orange River Convention. The Orange Free State was nicknamed "the model republic".
The Transvaal and the Orange Free State developed into successful independent countries which were recognized by the Netherlands, France, Germany, Belgium, the United States, and Britain.[15] These two countries continued to exist for several decades, despite the First Boer War with Britain. However, later developments, including the discovery of diamonds and gold in these states, led to the Second Boer War. In this war, the Transvaal and Orange Free State were defeated and annexed by the overwhelmingly larger British forces, ceasing to exist on 31 May 1902, with the signing of the Treaty of Vereeniging. A new British dominion, the Union of South Africa, was established under the South Africa Act 1909, in which the Transvaal and the Orange Free State became provinces along with the Cape and Natal.
@Henning 👍🎯
Ek wou ook graag orania toe trek maar als is biekie duur
Jou Afrikaans is te swak
@shanaazabrahams1319 is dit sarkasme of is dit nou n wit man wat n wit man sleg sê
@Pietjansenmalungu bietjie
So die rede hoekom ons land so is,is a s.g.v wit mense soos jy?
😂
Ja nee did DA het die land uit verkoop
Sterkte vir julle! Kan julle die UN hierby betrek? Is daar ni internasionale wetgewing wat eiendoms besit beskerm nie?
UN ROFL jire oom , daai mane is in hule POES in besag met al die oorloe wat plaasvind ,, en JY dink hulle gaan help MET EIENDOME Ahhahaw ,,jirre julle is dom vra jou self gou die vraag - hkm is all die lande wat min minerale het so ruik , die hele Africa is vol goud en klomp minerale , maar hulle is die armste ?? dink jy hulle wil help , of dink jy nie hulle hou hulle land eder ryk nie , kyk na Ukraine en russia ? wa de fok was UN , da vat hulle nie net jou huis nie , hulle blaas hom some ..moer toe ,, die gaza strip 10 000 kinders geskiet excution style , oom dis al amper WW3 fok jou eiendom ek sal se kry a kos paki , begin draf ,, en n pewpew
UN is n klug..veral tov blank Suid Afrika.
@andriesduPlessis, waar woon jy, op Mars? Het jy geen benul wie die UN is nie? Jy't baie om te leer.
UN jou help?????? Eish, duidelik het jy nie 'n idee van wie en wat UN is nie ... hul is 100% EVIL.
"Pray against this and make south africa great again. ☝️ 👌
Dit maak my so trots om te hoor hoe manne in SUIWER AFRIKAANS praat.
Die areas waar daar reeds grondeise bestaan, is nou dalk eerste in gedrang. Dan, as jy additionele eiendom besit, of ge-erf het.
Dankie manne. Ek is nie een vir Oranje nie, ek is nie Christen nie, maar ek ondersteun die Afrikaner se reg nag grond en vryheid. Ons voorvaders het geblooi vir die land, en ek is reg om die selfde te doen. Mag julle Vader Christus julle seen in julle pogings. Dankie.
Nie almal van ons kan daar gaan bly nie, Al wil ons ook Hoe graag, wat doen ons nou, my man werk in Pretoria ons bly in Benoni, waar dit nog bietjie bekostigbaar is. 😢
Zimbabwe nr 2, hier kom ons
Eiendomsonteining is 'n baie bree konsep... dit kan enigiets insluit van land tot myne tot persoonlike eiendom soos meubels, motors, vuurwapens...enigiets wat hierdie regering dink hulle behoort beheer oor te he... Ek hoop mense het die pit om dit teen te staan...
Ek het gedink Robert Mugabe is dood
He has been reincarnated in the form of ramathief
Nee, hy lewe. Sy naam is Klaus Schwab. “ You will own nothing and you will be happy”.
Regearing gaan kom vir Orania omdat dit werk. Hartseer wat besig is om te gebeur Zim 2.0 aan die kom
Die wortel van die kwaad lê in die parlement hier onder is gewone mense wens hul het weer n wêreld beker in 🏉 ons was een nasie almal daar bo vang die meeste wind kom af aarde toe en wees een met God en mens.Amen Bid vir ons Land Die duiwel het nie mag in ons lewe ......Bid en Glo waar God is is liefde Cheers ❤
Gawie het sy paspoort reg 😢
The ANC dis not the government it’s a party
Well since the govt was the cause of the injustice, government property is first, before anything else, that would include ministers property and the like😂
Die enigste oplossing is keer terug na GOD. Hy is ons enige hoop. Ons probeer planne maak, Hy het alreeds die volmaakte plan. Hy vra net gehoorsaamheid.
Nou wat presies moet ons voor gehoorsaam wees. Armpies vou en niks doen,sal jou ondergang wees
Vasbyt in geloof volhardd in gebed. Bly hoop.....ons verlossing is naby Jesus kom🤴🙏🌿🤍🩵💙🕊👑
Cool...kom try vat my goed....Avbob sal hul kom haal....
orania is vir die rykes
Hoekom ??
@@Helgardt6189 Het jy hulle huispryse gesien vir 'n asbes huis????? Hulle huur vrek hoog, salarisse piepklein, vra hoekom ry meer as helfte amper 200 km na Kimberley om kruideniersware te gaan koop ... Die is FEITE.
His land mysft be taken the thief
Ja wel, toe hulle ja gestem het, moes hulle geweet het wat gaan gebeur....hel sedert bloukrans kon hulle sien wat is die agenda....
Begin loopgrawe voorberei rondom Orania.😂 Darem nog nie daar nie, maar Rampies het nou finaal bewys hy tree op soos n volslae moroon.
ANC and Cadres must stay out there!
Kook die padda stadig
Sterkte vir oranja, ons dink aan julle. Ons moet saam staan om almal te help.
Ek is nie bang vir hulle nie, hulle moet maar net probeer om naby my huis te kom
ek hou net eenvoudig nie van Cyril Ramaphosa en die cANCerous Gov nie, punt.
Like the battle of blood river keep on fighting, and keep on praying against the enermy.☝️ 🙏 🙌
Luister ook na dr Theo de Jager van SAAI
Start with ANC assets and move to Taxi association
Wie is of was die onderhandeaars met die Anc. Hulle het voete van klei. Hulle het hulle net self verryk!!
Hier is.n vteraan mags nomer 19840 sal by julle staan deur duk en din
Hoe kan ek by Orania betrokke raak?
Wat ek al sê vir ń rukkie...hoe lank voor 300 van hulle by ń woonbuurt opdag en sê.....this is my land!!!!!!!wat dan en dit gaan kom!!!Belê jou geld oorsee en Los hierdie plek laat dit weg vrot!!!!
Sluit by die Suidland SBB aan
Wat kan SSB jou eintlik doen niks nie!! 😂😂😂
@@JohannesBadenhorst-x2cJa, as deel van die pensioennarisgemeenskap wil ek ook weet.
Die Suidlanders bestaan LANKAL nie meer nie. Een v d stigterslede (du Toit) het vir hom n plekkie afgesteek in Upington - Nou kan ons ander maar sien wat ons gaan doen.
Wat het van ons jarelange bydraes geword? Of is dit gebruik om vir die "paar leiers" eiendom in Upington te koop?
@@JohannesBadenhorst-x2c Dit is nie waaroof SBB gaan nie en as jy verwag hulle moet jou help, bly in Orania.
Hulle kon nog nooit iets aan Orania doen nie maar Nou kan hulle....
We will not allow the battle for KFC to threaten us
Ek as n Orania bewoner ....gaan nie staan ek kyk ,hoe ons dorp deur buite staanders geplunder word , almal hier sal saam staan....
Interesting what happened to my back?
Dink aan ons kids hulle Wil ons in krupel vote hulle uit
Wat as die ANC Orania op eis???
Dan trek almal ...
Oorlog
Dis net n wetlike manier van steel
Orania het alreeds n grondeis gehad,en die eisers het die geld opsie geneem.
Zimbabwe 2.0 oppad
O waarde kan nie as "Kompensasie" beskryf word nie🤔
Hul doen maar net wat Klaus vir hul sê.
Pro 6:30-31
Men do not despise a thief, if he steal to satisfy his soul when he is hungry;
But if he be found, he shall restore sevenfold; he shall give all the substance of his house.
Read it carefully. If he steal to satisfy his soul. This does not mean food only.
And the scripture also says, but if he be found, ..... Is he now found, are they now found. Yes we know who they are. Now you are a witness to the crime.
Met Bela wet en nou die ook die onteieningswet deur Ramaphosa, moet Dr Groenewald bedank uit GNU en hoop die DA neem ook 'n sterk beskuit. Waar is McKenzie?? Waar is sy groot "trompet" ....ons wag.
Waarvoor luister julle nog na hierdie ramapoza praatjies hy is n 0p n kontrak julle het gebou en gesweet wat julle het niemant kan net vat nice staan vas en veg way joune is sterkte as julle hulp soek praat net
As ons net almal saam kon bly in een area en nuwe land opbou, maar dis onmoontlik....
By en met GOD ALMAGTIGE SKEPPER is NIKS onmoomtlik HALLELUJAH AMEN
can someone explain to me how is it illegal? when black people decide to take back what truly belongs to them?
TURN BACK TO GOD 2025...EN HY SAL NA ONS OMSIEN😊😊
Gawie waar is vf +
Hulle praat net en doen niks,soos die DA
Was van dag 1 af useless, na laaste verkiesing kan hulle maar hulle deure toemaak, hulle is erger verraaiers as da
Al wat gaan help is m burgeroorlog
Many words said here, NONE factual or actions or useable ...
Baie woorde gepraat maar geen feite, aksies, dade of bruikbare inligting nie ...
eks jammer maar die kamera werk is baie sleg en die audio mixing maak my ore seer asb stel iemand aan wat weet wat hulle doen! hierdie quality is so sleg julle kan net so wel met julle fone af neem. overblown as fuck en Whitebalance is heeltemal uit, head space is fine maar jy skiet nooit interviews met 'n side profile nie. jy hoor meer die karre wat verby ry as wat jy hulle hoor. All was dit 'n probleem soos die mics wat nie gecharge was nie, reschedule die shoot. Moet nooit vroeg middag skiet nie. (lig is altyd sleg daai tyd) Wie die kamera werk gedoen het en wie ookal die director is moet asb net gaan leer wat elke function van die kamera doen en watse setting sal die beste wees vir so shoot.
Is time to share lets share we did you buy our land.from whom please don’t steal is time let’s share