Orania Beweging reageer op Lesufi se uitlatings

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 фев 2024
  • Orania Beweging reageer op Lesufi se uitsprake dat hy verkiesingsplakate in Orania wil opsit.
    Jy kan Orania ondersteun om opportunistiese politici teen te staan
    Sluit aan as Orania Beweginglid: orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 459

  • @johanroos699
    @johanroos699 4 месяца назад +196

    Lesufi se obsessie met Orania is absolute jaloesie!

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 4 месяца назад +22

      Ja Pure Jaloesie. Want sy eie mense kan niks tot stand bring nie. Pateet van n kader.

    • @user-Jzc07lwand
      @user-Jzc07lwand 4 месяца назад

      You're talking shit now poes.​@jjhout5988

    • @maseratifittipaldi
      @maseratifittipaldi 4 месяца назад

      Dit is net soos die sg "Palestyne" se obsessie met Israel. Dit is venyn gebore uit afguns, jaloesie en haat.

    • @sandypieterse4728
      @sandypieterse4728 4 месяца назад

      Die man is 'n skande vir die menddom, Lesufi is MINDERWAARDIG, JALOERS en SKANDE, hy dryf Gauteng in die afgrond in. Weg met hom... tsammaia!!!

    • @kobusriekert306
      @kobusriekert306 4 месяца назад +3

      Lesufi gaan sy gat sien!!!!😂

  • @user-zd3uf8td4y
    @user-zd3uf8td4y 4 месяца назад +130

    Trots op Orania,gee hom iets om te vreet en stuur hom weg

    • @ronelpeens7366
      @ronelpeens7366 4 месяца назад +12

      brooklax ja!

    • @aubrey-io8rh
      @aubrey-io8rh 4 месяца назад +6

      @@ronelpeens7366 Moet nie die kastor olie vergeet nie, en meng 'n bietjie dagga by.

    • @jj56x7.5mm
      @jj56x7.5mm 4 месяца назад

      9mm vir breakfast die die ding is a pateet

    • @barend4803
      @barend4803 4 месяца назад

      😂😂😂

    • @lindavanniekerk8679
      @lindavanniekerk8679 4 месяца назад +3

      Nee, gee v hom water.....en nie ons gewone gasvryheid nie, boggerol!

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 4 месяца назад +117

    Orania is one of the few success stories, great job. 👍

    • @Deontjie
      @Deontjie 4 месяца назад +1

      Compare Orania with Zulu only areas like Jozini in Natal. In Natal, the people does not pay tax, they produce nothing, they get government subsidies, and the "king" gets a huge monthly salary, the land is not private property. Orania does pay tax, and every street is private property.

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 месяца назад +178

    Hy’t ‘n diep gewortelde haat vir witmense en Afrikaners in spesifiek.Hy kan dit nie verdra dat Afrikaners vooruit gaan nie.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 4 месяца назад +22

      Ja en hy haat dit dat sy ashoop minder aftrekking kry.

    • @CasperLabuschagne
      @CasperLabuschagne 4 месяца назад +17

      Alles waar en ek stem absoluut saam behalwe dat daar 'n filosofie in oosterse gevegskuns is dat jy soos water moet wees. As jy 'n harde teiken is kan 'n sterker opponent jou maklik seermaak maar as jy soos water is maak dit nie saak hoe sterk jou opponent is nie.
      In die praktyk beteken dit dat die ANC al die mag in sy hand het en dat ons niks is nie want die grondwet se beskerming word nie meer vertolk in die sin waar dit in geskryf is nie maar in 'n sin van die huidige tydperk wat beteken dat ons nie net kan aanneem ons het grondwetlike beskerming nie. Die ANC is naarstiglik op soek na 'n swart-wit konfrontasie oor 'n aspek wat as rassisties vertolk word sodat hulle 'n apatiese swart kieserskorps kan mobiliseer.

    • @gailabbott8357
      @gailabbott8357 4 месяца назад +17

      Ek stem 💯 saam. Hy kan sien hoe suksesvol die Afrikaners is en hy besef dat hulle (swartes )nooit sulke sukses kan behaal nie. Ek vertrou hom nie. Ek is Bly julle staan sterk om hom nie te “entertain” nie.

    • @amandaknoetze3530
      @amandaknoetze3530 4 месяца назад +5

      Ek stem saam maar Onthou,.... Daar is baie Bruin, Swart en Wit mense wat ń goeie verstand HET, MAAR DOMMETJIES OOK LUISTER OOK ASB NA GEWONE MENSE BAIE DANKIE EN BETER EN GOEIE KEUSES

    • @maryjooste6161
      @maryjooste6161 4 месяца назад +7

      Regtg hyt n diepe jaloesie vr witmense hy het amper obsession met wit skole

  • @shanaazabrahams1319
    @shanaazabrahams1319 4 месяца назад +110

    Orania scare the living daylights out of the ANC. They know this is one community they cannot gaslight. Stay strong Orania.

    • @user-hn3ve5bu4o
      @user-hn3ve5bu4o 4 месяца назад +13

      God bless Orania

    • @123abc-wy6fe
      @123abc-wy6fe 4 месяца назад +17

      It's one community where the ANC can't fuck up mightily.

    • @shanaazabrahams1319
      @shanaazabrahams1319 4 месяца назад +11

      @@123abc-wy6fe methinks Orania can fuck ANC up. They have the fortitude and brain power

    • @riaswanepoel7422
      @riaswanepoel7422 4 месяца назад +1

      Orania kan dit net verwyder

    • @shanaazabrahams1319
      @shanaazabrahams1319 4 месяца назад +3

      @@jdt1935 that would be bliss

  • @salomonandreoosthuysen6310
    @salomonandreoosthuysen6310 4 месяца назад +25

    Orania is n sukses omdat die ANC nie betrokke is nie..

    • @FaizelMoosa-og3yl
      @FaizelMoosa-og3yl 4 месяца назад +3

      Lesufi .Rather let you own useless government try and strive after the success in Orania. Jealousy will only lead to your downfall. Leave other people to live their lives.Stop this hatred and bitterness

  • @ianjacobs2998
    @ianjacobs2998 4 месяца назад +75

    I don't believe this .What a joke!! He should take some "lessons" from "ORANIA"( How to make a success of a town etc) MAY GOD BE WITH ORANIA 🙌 🙌 🙌 🙏

  • @johanbrittz9054
    @johanbrittz9054 4 месяца назад +94

    Lesufi soek al weer net aandag!!

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 4 месяца назад +104

    Lesufi, kyk en leer hoe suksesvol Orania is,
    SALUUT

  • @JUAN_OLIVIER
    @JUAN_OLIVIER 4 месяца назад +95

    Lesufi moet dalk terug skool toe gaan, hy verstaan heel duidelik nie die verskil tussen publiek en privaat nie.

    • @AndreOosthuizen-yc6si
      @AndreOosthuizen-yc6si 4 месяца назад +1

      Sy musadi muntu nyama ma moes hom klein vrek gele het, maar net dit kon die teef nie vermag nir😂

  • @etresiastruwig192
    @etresiastruwig192 4 месяца назад +60

    Jealousy makes you Nasty. HY is GROEN.

  • @HansCoche
    @HansCoche 4 месяца назад +71

    Lesufi moet testemming kry by Orania bestuur want die plek is op privaat eiendom. Hy kan maar raas, maar dit is hoe dit is.

    • @1812nico
      @1812nico 4 месяца назад +14

      Hy wil net reaksie uitlok. Ons moet nie daaraan toegee nie.

    • @jj56x7.5mm
      @jj56x7.5mm 4 месяца назад +5

      Al toesteming wat hy moet kry is jaag hom kaalgat dit straat af

    • @user-bo1qi6sy2e
      @user-bo1qi6sy2e 4 месяца назад +1

      Met n sambok!!!

  • @johanroos699
    @johanroos699 4 месяца назад +45

    Orania is vandag wereldwyd n voorbeeld van hoe mense selfbeskikking kan ontwikkel.

  • @esthergreyling2507
    @esthergreyling2507 4 месяца назад +23

    Moenie vir Lesufi enige aandag gee nie. Ignoreer hom totaal!!

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 4 месяца назад +64

    Net n makmoere moegoe dink so. dom soos grond

    • @joeb5603
      @joeb5603 4 месяца назад +14

      Don't give ground a bad name. At least it grows something.🤣

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 4 месяца назад +109

    Sterkte Orania hier vanuit Engeland. Jy kry kultuurgemeenskappe dwarsoor die wêreld. Doen so voort!

  • @user-kr9lt6vz7r
    @user-kr9lt6vz7r 4 месяца назад +47

    Sit ANC op hulle plek,Orania is op hul eie??

  • @bngmnh3583
    @bngmnh3583 4 месяца назад +68

    ...Anc needs to take notes from Orania on how to manage the territory
    They've no clue when it comes to governance

  • @taaniadyzel9756
    @taaniadyzel9756 4 месяца назад +46

    Lesufi kon niks in Onderwys regkry nie nou wil hy stemme werf in Orania? Hy het nie n kans nie. Ek glo en vertrou swart mense het hom goed leer ken toe onderwys onder hom ineengestort het. Orania, bly sterk en doen so voort.0

  • @Bester-hj1ht
    @Bester-hj1ht 4 месяца назад +98

    Baie trots op die Oraniers. Mag die Here julle ryklik seen met al julle projekte. Julle is vir die res van Suid Afrika ń groot voorbeeld.Plaas Jesus Christus voor alles wat julle beplan en Hy sal julle met voorspoed en sukses seën soos nog nooit tevore nie.Deon en Joanne van Rondebosch Kaapstad.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 4 месяца назад +48

    Ek wens/hoop daar staan meer plekke op soos Orania!!
    Hoekom wil Lesufi plakkate daar opsit??? Dis n baie dom, onnosele ding om te doen! Daardie inwoners dra mos kennis van die verskillende politieke partye! As hul enigsins vir iemand wou stem, sou hul dit doen....daars nie medikasie vir domheid nie!!
    Mag ons goeie Vader ons vinnig te hulp snel in hierdie land....

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      Yes Hettie. Daars nie pille vir dom nie!

  • @alta2715
    @alta2715 4 месяца назад +15

    Orania het bewys waar daar n wil is is daar n weg. Baie trots op Orania 🎉🎉🎉

  • @pieterduplessis6906
    @pieterduplessis6906 4 месяца назад +33

    Die beste Lesufi is een wat net geignoreer word. Hy wil die reasksie gebruik om aandag af te lei van sy eie mislukkings. Ignoreer hom net. Geen reaksie, geen agendas nie

  • @benleroux835
    @benleroux835 4 месяца назад +39

    Orania trek met elke Lesufi se tirade, positiewe aandag.
    Privaat firmas betaal duur vir sulke publisiteit.😅

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 4 месяца назад +31

    Ons is BAIE TROTS op julle

  • @jonathanreed7
    @jonathanreed7 4 месяца назад +30

    It seems like this politician wants to brand himself as an opressor of sorts. You get similar communities and small towns all over the world. They are not hurting anyone and living in an area that nobody wanted before. They get no support from the government and even pay their taxes. So basically, he possibly hates their success and existence. That is just sad.

  • @willemvanaswegen1937
    @willemvanaswegen1937 4 месяца назад +47

    Kan julle hierdie video ook in Engels, Nederlands, Duits and ander tale te kry - hier die boodskap moet die wereld in.

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      !

    • @salomonandreoosthuysen6310
      @salomonandreoosthuysen6310 4 месяца назад +1

      Uitstekende idee 👏👏👏👏👏

    • @faramund9865
      @faramund9865 4 месяца назад

      Als Hollander versta ik het gewoon. Dat is het probleem niet. Het probleem is dat onze overheid Oost-Indisch doof is. Ze hebben zoveel zelfhaat gekweekt dat ze d Afrikaners niet meer willen of durven te verdedigen. Heel pijnlijk.

  • @Jane-dq7on
    @Jane-dq7on 4 месяца назад +22

    Jealousy makes you nasty...
    Orania supports itself. It is not dependent on the government, and by proxy, any of the political parties wanting to campaign in a place that has never benefitted from them. He is just doing what the ANC Cadres do best, stir racial tensions... by picking on the one place that outshines them all. Had he asked for a show-and-tell in order to improve other communities, I'm certain Orania would have welcomed him. But he is not interested in improvement, just race mongering for the sake of cheap politics. It is very clear that Orania's independent success burns their @$$. The buck stops here.

  • @whiteybester9160
    @whiteybester9160 4 месяца назад +31

    En só sal hy gebliksem word. Dommer as grond

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 4 месяца назад +1

      Ek dink dis waarop hy hoop, maar ek dink hy gaan dit teleurstellend vervelig vind op plakate daar op te sit.

  • @JohnHickman-me3js
    @JohnHickman-me3js 4 месяца назад +13

    Ek het Dan verstaan Dat Orania op private grond gelee is. Lesufi het geen reg om verkiesings plakkate op privaat eiendomme uit te stal nie.

  • @christiansteyl9277
    @christiansteyl9277 4 месяца назад +13

    Dit is plein, in afrikaans gesê, moeddswillige kaksoek waar daar ni is ni. En probeer aandag trek. Arme sot hy" is eenvoudig"!! man

  • @chriserasmus
    @chriserasmus 4 месяца назад +14

    Moenie aandag aan die etter gee nie. Ignoreer die persoon. Hulle hou nie daarvan nie. Sy tor is weer van die prop af.

  • @ash9744
    @ash9744 4 месяца назад +37

    If anc lose Gauteng, they should blame lesufi, his main priority is clearly not on winning his own province.

  • @ecpnothnagel9121
    @ecpnothnagel9121 4 месяца назад +21

    Vandag teruggekeer na kuier by familie. Ons woon in 'n ander wêreld as die mense van Gauteng. Ons is positief, vooruitstrewend en kla oor verskriklik baie dinge maar in vergelyking met die moedeloosheid, die absolute gevoel van desperaatheid daar buite is ons regtig bevoorreg. My hart het gebreek om my mense so teneergedruk te sien.

    • @annamariemostert2759
      @annamariemostert2759 4 месяца назад +1

      Waaroor kla julle dan?

    • @ecpnothnagel9121
      @ecpnothnagel9121 4 месяца назад

      @@annamariemostert2759 O ons kan by hou met die heel bestes. Onthou Oraniërs kan vinnig bederf raak so ons kla oor hoë huispryse, harde werk, warm somers, koue winters, die skool wat 07h00 begin, die vulstasie wat nie goed genoeg lyk nie, die gebrek aan Sushi, raserige studente......Jys reg eintlik het ons niks om oor te kla nie.

  • @lesliepieterse1072
    @lesliepieterse1072 4 месяца назад +15

    Rommelstrooi is onwettig in Orania, oor en uit.

  • @cornelsteenkamp5968
    @cornelsteenkamp5968 4 месяца назад +11

    Ek wens ek kon met my gesin in Orania gaan bly😊

  • @theamagro3558
    @theamagro3558 4 месяца назад +29

    het hy nou regtig gedink daars mense in Orania wat gaan stem vir die anc 😂😂

    • @MorgMorg-uf6ps
      @MorgMorg-uf6ps 4 месяца назад

      Dit wil so voorkom...hy is n optimis😂

  • @paulbeukes9137
    @paulbeukes9137 4 месяца назад +22

    Jaag daai tuinwerker van n' tsotsi weg. Se vir hom jy maak jou eie tuin skoon. Tsek!!! 😅

  • @ralphdorfling4628
    @ralphdorfling4628 4 месяца назад +13

    Pajama Lefoefie is nie gewoond aan wet en orde nie.

  • @hendrickswart4122
    @hendrickswart4122 4 месяца назад +11

    Ulundi is 'n tradisionel Zulu Kultuur dorp, waar slegs Zulus mag eiendom besit.
    Is hy dapper genoeg om daar te gaan plakate opsit?

    • @Deontjie
      @Deontjie 4 месяца назад

      Lake Sibayi area, east of Jozini is Zulu land. These people do not pay taxes, they do not produce anything in this water rich environment, except palm wine for own consumption, they get a government allowance, and their traditional "king" gets a huge salary, paid for by tax-payers. This is not private property like Orania. No schools, one small shop, one tourist lodge who pays rent to the king. The people of Orania build their own schools and roads. They farm in a arid environment and produce food for all races. They pay taxes to the national government. No arson at the university, no riots, no arson at the municipality buildings. No litter.

  • @AndrewMcFarlane_1
    @AndrewMcFarlane_1 4 месяца назад +8

    Ek stel voor hy spandeer al die ANC se verkiesings begroting op Orania

  • @heynw1
    @heynw1 4 месяца назад +11

    Hy moet Oranie toe gaan, leen vir hom 'n leer om die plakate op te sit. Hy moet dit net ook self kom afhaal. Nog geld gemors deur die ANC. Wanneer hy kan kom en daar geen weerstand is nie verloor die nar belangstelling. Terwyl hy daar is wys hom rond hoe die ding behoort te doen.

  • @user-qe1tv1bu2f
    @user-qe1tv1bu2f 4 месяца назад +21

    Well done to orania, don't give in like pap wiel de Klerk.

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      The capitulating scoundrel.

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 4 месяца назад

      Goed Gesê!! Die ou dr€k het tot voor sy dood nog dit herhaal ..."Ek sal dit weer doen" ....beteken: ek sal weer my volk uitlewer aan die ANC as ek weer moet kies.

  • @BenBadenhorst-zh3pf
    @BenBadenhorst-zh3pf 4 месяца назад +32

    Ek is trots op Orania, nooi hom uit, gee hom koelsisters en gemmer bier, wys hom wit mense is beter as iemand wat einlik kom komflik soek

    • @pieterduplessis6906
      @pieterduplessis6906 4 месяца назад +6

      Laat hy sy plakate kom opsit. wat gaan dit tot gevolg he. Julle sal vind dat as hy uitgenooi word, gaan julle vind hy het geen plakate om op te sit nie
      Ons behoort uit te styg bo die tipe karakter en motiewe. En nie te reageer soos hy nie. Dan sal jy elke keer wen.

    • @user-rj7zg4cx7p
      @user-rj7zg4cx7p 4 месяца назад

      Ek stem saam, Orania het niks om weg te steek nie. Wys ANC wie en wat Orania is​@@pieterduplessis6906

  • @GerhardMentz-yg8oy
    @GerhardMentz-yg8oy 4 месяца назад +24

    Weet die man Orania is nie in Gauteng nie ?

    • @1812nico
      @1812nico 4 месяца назад +1

      Hy dink seker dit is Kleinfontein.

    • @gustabeumer688
      @gustabeumer688 4 месяца назад +1

      No he failed his history exams in school.

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      Kostelik!

    • @MorgMorg-uf6ps
      @MorgMorg-uf6ps 4 месяца назад +1

      Hy weet nie wat hy nie weet nie en hy weet nie wat Orania weet nie. Klink nie of hy enige iets weet nie.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 4 месяца назад +21

    Ek was eenkeer in Orania in 2003. Dis n harde wêreld. Net ystermanne en vroue sal dit daar kan uithou...

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 4 месяца назад +7

      Ja nie gravy train ryers soos hy nie

    • @hettiebotha8901
      @hettiebotha8901 4 месяца назад +10

      @@jjhout5988 yes!!! Ons voorouers was manne en vroue wat vir als kans gesien het met hulle God se hulp. Hoeveel van ons vandag sal die Drakensberge aandurf...swanger vroue met wa en osse???? Min van ons het werklik n idea wat hulle moes deurgaan...
      Ek dink nie daars veel nie!! 🌿🌺

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      Reg. Nie Afrikaners nie. Net Boere Afrikaners kan daat vasbyt.

  • @karelschutte5563
    @karelschutte5563 4 месяца назад +16

    Orania se sukses raas elke aand in sy ore, soveel so dat hy nie kan slaap nie en sy natuurlike intelligensie en " "supreme logic" sê vir hom, val dit aan, brandaf en breekaf sodat hy kan slaap.

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      Op, In. Of onder Afrikaans is daar nie 'n woord vir die teenoorgestelde vir sy intellek nie. Bobbie McApie in Rhodesië het op 'n vergulde porselein scooter geskyt terwyl sy volgelinge hom in 'n nasionale toordokterswaan 109% ondersteun het. Bewyse daarvan, ook in
      ruclips.net/video/EhAof5tqkG0/видео.html Dit is satanistiese heksery wat so oud is soos Afrika. Deur die palastyne te ondersteun wil die internasionale gemeenskap SA vernietig. En adonis volhard. Herinner my aan 'n vergulse toiletbak.

  • @barend4803
    @barend4803 4 месяца назад +10

    Pragtig, hou so aan.

  • @fredsmith1391
    @fredsmith1391 4 месяца назад +21

    Hoe kan ons ondersteenrs word van Oranje assb.

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 4 месяца назад

      Gaan na hulle webwerf en kliek op lidmaatskap. As jy deel word van die Orania Beweging kry jy gereelde nuus uit Orania. Jy kan ook lid word van die Groei en Grond fonds, waarin jy jou geld direk in Orania kan bele.

    • @salomonandreoosthuysen6310
      @salomonandreoosthuysen6310 4 месяца назад

      Ja miskien tyd om n baie groter Orania uit te brei. Miskien kan Elon Musk n biertjie help? 🤣🤣🤣👌👏Hyt mos gepraat van white genocide , dan nie?

    • @salomonandreoosthuysen6310
      @salomonandreoosthuysen6310 4 месяца назад

      bietjie

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 4 месяца назад

      Ek sien my plasing is verwyder. RUclips laat nie links of selfs verwysings na ander plekke op die internet toe nie. Ek het gedog as ek dit in Afrikaans se kan ek daarmee wegkom, maar nee.

  • @daniedutoit6128
    @daniedutoit6128 4 месяца назад +23

    Hy is n nar

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 4 месяца назад +7

    Lesufi hou jou uit Orania uit Orania jaag hom sommer summier weg hy en sy kaders us jaloers op julle en Orania want hulle kan nie regeer soos julle julle mag bou voort asb hou Orania skoon en bo ❤

  • @user-jx1dt8pm4o
    @user-jx1dt8pm4o 4 месяца назад +4

    So trots op Orania..wens ons kan daar gaan bly.❤

  • @AlbertusMBezuidenhout
    @AlbertusMBezuidenhout 4 месяца назад +19

    Kan Lesufi in Afrikaans verkiesings plakate opsit?

  • @davidrichards9789
    @davidrichards9789 4 месяца назад +7

    He only wants to go there because Orania works so well, while the rest of the country is falling apart

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 4 месяца назад +24

    Dom stommerik. Jy het n Orania in Gauteng. Kleinfontein Oos van Pretoria. ANC moet desperaat wees om stemme op Orania te gaan soek.😂😂😂

  • @ronelpeens7366
    @ronelpeens7366 4 месяца назад +7

    ai ou Lepoefi, konsentreer eerder om jou korrupsie te versteek

  • @johansmit4447
    @johansmit4447 4 месяца назад +8

    Domastrante bravade.

  • @peterpociag1579
    @peterpociag1579 Месяц назад

    Veel van jullie presentaties bekeken. Ga zo door. Succes met Orania. Groeten uit Zeeland, Nederland

  • @MoreThanRuan
    @MoreThanRuan 4 месяца назад +14

    Why would you want to put election posters on a farm!? Are they hoping that the cows and streetlights will vote for them? 😂

    • @aubrey-io8rh
      @aubrey-io8rh 4 месяца назад +1

      Why are you denying the pigs their rights? Many more of them than cows normally. Same living conditions!.

    • @arlenespencer3861
      @arlenespencer3861 4 месяца назад

      Their stupidy knows bounds.

  • @didimarais5948
    @didimarais5948 4 месяца назад +6

    So jaloers, want hulle is useless!!

  • @johannesnel8875
    @johannesnel8875 4 месяца назад +26

    Gospel of Karl Marx

    "The whole gospel of Karl Marx can be summed up in a single sentence: Hate the man who is better off than you are.
    Never under any circumstances admit that his success may be due to his own efforts, to the productive contribution he has made to the whole community. Always attribute his success to the exploitation, the cheating, the more or less open robbery of others.
    Never under any circumstances admit that your own failure may be owing to your own weakness, or that the failure of anyone else may be due to his own defects - his laziness, incompetence, improvidence or stupidity.
    Never believe in the honesty or disinterestedness of anyone who disagrees with you.
    This basic hatred is the heart of Marxism. This is its animating force. You can throw away the dialectical materialism, the Hegelian framework, the technical jargon, the 'scientific' analysis, and millions of pretentious words, and you still have the core: the implacable hatred and envy that are the raison d’etre for all the rest."
    “Marxism in One Minute“ by Henry Hazlitt

    • @MorgMorg-uf6ps
      @MorgMorg-uf6ps 4 месяца назад

      Thank you🙏 so Marxism is basically the worst advice you can follow. You have to be a very weak character to take that BS seriously. So sad😢

    • @patrickcannell2258
      @patrickcannell2258 4 месяца назад

      Wicked to the core!

  • @user-ed8ii4mi8p
    @user-ed8ii4mi8p 4 месяца назад +14

    Lesufi has an obsession with anything Afrikaans. Remember his time as MEC. of education in Gauteng? He threatened every Afrikaans speaking school. Skoenmaker hou jou by jou les.

  • @springhaas
    @springhaas 4 месяца назад +2

    Wil Orania dalk eerder plakkate in Gauteng kom opsit asseblief? Ons wil graag hê Orania moet Gauteng bestuur.

  • @user-ft3wx3kx6v
    @user-ft3wx3kx6v 4 месяца назад +46

    Die swartes is jaloers dat julle so goed aangaan en die standard is hoog want hulle wil soos varke bly tussen die riool, hulle like dit

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад +5

      Hulle het die "powerhouse of Africa", op 'n skinkbord gekry. En binne dertig jaar vergelyk dit goed met 'n lokasietoilet in pawpaw tyd!

    • @christienodendaal3001
      @christienodendaal3001 4 месяца назад

      User ft3, dis lelike taal.

  • @walterberger5311
    @walterberger5311 4 месяца назад +8

    Answer to Orania's Independence development should be "why not?"

  • @cobuskrige
    @cobuskrige 4 месяца назад +4

    Hy gebruik dit om die aandag weg te probeer kry van sy eie 6:37 mislukkings. Waarom bemoei hy hom met Orania in die Noord - Kaap en nie met Gauteng nie.

  • @burkiemurray7869
    @burkiemurray7869 4 месяца назад +2

    Ek en my vrou het 14Feb in Orania oor gebly... wat ñ ongelooflike vriendelike, skoon netjiese werkende gemeenskap.. ek sal beslis weer daar inloer!

  • @Ginger4789
    @Ginger4789 4 месяца назад +9

    ANC will be happy when Orania is like the rest of the metro’s that are broken and dis functional 😢😢😢😢

  • @CasperLabuschagne
    @CasperLabuschagne 4 месяца назад +10

    Daar is 'n grafsteen waarop gegrafeer staan, "Here lies John Day; He died while maintaining his right of way; He was dead right as he sped along; Still he is dead, as if he was wrong." Joost is 100% korrek met alles wat hy sê maar Lesufi en sy ANC soek 'n geveg om vir apatiese kiesers te wys hoe gevaarlik die wittes is vir die swart meerderheid se demokrasie en Lesufi het sopas sy geveg ter wille van die bevrydingstryd op 'n skinkbord ontvang.

  • @user-pd5tv3jb2s
    @user-pd5tv3jb2s 4 месяца назад

    Alle respek en beste wense aan Orania. As 'n afstameling van die eerste mense van suider Afrika, die KhoiSan is my grootste wens die onafhanklikheid van die Westelike Provinsie met gedeeltes van Noord Kaap. "Maak WK vry!!!"

  • @cornelsteenkamp5968
    @cornelsteenkamp5968 4 месяца назад +3

    Ek glo nie enige iemand in Orania stel belang in die ANC nie.

  • @neelsscheepers8841
    @neelsscheepers8841 4 месяца назад +15

    Ou Sufi wil daar gaan bly en nou is hy suur

  • @sandrasassman-qw4hb
    @sandrasassman-qw4hb 4 месяца назад +9

    Orania se education system must be better than he's

  • @meisiesmit1361
    @meisiesmit1361 4 месяца назад +2

    ANC is desperaat 😅

  • @martinh231
    @martinh231 4 месяца назад +8

    Lesufi especially for you, your province is not doing well under ANC governance stop criticising rater go there and learn how to manage first a town, then a City, then a province and ultimately a country. People that criticise but who's track record are tainted are not respected but people that want to learn and better themselves are well respected.

  • @willyct207
    @willyct207 4 месяца назад +2

    Hy is kwaad omdat alles werk in Orania!!!

  • @glennbaard9305
    @glennbaard9305 4 месяца назад +3

    Laat hy Orania toe kom maar ignoreer hom heeltemal. Hy soek reaksie moet dit nie vir hom gee nie

  • @user-jx1dt8pm4o
    @user-jx1dt8pm4o 4 месяца назад +2

    ORANIA BO. HOU SO AAN EN BOU AAN DIT.❤

  • @pietmuskiet5586
    @pietmuskiet5586 4 месяца назад +10

    As ek n swarte was ,sou ek hom aan die paal opgehang het en waardevolle papier gespaar het.😂😂

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 4 месяца назад

      Menige krake in hulle mondering.

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 4 месяца назад +2

    Laat Lesufi plakkate by Zulu Kultuur Dorpe gaan opsit. Wonder wat gaan dan met Lesufi gebeur.

  • @Wolf-hh4rv
    @Wolf-hh4rv Месяц назад

    Orania God bless you. Sterkte ❤️ Support from all South Africans.

  • @Hannodb1961
    @Hannodb1961 4 месяца назад +5

    Ek dink hy gaan vind dit gaan teleurstellend vervelig wees.

  • @user-ed8ii4mi8p
    @user-ed8ii4mi8p 4 месяца назад +6

    Ferm maar vriendlik.

  • @nicovandeventer3120
    @nicovandeventer3120 4 месяца назад +2

    Jaloers😂❤op wit mense.dis wat

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 4 месяца назад +11

    Saluut!

  • @gertsteenkamp
    @gertsteenkamp 4 месяца назад +8

    Hulle verstaan nie afrikaans nie.

  • @trevorreid4180
    @trevorreid4180 4 месяца назад +4

    Vra hom of hy weet wat n klei-os is laat ek die 30% ters reg help met die gesegde so toe soos n klei-os se gat

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 4 месяца назад +2

    Lesufi kan nie eers sy eie werk doen nie daar om wil hy krap waar dit siksesvol werk. Hy kon nog niks siksesvol doen nie.

  • @user-hn3ve5bu4o
    @user-hn3ve5bu4o 4 месяца назад +2

    Wish i lived in Orania ❤

  • @gerhardpretorius9954
    @gerhardpretorius9954 4 месяца назад +1

    Die ANC hoort nie in Orania!!!! Hulle plakkaarte is onwelkom hier. Wie gaan in Orania vir die ANC stem ???????
    Orania het van die grond af opgestaan en 'n sukses gemaak. Vat jou goed en skoet Lesufi.

  • @jacobuslochner2847
    @jacobuslochner2847 4 месяца назад +3

    Lesufi wil op 'n treinspoor gaan speel waar hy gou plat getrap gaan word.

  • @cobuskrige
    @cobuskrige 4 месяца назад +2

    Hy kan maar wegbly van Orania hulle sny self hulle gras 😅. Trots op Orania.

  • @andrevantonder6895
    @andrevantonder6895 4 месяца назад +9

    Hou hom uit finnish en klaar

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 4 месяца назад +3

      Nee. Verwelkom hom in, en laat hy nou maar sy ou plakaatjies opsit en sy ry kry. Die man is 'n sensasievraat, laat ons hom nie voer nie.

  • @thewatcher8345
    @thewatcher8345 3 месяца назад +1

    The ANC must start building and stop looting....

  • @christinecrossley5540
    @christinecrossley5540 4 месяца назад +3

    Hy is jaloers op julle. .

  • @adriaanels6568
    @adriaanels6568 4 месяца назад +1

    Hopeloos om met lae IK te redeneer.

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 4 месяца назад +2

    Hy wil net i n nuus wees om Iets oor Afsonderlike Ontwikkeling, wat hul die Russiese aanspraak woord 'Apartheid' wil aanspreek en beskuldig vir haatspraak!
    Inelkgeval leef meeste van hul ool afsonderlik!
    Welgedaan Orania!

  • @trustingnobody628
    @trustingnobody628 4 месяца назад +1

    Nee, maan ons sal met ons shack naby Orania kom gebeur. Ons ook wil daar plek. Dis 'n lekker wooner plek. Dankie.

  • @jovanniekerk8936
    @jovanniekerk8936 4 месяца назад +1

    Geen mens is "minderwaardig" voor die Here nie. Ons moet ons woorde tel.

  • @andreochse9663
    @andreochse9663 4 месяца назад +1

    What have they done to deserve to be on ANY voters role in SOuth Africa