Hi Pieter, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons geniet regtig die hengel, en dit is vir ons n vooreg om die videos mede hengelaars soos jy te kan deel.
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood na die lewe. Die Evangelie van Johannes. Hoofstuk 5, vers 24
Gents can you please tell us what type of main line you use on your reels? Brand, diameter, and kg will be really nice and if you can can you also mention the leader line that you use? Thanks gents
Hi @AndrewNell, dit was maar bietjie besig die afgelop ruk gewees. Barend het Kaap toe getrek en Johan het Pretoria toe getrek. Ons beplan om nog videos te maak, veral hier rondom die Pretoria area! 😁
@@DynamicAngling baie dankie vir die tyd wat julle vat om tereply. Glo my ons is super excited vir die volgende video. Kan nie wag nie. Julle is awesome. DynamicAngling Rule ( Andrew Nell Bloemfontein)
Hi Nelson, yes it is called DynamicAngling ;).... Most South African fishing channel names are in english e.g. Super Cast, Conoflex, Fish, Let's go fishing, For Anglers.... We have some english videos, feel free to check them out and let us know. Do keep in mind english is our second language and we tend to speak it deliciously :). Thanks for the comment!
Hi Thulane, thank you for the comment! We will definitely try to include more English in the videos, even if it is just English Captions for a start. We really want all of our viewers to have the best possible experience! Tight lines and wet nets 😁
Julle weet daai is privaat eiendom wat julle onwettiglik betree! Verder moedig die video mense so om die eiendom onwettig te betree 😡 Haal eerder die video af!!!
Hi Marius, ons was nie bewus dat ons enige reels oortree nie. Toe ons daar in gegaan het was daar geen draad nie, ons se selfs in die video dat ons dink nie ons doen enige iets verkeerd nie. Ons het al baie mense daar sien vang en daarom gedink dit sal nie n probleem wees nie. Die eienaar het daai dag wel daar op gedaag en ons in kennis gestel dat ons eintlik die eiendom oortree het. Alhoewel, hy was goed gunstig gewees en het gese dat ons kon klaar vang vir die dag. Die video oortuig nie mense om daar op te daag en te vang nie. Die plek se naam word nooit genoem nie, geen uitspraak is gelewer wat mense aanmoedig om daar te gaan vang nie, asook geen aanmoediging om enige SA lands wette te breek nie. Die enigeste doel van die video is om die pasie van hengel met mense te deel. Niks meer, niks minder nie.
Die lekkerste van julle videos is om te sien hoe julle julle hengel geniet. 👌👍
Hi Pieter, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons geniet regtig die hengel, en dit is vir ons n vooreg om die videos mede hengelaars soos jy te kan deel.
Lekker manne. Ek hengel ook gereeld daar naby, bietjie nader aan die brug. Ongelooflike spot.
Dankie vir die video.
Dis baie lekker water daar ja! Geniet dit😎 en dis vir ons 'n plesier! Dankie vir die kommentaar
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood na die lewe. Die Evangelie van Johannes. Hoofstuk 5, vers 24
Gents can you please tell us what type of main line you use on your reels?
Brand, diameter, and kg will be really nice and if you can can you also mention the leader line that you use?
Thanks gents
Hi Vibhishan, we use 7lb dubble x main line and 17lb leader line also from dubble x. Not sure about the thickness but it's standard under this brand.
@@DynamicAngling thanks guys appreciate it
Well done kerels baie nice ... dai spot lyk aan die brand kani wag vr volgende video nie
Hello Jammy! Dankie, die winter is op ons, sal eers moet sterk word vir die koue om weer te gaan vang!
@@DynamicAngling ag nee man jul mos ysters winter is nix vir jul ni
Manne. Waar is julle asb ons kort nog n video.......😢😢😢😢😢😢
Andrew Nell
Hi @AndrewNell, dit was maar bietjie besig die afgelop ruk gewees. Barend het Kaap toe getrek en Johan het Pretoria toe getrek. Ons beplan om nog videos te maak, veral hier rondom die Pretoria area! 😁
@@DynamicAngling baie dankie vir die tyd wat julle vat om tereply.
Glo my ons is super excited vir die volgende video. Kan nie wag nie. Julle is awesome.
DynamicAngling Rule ( Andrew Nell Bloemfontein)
Baie sad dat Barend Kaap toe is. Will be missed.
Waar is die spot in potch omgewing manne asb en dankie vir tips en tricks
Volg gerus die Link. Dit gee aanwysings van die brug.
Dropped pin
maps.app.goo.gl/8JKdeugqmw7BMJgB6
Is dit 'n privaat spot of kan enige een daar gaan vang? 😁. Dankie vir die video's kêrels. Groete
Hi HJ dit is privaat ja en dis ongelukkig nie oop vir almal nie! Dankie vir jou ondersteuning 🎣😁
It's called dynamic angling but it's in afrikaans
Hi Nelson, yes it is called DynamicAngling ;).... Most South African fishing channel names are in english e.g. Super Cast, Conoflex, Fish, Let's go fishing, For Anglers.... We have some english videos, feel free to check them out and let us know. Do keep in mind english is our second language and we tend to speak it deliciously :). Thanks for the comment!
Like die vids.
Moet so bietjie hoender hartjies probeer. Vind hulle werk net better as die lewertjies
Ja ek stem hoeder lewer is moeilik om aan te sit maar is net meer aanloklik vir barbers👌🏻👌🏻
Wanne was dit gewwes
Hi Tristan, dit was 1 April gewees.
Ek is groen van jalosie
Toe julle nog fiks was
Elke ou het maar sy go to
Hi Pier, def wat is jou go to?
AWE OUENS LAAIK WAT JULLE DOEN HOU AN HOOP EK SIEN JULLE BY DIE WATER EEN DAG
Dankie vir die positiewe kommentaar Cornel!!
Julle moet meer gan vis
En meer videos maak
Jong tussen werk en persoonlike verantwoordelikhede is dit maar moeilik om tyd te kry maar ons probeer so veel moontlik te gaan vang😁
You must also include English plz guys
Hi Thulane, thank you for the comment! We will definitely try to include more English in the videos, even if it is just English Captions for a start.
We really want all of our viewers to have the best possible experience! Tight lines and wet nets 😁
@@DynamicAngling thank you guys we love Dynamic Angling!❤
Interesting but the language barier
Hi mzwandile, sorry for the barrier, we wil try to add subtitles and make videos in english to help with the barrier.
Julle weet daai is privaat eiendom wat julle onwettiglik betree! Verder moedig die video mense so om die eiendom onwettig te betree 😡 Haal eerder die video af!!!
Hi Marius, ons was nie bewus dat ons enige reels oortree nie. Toe ons daar in gegaan het was daar geen draad nie, ons se selfs in die video dat ons dink nie ons doen enige iets verkeerd nie. Ons het al baie mense daar sien vang en daarom gedink dit sal nie n probleem wees nie.
Die eienaar het daai dag wel daar op gedaag en ons in kennis gestel dat ons eintlik die eiendom oortree het. Alhoewel, hy was goed gunstig gewees en het gese dat ons kon klaar vang vir die dag.
Die video oortuig nie mense om daar op te daag en te vang nie. Die plek se naam word nooit genoem nie, geen uitspraak is gelewer wat mense aanmoedig om daar te gaan vang nie, asook geen aanmoediging om enige SA lands wette te breek nie.
Die enigeste doel van die video is om die pasie van hengel met mense te deel. Niks meer, niks minder nie.
@