Kerk van Wonderwerke bly vir my die BESTE kerk, ek het Port Elizabeth toe getrek vanaf Pretoria, al het ek n kerk hier gevind, waar ek bymekaar kom, moet ek sê Pastoor doen regtig moeite met sel groep, Sondag preke, en hardloop deur die Bybel......julle bly aan die BRAND om siele te wen, ek het nie n kerk gehad of n pastoor geken toe ek in 2022 November tot bekering kom deur n RUclips video van Pastor wat nog op n veld kerk gegee het.....ek het inmekaar gesak in my kombuis en my lewe vir JESUS gegee......ek sê vir onse VADER baie dankie vir n Pastoor soos jy, wat aan die brand is vir GOD se Koninkryk ❤. Dankie Pastoor ek bly julle volg, en geestelik bly ek groei, maar julle bly die kerk vir my, die heel BESTE❤
Dankie vir jou geseënde woord. Ek is beslis in. Ek het dit eers vanoggend geluister omdat my skoonmoeder by ons is om na 'n groot rug operasie te herstel en vroeg geslaap het. Ek speel jou video op die tv vir haar want sy kyk uit die kamer. BÁIE, vreeslik baie dankie vir jou. Mag jy en jou gesin mildadig geseën word. In Jesus se naam, Amen.
Dankie Pastoor Desmond ek is n̈ nuwe intekenaar uit Welkom, my 2de sel aand en ek sê dankie deur die Here se genade het ek geluister na die Heilige Gees en verlede woensd het jy met my en my man gepraat oor ons verlore dogter, en dit is ons kruis wat ons dra en ek glo en vertrou dat dit vir ons n̈ getuienis gaan wees, al is dit hoe seer. Groete Elzette
Dankie pastoor Des ek verstaan "dra jou kruis " nou beter, en ek kon net glimlag by die gedeelte van jy free die Kar by die afdraandes want die petrol is min, God is goed, te Alle tye God is goed!
Dankie Pastoor Des. Ons dra ons kruis. met ons oe gerig op Jesus ons Koning. Ek en my gesin sien sien uit na die Woord wat u so duidelik en verstaanbaar vir ons bring. Baie dankie
Die moegheid is 1 van my kruis. Ek is n diabeet my kop voel altyd dof deurmekaar. Vind ek kan nie meer so konsentreer soos altyd. Ek luister na my bybel kan nie meer dit self lees nie. Ek vergeet wat ek gelees het en raak aan die slaap. Ek raak baie kwaad vir myself.
Kerk van Wonderwerke bly vir my die BESTE kerk, ek het Port Elizabeth toe getrek vanaf Pretoria, al het ek n kerk hier gevind, waar ek bymekaar kom, moet ek sê Pastoor doen regtig moeite met sel groep, Sondag preke, en hardloop deur die Bybel......julle bly aan die BRAND om siele te wen, ek het nie n kerk gehad of n pastoor geken toe ek in 2022 November tot bekering kom deur n RUclips video van Pastor wat nog op n veld kerk gegee het.....ek het inmekaar gesak in my kombuis en my lewe vir JESUS gegee......ek sê vir onse VADER baie dankie vir n Pastoor soos jy, wat aan die brand is vir GOD se Koninkryk ❤. Dankie Pastoor ek bly julle volg, en geestelik bly ek groei, maar julle bly die kerk vir my, die heel BESTE❤
Wow, Ek verstaan dra jou kruis beter. Dankie liewe Pastoor Des. So lief vir one Vader❤
Dankie pastoor Des. ek is in. Gee my die krag om my kruis te dra. Dankie vir die sel. God bless.
Dankie Pastoor. Ek wil my kruis opneem. Dankie Here
Om jou kruis te dra is om van die Here te getuig. Hoor en Doen. ROMEINE 10 😊
Dankie vir jou geseënde woord. Ek is beslis in. Ek het dit eers vanoggend geluister omdat my skoonmoeder by ons is om na 'n groot rug operasie te herstel en vroeg geslaap het. Ek speel jou video op die tv vir haar want sy kyk uit die kamer.
BÁIE, vreeslik baie dankie vir jou. Mag jy en jou gesin mildadig geseën word. In Jesus se naam, Amen.
Dankie Here dat U ons vooruit gaan, sodat dit moontlik is om elke dag se kruis te dra......onvoorwaardelike Liefde van God
Dankie pastoor, ek het so baie geleer vandag
HERE DANKIE dat U my help om my kruis te dra
Baie mooi woorde dankie Pastoor Desmond. Neal uit die VSA
Dankie Pastoor Desmond ek is n̈ nuwe intekenaar uit Welkom, my 2de sel aand en ek sê dankie deur die Here se genade het ek geluister na die Heilige Gees en verlede woensd het jy met my en my man gepraat oor ons verlore dogter, en dit is ons kruis wat ons dra en ek glo en vertrou dat dit vir ons n̈ getuienis gaan wees, al is dit hoe seer. Groete Elzette
Dank die HERE ek is in AMEN
Baie dankie vir die mooi boodskap.n geseënde aand en nagrus vir pastoor hulle.
Yes yes alle dank aan GOD se genade
weer n amasing boodskap pastoor des amen.
Dankie pastoor Des ek verstaan "dra jou kruis " nou beter, en ek kon net glimlag by die gedeelte van jy free die Kar by die afdraandes want die petrol is min, God is goed, te Alle tye God is goed!
Wanneer ons God vertrou, stel Hy ons in staat om ons kruis elke dag te dra......GENADE
WOW WOW P Des hierdie cel was Vir my Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐
Ek is in. Dankie Pastoor
Dankie HERE dat U my help my kruis dra en maak ni saak hoe swaar dit is ni sal ek U altyd tot my laaste asem U aleen Loof Prys en Aanbid
God is good all the time and all the time God is good
Jesus het die kruis vir my en almal gedrae
Dankie pastoor
Dankie vir jou bediening
Pastor ,ek is in. Help my om my kruis op te neem. In Jesus Naam
My ongelowugw ma wat daagliks my geloof afkraak en my verneder
In vir alles vir Jesus
Amen Die Here Kom eerste . Ons moet glo alles werk uit soos dit moet .
AMEN. BAIE. BAIE. DANKIE.PASTOOR.AMEN
Ek will vir die wêreld wys dis lekker om JESUS GOD TE DIEN
Ek is in, dankie Jesus!
Pastoor, ek's in! ❤
Goeie naand pastoor, en geseëndes
Alles behoort aan GOD
AMEN. Hallelujah.
🙌 dankie Jesus
Amen Dankie Jesus
Dis lekker om GOD TE DIEN JES
Jesus se kruis is vir my bevestaging
Mooi dankie vir jou
Ek meer as my man, het gebed nodig.
Finansies, the lack of it, is my kruis.
En dit maak dinge moeilik, op baie plekke.
Yes please... Hi pastoor Des!!!
Het nie n kerk nie is in my hart
❤AMEN en AMEN
Ek is in dankie Jesus
Heilige Gees in jou
Dankie.
AMEN
Baie dankie Desmond 😊
Ek vra genade en krag vir my kruis 😢
My kruis is Nog nie heeltemall my getuienis nie maar ek werk hard daaraan.ek is in asb.
Ek dra my kruis want ek kry epileptiese aanvalle nadat 'n aar gebars het op my brein, dankie vir die uiteensetting van die kruis dra Pastoor
Ek is in,dankie.
Amen ek wil.
Aan waarding
AMEN!!
Alles is nou net dankie dankie dankie
Hannelie. BAIE. DANKIE. VIR.DIE.WOORD.EK.GENIET.DIT.BAIE.BAIE. BAIE. DANKIE
My kruis is my testimony
Ek is in!!!🔥🔥🔥
Amen
Ek.is.daai.persoon.ek.wil.Pastoor.
Dankie Pastoor Des. Ons dra ons kruis. met ons oe gerig op Jesus ons Koning. Ek en my gesin sien sien uit na die Woord wat u so duidelik en verstaanbaar vir ons bring. Baie dankie
Ek is on 🙏🙏
Pastor Jesus vy 49:53 49:57 49:59 50:02 smy 🎉🎉🎉 50:21 50:21 50:21 50:40 50:41 50:41 23 50:23 50:23 50:23 50:23
Dis lekker as JESUS MY BELOON
En jy wat bedien dankie
Ek down.dit.Pastoor.
Ja.
Yes
Die moegheid is 1 van my kruis. Ek is n diabeet my kop voel altyd dof deurmekaar. Vind ek kan nie meer so konsentreer soos altyd. Ek luister na my bybel kan nie meer dit self lees nie. Ek vergeet wat ek gelees het en raak aan die slaap. Ek raak baie kwaad vir myself.
Amen prys die Here
Naand pastoor.
Dit was baie
I;am In thank you
❤
Ek is in❤
Here ek is in.
Ek is in Pastoor❤
🎉🎉🎉
As jy louw is spig GOD jou uit sy mond
Ek is in!!!!
Ek is in!
Mooi
Nèe.
Hallo pastoor ek nuwe intekenaar van Uvongo
N friend van die werel kannie n friend van GOD WEES NIE
Goeie naand. Hoe laat begin selgroep live asb
Ek is in. Prys die Here vir Sy Genade.
Ja daar is elke dag so n kruis.
DIT.is.nie.maklik.nie.
Amper maar Jesus is my konnig
Skuer jou hart oop vir GOD
Ek is in.
Ek will graag
Net so
Submitted to GOD ANGONDISIONALY
Ek is in Pastoor
Dis wat ek wil doen. Net aan die voete van Jesus sit.
Ek volg Jesus
Eks is in.