Pastoor ek waardeer so baie wat jy vir ons doen met alles in die Woord van GOD, maar is daar dalk ń geleendheid eendag om Die Hooglied van Salomo aan ons oop te maak, so baie mense verstaan dit nie, groot asb Pastoor
Kan Pastoor dalk gesels oor ons wat kinders groot gemaak het in ie kerk en verhouding te met God. Vandag is hulle groit manne tussen 24 en 29 maar hulle dien nie die Here nie. Ons as ouers kan bid vir hulle, is daar meer wat ons kan doen.
Daar is n video met die naam 23 Minutes in Hell. Dit is n ware verhaal. Jul kan sit by my verkry of by Grace Gemeente Republiekstraat Nigel. Hul sal gou na die kyk van dié video hardloop na Jesus toe.
🌻Ek gaan tans deur 'n uitmergelende skeisaak wat al 4 jaar lank duur. Ek het die eerste jaar myself baie verwyt oor die trauma wat ek my kinders deur gesit het vir jare lank as gevolg van sy abuse, asook nou met die egskeiding. Maar met God se liefde en genade het ek geleer om myself te vergewe. Maar ook ander mense, soos bv. skoon familie, te vergewe. Nie vir hulle onthalwe nie. Maar vir my eie onthalwe vir genesing.
Dankie pastoor jy leer ons so mooi van Jesus Se woord
Pastoor Des, ek hou absoluut van die manier wat jy preek en leer, want ek verstaan dit beter. Dit maak soveel sin.
Dankie baie Pastoor, Ek het hierdie een 1000% nodig gehad.
Pastoor ek waardeer so baie wat jy vir ons doen met alles in die Woord van GOD, maar is daar dalk ń geleendheid eendag om Die Hooglied van Salomo aan ons oop te maak, so baie mense verstaan dit nie, groot asb Pastoor
Amen dankie vir die Gebed pastoor ek moet vergewe en vergewe word deur God
Dankie Pastoor ek waardeer die boodskap wat u vir ons bring.
Kan Pastoor dalk gesels oor ons wat kinders groot gemaak het in ie kerk en verhouding te met God. Vandag is hulle groit manne tussen 24 en 29 maar hulle dien nie die Here nie. Ons as ouers kan bid vir hulle, is daar meer wat ons kan doen.
Dankie Pastoor al is ek nie n lidmaat nie waardeer ek u preke altyd iets nuuts te leer uit Woord Amen😊
Daar is n video met die naam 23 Minutes in Hell.
Dit is n ware verhaal.
Jul kan sit by my verkry of by Grace Gemeente Republiekstraat Nigel.
Hul sal gou na die kyk van dié video hardloop na Jesus toe.
Ek prys God vir hierdie woord. Alle lof en eer en aanbidding aan U.
🌻Ek gaan tans deur 'n uitmergelende skeisaak wat al 4 jaar lank duur. Ek het die eerste jaar myself baie verwyt oor die trauma wat ek my kinders deur gesit het vir jare lank as gevolg van sy abuse, asook nou met die egskeiding. Maar met God se liefde en genade het ek geleer om myself te vergewe. Maar ook ander mense, soos bv. skoon familie, te vergewe. Nie vir hulle onthalwe nie. Maar vir my eie onthalwe vir genesing.
BEIDE, baie dankie Pastoor. 🙌🏻🙏🏻
Amen, dankie Pastoor
Baie dankie Pastoor
Dankie pastoor.
Dankie pastoor 🙌🙌🙌
Dankie vir die woord.
Lekker om hier te wees en saam almal sel te he!!
Ek het self help nodig 🙏🏻
Goeie naand Pastoor
Ek en ander .
Amen 🙏
Jammer ek is laat pastoor. Self en ander mense, moet ek vergewe🙏
Dankie pastoor.🙏🏻
Amen🙏🙏
Self en iemand. So help my God.
Self en iemand, dankie Padtor Des
Askies Pastoor
Here gee vir my n rein hart
Self & alby
Amen
Self ! Vergewe! Rosemary vergewe
Berou
Altwee
Psam 51
Self ,iemand
Ek het al Pastoor
Self Nico de Jager
Self
Self / Iemand
Albei
Met my
Naand Pastoor
self iemand
Ek het 'n nuwe rein hart nodig
Self....iemand
Self
Self en iemand
Albei, aangesien ek nie van iemand weet van my kant nie, maar ook van die anderkant af. Amen🙏😢🩵
Amen
Albei
Self
Self en iemand
Albei
Self en iemand
Self
Self
Self en iemand
Albei
Self
Self en iemand
Albei
Self
Self
Self
Self
Self
Self
Self
Self
Self