Zondo: Katarsis of kat in die sak?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 июн 2022
  • Prof. Pieter Duvenage en Dr. Pieter Mulder bespreek die Zondokommissie se staatskapingsverslag.

Комментарии • 45

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 2 года назад +2

    Baie dankie aan al drie van julle vir 'n Baie insiggewende program.

  • @japieterblanche668
    @japieterblanche668 Год назад

    Ek geniet jou program Izak.

  • @ignetiusrapelwana2208
    @ignetiusrapelwana2208 2 года назад +5

    Great conversation amongst wonderful minds. My 2 cents, is that this is a great time for South Africa. A sitting judge has found against a corrupt ruling elite and most importantly, the need for electoral reform. This country is working! Look at the bright side. Afrikaans is a beautiful African language by the way!!! Its like isiXhosa, it has depth.

    • @willemwikkelspies7732
      @willemwikkelspies7732 2 года назад

      Not working if you bank with Nedbank , in this instance.
      Unlike Cyril , who seems to have stashed some NWO and WEF encouragement (to enforce the plandemic) at the farm and won't be able to bank it with Nedbank in Parklands, Tableview.
      They still enforce wearing of masks , despite the withdrawal of need to wear masks .

    • @ignetiusrapelwana2208
      @ignetiusrapelwana2208 2 года назад

      What I love about the real patriots, is that non is shaken. As an entrepreneur we all know how hard it can get to control cash. Especially if u have genuine cash business'. Those who throw mud can do so, but we all know whats happening here. So lets give Cyril a break and get things in this country working better again.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 2 года назад +3

    More Izak/ gaste en kykers. Baie dankie! Waardeer jul insette! Heerlike naweek vir almal!! 😀😀🤗🤗🤗🤗

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 2 года назад +6

    Die hele ANC moet opsy staan... En d land moet regeer word deur d grootse oposisie partye wat n koalisie vorm, tot en met d volgende verkiesing in 2024

  • @lizabottger7204
    @lizabottger7204 2 года назад +1

    Ons moet nou ons land terug vat ons het nou die kans. Gaan ons terug sit of ons baklei vir ons land nou.

  • @gerritmouton4431
    @gerritmouton4431 2 года назад +1

    Dit was nou rerig baie insiggewend, en goed om na te kyk/luister.

  • @kobusswanepoel6447
    @kobusswanepoel6447 2 года назад +2

    Ons moet ophou belasting betaal!!

  • @philipmdekock1929
    @philipmdekock1929 2 года назад

    Thanks

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 года назад +1

      Baie dankie, Philip.

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 2 года назад

    Absolutely 💯 Correct What The man Said!!! We Are Not Deaf Dumb Blind Not Stupid To Know What is Happening in South Africa 🤔

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 2 года назад

    Nothing REAL Ever Takes Place!!! Where IS True Justice? Honesty? Integrity?????? GONE? Is This The NEW South Africa 🇿🇦?????????

  • @josengel1958
    @josengel1958 2 года назад +2

    Ja Izak, ons witmense is stroom af en doen nie hul huiswerk, meerderheid laat hul hul aan hul neus lei en kannie vooruit visualiseer as hul die waarskuwings teken sien..n Gees van onderskeiding kom kort🤷

    • @willemwikkelspies7732
      @willemwikkelspies7732 2 года назад

      Never forget what Gedahlia Braune said , regarding a certain species , and lack of abstract thought. (including maintaining and or managing).

  • @mariaboshoff5563
    @mariaboshoff5563 2 года назад +1

    Hallo Izak, my mening : hierdir Zondo verslag is slegs vir "window dressing," waarom : omdat hulle WEET hier sal niks van kom nie!

  • @lizabottger7204
    @lizabottger7204 2 года назад +1

    Hoop se tyd is verby ons moet nou aksie vat en doen.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 2 года назад

    Insiggewend, dankie.

    • @joshuasteenkamp3277
      @joshuasteenkamp3277 2 года назад +2

      Ek geniet izak anders as rsg

    • @annacheetah3799
      @annacheetah3799 2 года назад

      Baie dankie vir jou absoluut nodige.progam met die 2 Pieter manne wat absoluut sò d waarheid praat!! Ek sò teleurgrstel in Zondo- ek het nie woorde nie! As ons nie deur God gered word nie, is SA vernietig!! GEEN president wat ons gaan help nie!! Net ons Krag van Bo wat SA uit die dak rommel kan kry. Baie dankie aan U almal - ons waardreer U opreg!

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith 2 года назад +1

    Baie goeie onderhoud!!! Weereens...dis lekker om te luister! Meer hiervan is nodig!
    Wanneer gaan jy Helen Zille nooi?
    Wanneer gaan jy JuJu nooi? hahahaha

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 года назад +2

      Ons het vir Helen vir die gesprek genooi, maar sy het reeds ander verpligtinge gehad.

  • @GreatExploits7
    @GreatExploits7 2 года назад

    Daar is net een pad vorentoe en dit is om die ANC in 2024 uit te stem. Maar dan moet die Opposisie betyds 'n sinvolle Koalisie met inspirerende Visie, Strategie en Planne in plek kry

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany 2 года назад +1

    believe me, nothing will happen to anyone even with all this evidence

  • @ritamyburgh9231
    @ritamyburgh9231 2 года назад +1

    Nee Izak vuur peliton, man!!!

  • @lizabottger7204
    @lizabottger7204 2 года назад

    Maar oorlog verklaar sal als stop?

  • @lionelbartlett5388
    @lionelbartlett5388 2 года назад

    Zuma must apologize to the nation's for what damage he did to the country.

  • @crosschrist3827
    @crosschrist3827 2 года назад +1

    Ek het all die tyd geweet Cyril is skelem bloot omdat hy n anc lid is.. 😂

  • @danfromrsa4994
    @danfromrsa4994 2 года назад

    ek voel jammer vir ""our people"" van hulle sal daar net ''n bloedkol bly''

  • @johankolesky1951
    @johankolesky1951 Год назад

    Jy vat te lank Om tot die punt te kom

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Год назад

      Ag my ou broer, gaan soek dan vir jou 'n ander punt, asseblief.

  • @nellieprinsloo3158
    @nellieprinsloo3158 2 года назад +1

    Thanks

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 года назад

      Baie dankie, Nellie. Ek waardeer dit so baie.