Is Cyril se einde nou naby?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Ek praat met Carien du Plessis en Gert van der Westhuizen oor Cyril Ramaphosa se toekoms nav die naweek se provinsiale leiersverkiesing in KZN.

Комментарии • 49

  • @stefniehatzimichael209
    @stefniehatzimichael209 2 года назад +2

    Dankie
    Hopelik val anc vinnig.......R verdien nie om n President te wees........

  • @eugenenaude2339
    @eugenenaude2339 2 года назад +2

    Ons sal almal n patytjie hou as daai vark uitval. Ons verklaar sommer n openbare vakansiedag.

    • @boeriesedinge416
      @boeriesedinge416 2 года назад

      Pasop waarvoor jy wens - jy kry dalk 'n tweede Zuma!

  • @charmainetwigg5665
    @charmainetwigg5665 2 года назад +6

    Hoop en positief raak al hoe minder,benodig n radical economic growth party sa was nog nooit in so n donker rigtinglose gemors nie

    • @charmainetwigg5665
      @charmainetwigg5665 2 года назад

      Opposisie gaan meer Welsyn,politiek moet doen dan eers gaan hulle meer stemme kry wat die land in die regte rigting kan laat aanbeweeg

  • @corriejacobs5876
    @corriejacobs5876 2 года назад +3

    Ja dit is tyd want het genoeg geld nou

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 2 года назад +1

    As Peter Bruce iemand aanbeveel is dit 'n " kiss of death,,,,,"

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 2 года назад +1

    Wat van die WEF en die Who se uit verkoop?

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 2 года назад +3

    Besef julle in wat se moeilikheid ons is. Media is gesensor. Doen die navorsing gaan kyk na die WEF se website. Hulle sit al hulle planne daarop. Davos clique

  • @japiesas6517
    @japiesas6517 2 года назад +3

    Sy einde is nie naby nie hy is op sy einde wat hy nou kwyt raak is maar net stuiptrekkings jy weet nooit waar my met hulle staan nie hulle vertrou mekaar self nie. As jy hulle vra sal hulle jou verseker dat hulle nog nooit so eenstemmig was as nou nie.

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 2 года назад

    Mabuza maak my bang.. Ace Magashule....

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith 2 года назад +3

    Izak: Die klank was baie swak en baie steurend...ek stel voor dat die mense hulle video afsit...wat meer bandwydte sal verseker vir spraak...en dan kan daai tanie dalk ophou fiddle met haar foon ok?
    :)

    • @All_Things_Biblical
      @All_Things_Biblical 2 года назад +1

      Dit verstom nogal dat bekende kommentators nog nie: "How to prepare for online interviews" al gegoogle het nie...

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 года назад +4

      Jy is reg. Ek het selfs in 'n stadium oorweeg om die onderhoud te kanselleer. Maar partykeer werk 'n ou maar met die kaarte in jou hand. Dit is baie jammer Theuns se opvangs was nie goed nie.

  • @martinbisschoff988
    @martinbisschoff988 2 года назад

    Ons moet nie die 'CR-17" perspektief vergeet nie. Miskien sal die 'mense in die skadu's" hierdie keer MEER MOET HOES? Om die 'regte aantal stemme" vir Cyril te laat kry?

  • @louismaritz6536
    @louismaritz6536 2 года назад +2

    Ek koop ń bottel en word dronk!

  • @eddiedalziel666
    @eddiedalziel666 2 года назад +1

    Ek dink dat die SA's is skait bang vir Ramaposa.

  • @SirLMSwart
    @SirLMSwart 2 года назад

    Cyril son in Kenya, holding a few hundred billion dollars "safe"....

  • @lindalauragouws6424
    @lindalauragouws6424 2 года назад

    Ja. Dit Sal beslis goed wees.

  • @boeriesedinge416
    @boeriesedinge416 2 года назад

    Siende dat Cyril nou KZN verloor het, kan hy gerus vir Beki Cele in die pad steek ...

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 года назад

      Ag nee sies, man! 😂

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 2 года назад

    Kyk na die Health Amendments!!!!

  • @andrestrachan4647
    @andrestrachan4647 2 года назад +3

    His Not My President DIN'T VOTED for him

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 2 года назад +3

    Swaar tye lê voor.

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 2 года назад

    Naand Izak en almal

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 2 года назад +1

    Julle lag doen julle navorsing en vind uit wat werklik aan die gang is

  • @riaanvantonder5169
    @riaanvantonder5169 2 года назад +1

    Nee die ANC nie welkom in kzn

  • @goodbarbenie5477
    @goodbarbenie5477 2 года назад

    Dis Nou tyd...Alles Moet nou opdie einde kom...a joke is, is joke. But, nothing lasts forever... Forgive my spelling, maar as mense Laakewaan oe_ het. They are extremely unrealiable and deceitful in their dealings with people...Go figure...hah...

  • @alwynburger23
    @alwynburger23 2 года назад

    Cyril het nog nooit opgestyg nie.

  • @charlottesmith1157
    @charlottesmith1157 2 года назад

    goeie naand almal