Waneer laas het jy n toffie-appel gesien 4:22? Maar klein geelbekke. Nice video. As jy nie self nou n boot launch nie wil hulle nie meer he jy moet daar ingaan nie. 2 jaar gelede het n Great White my lelik gebyt daar by Ryspunt toe le en bloei ek lekker op daardie slipway.