'n Nuweling-gids by die Nyl
HTML-код
- Опубликовано: 14 окт 2024
- Chris Boylan, 'n nuweling by die Nyl, nooi Werner Lubbe uit vir 'n dag se lekker hengel by die Nyl. Onder leiding van die ervare Werner Lubbe en Carl Schultz vang Chris maklik-maklik die grootste vis na 'n dag se vorentoe-agtertoe, en Werner moet braai!
Become a Member: foranglers.co....
Dress like us: foranglers.co....
Instagram: / foranglers
/ the_bank_angler
/ stywelynetightlines
/ thecarpangler
Facebook: / thebankangler.dieoewer...
/ thecarpangler
/ stywelyne
/ thebassanglermagazine
Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends
Nyl lyk weer mooi na al die oorstromings, like julle video. Mooi vis. Werner het jy comrades gehardloop
Dankie Werner nou weet ek ook hom om met die true feed te maak baie dankie.
Wanneer het julle die video gemaak?
Om en by 'n maand terug