Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 янв 2025

Комментарии • 9

  • @johnelworthy3808
    @johnelworthy3808 6 лет назад

    You are a star sharing the rules of h-2a program.Thank you

  • @robertpeschel9181
    @robertpeschel9181 2 года назад

    Waar is deel 3?

  • @Gielie1meintjies
    @Gielie1meintjies 9 лет назад

    dankie dit help baie en kan jy vir my se waneer min of meer die boer mense sal bel vir werk kan nie wag om te gaan nie

    • @justmejdwolf5378
      @justmejdwolf5378  9 лет назад

      Hallo se daar. Om jou n goeie andwoord te gee wat die naaste aan reg sal wees...afhangend wie jou agent is in RSA en VSA sal jou CV of op die ou metode uit gesonder word en as die vsa agent nog so werk dan sal die agent n boer eers kontak en jou voorstel aan die boer en dan as die boer instem jou kies en later kontak maak met jou, maar die nuwe metode, online metode, sal jou CV vir al die boere tot hul beskikking wees online en dus as hy jou CV uit sonder met die agent kontak maak en jou in kennis stel. Daar is nie n tydperk op dit nie. Dis n kwessie van kies hy jou.

  • @whynot5846
    @whynot5846 Год назад

    You should never have stopped making video.

  • @Gielie1meintjies
    @Gielie1meintjies 9 лет назад

    dankie

  • @Gielie1meintjies
    @Gielie1meintjies 9 лет назад

    Middag jammer om te pla ek het aansoek gedoen by OVC & golden opportunity's kan jy dalk vir my se wat se agentskappe kan n mens nog aansoek doen by en die video's wat jy opsit is baie behulpsaam.

    • @justmejdwolf5378
      @justmejdwolf5378  9 лет назад

      +GIELIE MEINTJIES Sorry man, Ek het gecomment maar dit lyk my dit wou nie laai nie. Hier is n paar opsies :
      Gerrie Visser 018 - 484-2310 en 0723450405
      Kallie visagie 0832134966
      Sakkie Nel 072 376 9223
      Hulle almal werk vir die agent
      Manual Fick
      www.usafarmlabor.com

    • @Gielie1meintjies
      @Gielie1meintjies 9 лет назад

      BAIE BAIE DANKIE