Neem Yulandi van Gruwelhuis aan

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Mariëtte het in die jaar wat die Gruwelhuis op die nuus gekom het, betrokke begin raak by hawelose mense. Met die het sy en haar man Yulandi van die huis van gruwels aangeneem maar Mariëtte moes self ook deur kinderjare se trauma werk.
    Mariëtte Kroukamp
    liefdekeuse@gmail.com
    Boek:
    eshop.bybelmed...
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.c...
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchon...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    RUclips Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Комментарии • 10

  • @AletLocke
    @AletLocke 5 месяцев назад +1

    Wat n fantastiese getuienis dankie dat jy met almal gedeel het mag God jou ryklik seen🙌🙌🙌

  • @JoanaduPlessis
    @JoanaduPlessis 3 месяца назад +1

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 11 месяцев назад +1

    Pragtige vrou met n pragtige, kragtige getuienis wat hoop en lig bring om jou siel te genees en vry te maak. Dankie ABBA, JESUS EN HEILIGE GEES vir U liefde en genade.❤

  • @SusanaOlivier
    @SusanaOlivier 11 месяцев назад +1

    Baie mooi

  • @petronellajonker8493
    @petronellajonker8493 11 месяцев назад +2

    Ouers het outomaties gewoonlik hul kinders lief, maar baia weet nie hoe om daardie liefde te gee of te wys nie, en dis dan wat k8nders nue met hul ouers kan praat nie, leer om daardie liefde uit te straal, en jou kinders sal met alles na jou toe kom

  • @madelelouw3247
    @madelelouw3247 11 месяцев назад +1

    So powerful, dankie vir die deel xx

  • @isabegreen3034
    @isabegreen3034 11 месяцев назад +1

    Hi Mariette. Baie dq. Eers op 45 vry gemaak van molestering... Baie perpetrators... Vertroue in mense gebreek... Die Here het my gehelp om dit deur te werk... my boundaries kom herstel... Ek gee vandag berading ivm molestering, boundaries, ens, ens.
    What an AWESOME GOD we serve!!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  11 месяцев назад

      So dankbaar dat die HERE u gehelp het. Al die Eer aan HOM.

  • @madelelouw3247
    @madelelouw3247 11 месяцев назад +1

  • @petronellajonker8493
    @petronellajonker8493 11 месяцев назад +1

    Ouers het outomaties gewoonlik hul kinders lief, maar baia weet nie hoe om daardie liefde te gee of te wys nie, en dis dan wat k8nders nue met hul ouers kan praat nie, leer om daardie liefde uit te straal, en jou kinders sal met alles na jou toe kom