All knowing all powerfull almighty heavenly father we to hnk yu lord for great testimonies yu wrk in mysteries ways thank yu sister in jesus christ for sharing go frm srength to strength in jesus na na e Amen
Bid aanhoudend my liewe sus. Gebruik jou spraak om evangelie te verkondig en siele te red.Spreek in tale . Sing en dans voor Hom en al die ander bejaardes.
Hòè. GROOT en GOED is ons VADER! Dankie vir jou getuienis van vergifnis. ñ Groot les vir my en verseker baie ander. Mag jy nog méér Ryklik geseënd wees en nog soveel meer siele vir Jesus wen. Jou skatte wat jy in die Hemel bymekaar maak is méér kosbaar as enige aardse goed. Liefdegroete. Ook aan die Getuienis span, baie dankie.
Cornelia jy is 'n inspirasie vir enige iemand wat dink dit gaan swaar. Jy is God se kind. Jy het soveel meer gekry na die ongeluk want jy het nou 'n ewige plek in Jesus se woning eendag
Wow, wat ‘n getuienis. En hier kla ek oor my lewe wat so normaal lyk in vergelyking met Cornellia se uitdagings. Wat ‘n voorware inspirasie is Cornelia nie. God seën julle albei.
Amen ons dien n awesome God wat vol liefde is vir Sy kinders dankie Koning Jesus 👏👏
We serve a maricle working God #Hallelujah 🙌🙌🙌
All knowing all powerfull almighty heavenly father we to hnk yu lord for great testimonies yu wrk in mysteries ways thank yu sister in jesus christ for sharing go frm srength to strength in jesus na na e Amen
Fantasties vol hard en volg God ons enigste anker en verlossing vir toekoms
WOW!!, Cornelia dankie vir jou getuienis.
Wow wat n pragtige getuienis
Pragtige kragtige getuienis. Dankie dat jy deel.
Dankie vir n pragtige getuienis. Jy lyk pragtig Juanita.
Sjoe n les vir ons..so amazing dat sy OP verstaan het en Jesus se liefde uit straal.
Wat n hartseer...maar n Awesome Getuienis...wat n Awesome Vrou...ons Dien Voorwaar...n God van Wonders
Bid aanhoudend my liewe sus. Gebruik jou spraak om evangelie te verkondig en siele te red.Spreek in tale . Sing en dans voor Hom en al die ander bejaardes.
Hòè. GROOT en GOED is ons VADER! Dankie vir jou getuienis van vergifnis. ñ Groot les vir my en verseker baie ander. Mag jy nog méér Ryklik geseënd wees en nog soveel meer siele vir Jesus wen. Jou skatte wat jy in die Hemel bymekaar maak is méér kosbaar as enige aardse goed.
Liefdegroete. Ook aan die Getuienis span, baie dankie.
Cornelia jy is 'n inspirasie vir enige iemand wat dink dit gaan swaar. Jy is God se kind. Jy het soveel meer gekry na die ongeluk want jy het nou 'n ewige plek in Jesus se woning eendag
WOW! n ongelooflike getuienis!! Juanita jy is pragtig!... jy hoort daar wat jy doen!....
Pragtig Cornelia ❤️
So tragiese verhaal Maar n wonderlike Getuienis
Wow, awesome getuienis. Cornelia, net goedheid en guns op jou pad vorentoe.
Wow, wat ‘n getuienis. En hier kla ek oor my lewe wat so normaal lyk in vergelyking met Cornellia se uitdagings. Wat ‘n voorware inspirasie is Cornelia nie. God seën julle albei.
Net die Here het mag oor lewe en dood! Dankie Here vir wonderwerke elke dag....elke oomblik. U is n God van liefde.🙏♥️
Dankie vir U wonderwerkende genade Here
Here, U is groot, goed en volmaak. Dankie vir al die wonderwerke elke dag.
Amen
Onbeskruifnis groot is die Here se genade sterkte voorentoe hy sal jou dra dankie vir jou getuienis baie liefde
Awesome pragtige kind van God. Amen🙏🔥
Amen dnkie here 🙏 🙌
Amen
Sjoe wat n getuienis
Seen vir julle!...xx
Dankie Here vir haar geneesing ❤
Awesome getuienis- ek net bietjie bekommerd oor rotary club.
God seen jou suster Cornelia
Wow❣️❣️❣️Dis amazing, dankie Cornelia ❤️❤️❤️ God is Groot & jy is voorwaar ñ "OVERCOMER"
Sterkte vir jou .dankie vir jou getuienis..God is met jou
Seen vir julle!!
Hoe wonderlik was dit om dit te kon hoor.