Die hel is ‘n werklikheid

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 ноя 2024
  • Glen het gedurende die chovid inperking gegaan om sy nierstene te verwyder. Min het hy geweet dat 'n gewone operasie gaan om draai na sy dood, alleen sonder sy familie.
    Vandag vertel Glen sy ervaring van die hel wat 'n werklikheid is.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchon...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    RUclips Library
    By klanke:
    Freesound.org
    Intensive care ventilator alarm.wav
    freesound.org/...
    Crowd Screaming
    freesound.org/...

Комментарии • 28

  • @RoannCordoms
    @RoannCordoms Год назад +4

    Ons elke dag onsbekeer danki broer vir u getuienis🙏🙏

  • @SusanRademeyer-fg4cc
    @SusanRademeyer-fg4cc 2 месяца назад +1

    Dankie. Dit is wonderlik. AMen.❤❤

  • @annradox5141
    @annradox5141 Год назад +3

    Dankie God hyt jou gespaar

  • @patriciadirker6084
    @patriciadirker6084 3 года назад +2

    Baie dankie Abba dat U kom en ons net weer terug trek waar ons behoort..
    Dankie Glen vir jou wake up call vir soveel can ons!
    Mag jou getuienis baie bewus maak van hoe vinnig en maklik die wereld ons kan in sluk!!
    Wees geseend ❤️

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 3 года назад +1

    Shjoe dis ‘n groot ontnugering om dit te beleef. God is so lief vir ons dat Hy ons vooraf waarsku om ons saak mer Jom reg te kry. Verhouding met ons Skepper is sooooo belangrik. Joh 3:16

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 3 года назад +7

    Dankie vir jou boodskap .. Dit wys ons weereens dat ons nie een opening vir satan en die bose geeste moet gee nie .. Ons moet 24/7 vir God leef .. Intiem met ons God saam .. Sy Wil uitvoer en nie ons sin nie .. Na die waarheid en wysdom soek in die Woord van God .. En leef met liefde .. Ons moet na God opkyk en nie na mens nie .. Mooiste seeninge vir jou Glen en jou familie .. Amen

  • @idastoop7219
    @idastoop7219 2 года назад +1

    Baie baie dankie Glen. Ek waardeer jou getuienis. Baie seen vir jou met jou gesondheid.

  • @Marie-oi9ku
    @Marie-oi9ku 10 месяцев назад +1

    Baie dankie Glen vir jou getuienis...dit was wonderlik om na dit te luister❤

  • @antoinettevanstadenmeyer6302
    @antoinettevanstadenmeyer6302 5 месяцев назад +1

    Dankie vir die getuienis!!

  • @martiethysse8827
    @martiethysse8827 2 года назад +1

    Danki Glen Vir joy getuienis Danki dat Hy uitdaardi Donker plek en weer in Di lig Kan wandel

  • @MagdaleneLobberts-uk7oo
    @MagdaleneLobberts-uk7oo Год назад +1

    Dankie dt help my om my verhouding mt God reg te maak

  • @sindyvangent3797
    @sindyvangent3797 3 года назад +6

    Dankie Glen...mag jou getuienis bàie inspireer om ñ intieme verhouding met Abba, Elohim met alles in hulle na te streef. Jesus het alles gegee, ons kan niks minder as dit gee!

    • @brooksbyhartman2436
      @brooksbyhartman2436 2 года назад +1

      Dankie Glen vir jou getuie.. Dit maak men's se oe oop ek wens so my seun Kan jou ontmoet ek Sal Baie graag vir jou n bidkussing Wil maak uit my liefde wat ek vir jou voel jy is besonders groete Tannie Mickey

    • @FrancinaAckerman-pd7yn
      @FrancinaAckerman-pd7yn 2 месяца назад

      Dankie vir di getuienis dit het my so baie laat dink.

  • @lydiawinterbach1973
    @lydiawinterbach1973 3 года назад +3

    Oh weë so wonderlik om eye openers te ervaar ... dis reg van uitstel, kom afstel 'n ou idioom ... kom ons versuim nie en soek turnaround time vandag!! Nie môre nie, nie oormôre nie, maar N O U ... Glen, loof die Here vir jou terugkeer en die openbaring op jou bed ... die trane van berou en dankbaarheid wat jy gedeel het ... dis net God se Genade ... Kom ons lê vandag ons tekortkominge by Jesus se voetbank hier op aarde in opnute erkenning en verootmoediging voor Hom neer ... Amen hierop ... dankie vir Getuienis program ontdek ....

  • @albertadlg
    @albertadlg 3 года назад +1

    Wow, wat n roerende getuienis! Dankie vir die deel!

  • @JesusmySalvation
    @JesusmySalvation 3 года назад +4

    Die hel is n werklikheid en baja mense is opad daarheen. Wees geseënd!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Год назад +2

      Kom ons bid saam vir siele vir JESUS se Koningkryk

  • @jperasmus8488
    @jperasmus8488 3 года назад +2

    Amen nAmen indeed

  • @suzettepautz5572
    @suzettepautz5572 2 года назад +6

    My man het my die link aangestuur en ek sit met trane in my oe want ek besef nou eers regtig wat ek ook ervaar het. Ek het n hart operasie gehad. Hul het my hartklep vervang. Ek was nog altyd baie positief en altyd n grap jas. Ek was skaars uit die ICU toe dans ek saam met die verpleegsters en is my simpel ou self. Die dag wat ek huistoe kon gaan was ek opgedress opgewonde ek gaan huistoe. Ek het op my hospitaal bed gesit en gewag vir manlief. Die vrou wat oorkant my gele het nog lekker met my gesels en ek terug want ek is n babbelbek. Die volgende oomblik toe is ek weg. Sy se my oe het omgedop en ek het net terug geval. En ek se altyd nooit ooit in my lewe wil ek dai ervaring weer he nie. Dit was die aakligste ek kan nie in woorde beskryf nie gevoel. Die angs en vrees was onbeskryflik. Ek was in n donker gat en kon nie uitkom nie. Daar ver bo my was n lig en ek het my oe op dit gehou maar kon nie daar by uitkom nie. Dit was regtig n verskriklike gevoel. Die volgende oomblik toe snak ek na my asem en maak my oe oop. Eerste wat ek sien reg om my bed spesialiste narkotiseers verpleegsters. Maar ek gryp die naaste verpleegster by my bed se hand en smeek haar om vir my te bid asb. Sy vra nog kan sy in xhosa bid. Ek se ja asb bid net vir my en sy het. Daarna het ek gehoor hulle het gesukkel om my hart aan die gang te kry. Toe sit hulle n pasaangeer in. Ek was 2 maande in Panorama Kliniek. En ek se dankie HEER vir n tweede kans. En ek moet ook noem ek het in n Christelike huis groot geword en was voorbeeldig as kind. My pa was diaken en ouderling. Het ingestaan vir die dominee as hy weg was of met vakansie. En ek glo in die HERE en dien HOM. Maar en ek se maar. Mense ek inkluis dink as jy kerk toe gaan en bid elke aand en jou sondes bely is dit genoeg. Mens moet jou lewe wy om GOD te dien nie half of flou nie. En ek erken ook na my ervaring het ek steeds gedink ek glo in die HERE en my saak is reg. Maar eintlik is ek ver van my saak is reg. Die mensdom is geneig om te sondig en JESUS moet net vergewe. Ek dink nie jy kan oor en oor sondig en jy weet voor jou siel jy sondig en dink ag dis fine JESUS gaan my weer vergewe. HY dan gesterwe vir ons sonde. Nee ek glo nie dis reg om maar aan te ploeter soos altyd nie. As jy in JESUS se voetspore wil volg moet jy heeltemal jou lewe oorgee aan HOM. En ja in vandag se lewe is dit moeilik want satan rus nie vir n sekonde nie maar ons moet daarna streef en elke dag ons fokus op JESUS hou want niemand kan oorleef sonder HOM. Soms het ek ook vrae en kry nie antwoorde nie en moet besef al wat ons kan doen is glo en vertrou op ons HERE❤️

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 года назад

    🙏

  • @bernicenel
    @bernicenel 2 года назад +1

    Kragtig.

  • @franklinapril8842
    @franklinapril8842 3 года назад +2

    ❤🙏

  • @magrethesterhuizen9430
    @magrethesterhuizen9430 3 года назад +5

    Die Hel is n werklikheid beslis, dankie dat u, u getuienis deel. Matheus 22 vers 14 Toe se die koning vir sy dienaars: bind sy hande en voete vas en gooi hom in die duisternis daar buite. Daar sal n gehuil wees en n gekners van tande, want baie is uitgenooi, maar min is gekies. Die Here seen.

  • @BetsOlivier
    @BetsOlivier 17 дней назад

    Here ek kort u in my lewe

  • @RoannCordoms
    @RoannCordoms Год назад +2

    Ons elke dag onsbekeer danki broer vir u getuienis🙏🙏