Dirk van der Westhuizen - Zoepa (Official Audio)
HTML-код
- Опубликовано: 27 окт 2021
- Official Audio for "Zoepa" by Dirk van der Westhuizen. Download or stream hier: selectmusiek.lnk.to/Zoepa
Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
Facebook - / dirkvdwesthuizenpage
Instagram - / dirk_vd_westhuizen_nuwe
Select Musiek Website - selectmusiek.co.za/dirk-van-d...
ZOEPA - Lirieke+B27
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa hê
Vanaand gaan ons weer kuier
Doenit Zoepa Ey
Het jy gehoor wat nou gebeur
'n Nuwe beweging kom nader alweer
Jy kan dit nie stop nie
Kan dit nie keer
Van vêre skeur dit deur
Mense van oral
Wat nader kom
'n Samesyn wat die land verstom
Laat dit oorloop dis in jou bloed
Want dis tyd vir 'n Zoepa groet
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa hê
Vanaand gaan ons weer kuier
Doenit Zoepa Ey
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa Hê
Kom en bring jou vriende
Groet hom zoepa Ey
'n Energie wat die mense ken
Lank verlore maar weer gewen
'n Glimlag van elke medemens
Vrede, dit is ons wens
Mense van oral
Wat nader kom
'n Samesyn wat die land verstom
Laat dit oorloop dis in jou bloed
Want dis tyd vir 'n Zoepa groet
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa hê
Vanaand gaan ons weer kuier
Doenit Zoepa Ey
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa Hê
Kom en bring jou vriende
Groet hom zoepa Ey
Mense van oral
Wat nader kom
'n Samesyn wat die land verstom
Laat dit oorloop dis in jou bloed
Want dis tyd vir 'n Zoepa groet
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa hê
Vanaand gaan ons weer kuier
Doenit Zoepa Ey
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa hê
Vanaand gaan ons weer kuier
Doenit Zoepa Ey
Zoepa doepa Hê-ey
Zoepa doepa Hê
Kom en bring jou vriende
Groet hom zoepa Ey
Kom en bring jou vriende
Groet hom zoepa Ey
Official Audio by Dirk van der Wethuizen performing Zoepa. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
vevo.ly/yFYCYf
#Dirkvanderwesthuizen #Zoepa Видеоклипы
Dis my favorite music
Kry die lietjie nie uit my kop nie dis n lekker song 🎵 🎶 🎵
Love die song!!!!
Lekker dans song
Love it
Dirk jy die beste 🎶🎶🎶😘
Dankie
Crazy stuff
Sjoe baie baie mooi song eks Mal daaroor!!!!! 😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
😂❤️❤️❤️❤️Mm
Miuezs
Jo dit is baie baie mooi 😍
Wow love die song❤
Knal nummer. Seker voor die rottijd waarin wy leven . Heerlik om een sja sja sja, of merengue, of salsa of samba op te dansen . Het uit Nederland
Lekker en mooi liedjie🙌
Love it !!!Awesome gaan die gehoor laat mal gaan !!NOG N NOMMER 1 TREFFER #ZOEPA
Lekker Lekker dans song! Dankie Dirk vir al die awesome dans songs! 😀 Laat almal hulle boude wikkel
Klink nie sleg nie. Leka ritme.
Absoluut n wenner hierdie 1🔥🔥🔥🔥🔥❤❤🥳🥳🥳🥳🥳🥳
Lekker party song. Nice Dirk. Doen so voor👍
Baie baie cool song 'n lekker dans song baie mal oor die song❤️❤️❤️❤️❤️
I love you this song Dirk.
Love dit al jou liedjies het lieflike ritme
Lekker lekker !!!!♥️♥️♥️
Very very nice Dirk. I love this song.
Dirkjysengmooi.
♡
love it well done dirk 😆😀😀🤗🙏🙏
Love it ❤
Love it
Cool song
Now this is banging. Just caught on DSTV DMX Trots Afrikaans 💥
Love dit!! Dirk
Dirk, die volgende show waar ek by is ZOEPA groet ek en jy mekaar. 🎵🔥🤪🤝🤘😄😎🔥💪🎶🔊 #DisMosLekkerAltydWaarJyShow #LekkerTye #WaarJyOptree #DisDaarWaarAlmalWilWees.
❤
Dirk did awesome lekke xxx
Amazing love dit ♥️
Awesome dirk🤩🤩
Kan nie wag om music video te sien nie
Wow so mooi Cool Amazing Love dit
Love it Dirk!!! :)
Ek love die liedjie
Nice,i like dit👍🏻♥️
OMG This Song Is Amazon
Hell Yes.
Die love die song
Awesome 💃🏼😁❤️
Baie geluk lovit❤️❤️🥳🥳
Dis oulik 🌹
Awesome liedjie. Dit gaan weer n treffer wees ❤❤❤❤❤
Weer 'n Treffer - soos wat?
@@barron4755 die liedjie gaan weer n treffer wees soos al sy ander liedjies onder andere Roekeloos, dirty thirties en vele meer
❤❤❤ een n amazing song
Great dance song
Cannot wait too see u in December 🎶💓🎡
Awesome
Love it 💃💃💃😁
Ek is Nou lekker lus my lyf te skud😜🤟😜🤟
😘😘😘😘
Die "song" maak my dankbaar vir loadshedding se stilte.
🤣
Ok die "grappie" raak al bietjie lame....
Dit is n nice song dirk
Baie nice - gaan ñ lekker dans song word 👌
Love Di song
Fantastiese positiewe vibes!!! ❤ love ❤ love ‼️
is jy dom
Dirk asb ek vra mooi, moet nou nie een van Theuns se songs try sing nie, jy gaan dit net opfok
Dink wat jy wou se is moenie sing nie. punt
Lekker ritme in die lied
Kyk
🎂🎁🎈🎉🎊📦
Wow daie daie kool
Wow baie baie kool Reghard
.
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇😇
😆😆😆💃💃🎶🎶
Wat doen jy
Hello Dirk wk is Diline du Bruyn
Nog n breindood juweel van Dirk, klink beter as Jy bly nog by jou Ma,,,
Love die song!!!!