Dirk van der Westhuizen - Roekeloos (Official Music Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 окт 2024
  • Official Music Video for "Roekeloos" by Dirk van der Westhuizen. Download or stream hier: selectmusiek.l...
    Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
    Facebook - / dirkvdwesthuizenpage
    Instagram - / dirk_vd_westhuizen_nuwe
    TikTok: vm.tiktok.com/...
    Select Musiek Website: selectmusiek.c...
    Director: Dirk van der Westhuizen
    Editor: Leon Barnardt / Dirk van der Westhuizen
    Color Grading: Leon Barnardt
    Akteurs/Dansers: Bradley Hartmann / Anri Burger
    Special thanks
    Location: Nikki Gouws House - Midstream
    Make Up: Make Up On Fleek
    Official Music Video by Dirk van der Wethuizen performing Roekeloos. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
    vevo.ly/qcKMsD
    #Dirkvanderwesthuizen #Roekeloos

Комментарии • 158

  • @francoisvanstaaden4185
    @francoisvanstaaden4185 3 года назад +3

    Na al die common kak is hierdie eintlik glad nie bad nie. Soos n ander comment gesê het bly asseblief weg van die common kak. Jy bewys met hierdie song jy is baie beter as al die common kak

  • @amysteynfmc5444
    @amysteynfmc5444 10 месяцев назад +1

    Hi Derek I love your song is so beautiful and smiling my mouth is shot my name is Amy staying I love you song your song is in my mind all the time my dad's name is Derek same you have the same name is my dad like my dad you are my biggest fan office in my favourite fan I miss you and I love you talk with me by Declan and I said and you must talk with me ok❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @ancalagon8448
    @ancalagon8448 3 года назад +3

    Uhm is dit net ek of lyk dit of Dirk kwaai donker lipstick op het??😅

  • @amysteynfmc5444
    @amysteynfmc5444 10 месяцев назад +1

    Did you have a girlfriend I think she's going to be a girlfriend I know she's going to love

  • @leandrimarais4083
    @leandrimarais4083 3 года назад +3

    Ek hou baie van Dirk se song hy mag maar sing

  • @lindilourens2571
    @lindilourens2571 3 года назад +2

    Ek se you so mooi Cool Roekeloos amazing Dirk van der Westhuizen Ek kyk RUclips Music Video dag Awesome Ek Love dit Ek se you Sing so mooi

  • @chantevanheerden1466
    @chantevanheerden1466 2 года назад +1

    Chante♥️

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 3 года назад +5

    I just love it
    Roekeloos 💃💃💃💃💃💃💃💃🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @henrialant6636
    @henrialant6636 3 года назад +7

    Dames en here.... Dirk van der westhuizen!!!!! Absolutely Stunning well done!!!

  • @lindiwejosephinah3647
    @lindiwejosephinah3647 3 года назад +3

    ❤️❤️❤️It 🇿🇦🇿🇦

  • @homer7993
    @homer7993 3 года назад +2

    Dit kan nie Dirk wees nie, die ou het n hemp aan! Geen roekeloosheid hier nie. 😂

  • @pietervdmevwe253
    @pietervdmevwe253 3 года назад +1

    Awe dirk lekker man lekker hou afr groot

  • @ryno2376
    @ryno2376 3 года назад +1

    Jy is toe nie so kak nie, haha.

  • @elrensckemyburgh3548
    @elrensckemyburgh3548 3 года назад +2

    Nog 'n video waaroor my 5 jarige kan drool.... As sy groot genoeg is, is Dirk haar trou man 😜😄 so se sy

  • @chantellstevens2323
    @chantellstevens2323 3 года назад +6

    Wow speechless weereens so so ongelooflike awesome video. Baie geluk. So trots op jou.

  • @tiaanopperman8698
    @tiaanopperman8698 5 месяцев назад

    het hy lipstiffie aan of is watse blush is daai? eks MAL oor die video! lekker naweek

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +12

    Roekeloos raak almal weereens verlief op DIRK se vibe & musiek na hul hierdie video gesien het! 🎵❤️👌❤️📽️🎶

  • @girlpowerrp7435
    @girlpowerrp7435 3 года назад +15

    Great song! Jipppee Dirk is terug met goeie gehalte musiek. Dit is hoe ons jou leer ken het. Fantasties ❤❤❤

  • @Danelle__Nella
    @Danelle__Nella 3 года назад +2

    🔥Ek is mal oor die song🔥

  • @melissadupreez2260
    @melissadupreez2260 3 года назад +1

    🥰🥰😍😍Dirk dit is n mooi liekie😘😘😍

  • @isaiahleopold358
    @isaiahleopold358 Год назад

    This same beat will be perfect Kizomba remix....😉

  • @doosdoos6734
    @doosdoos6734 3 года назад +1

    You juice lyk goed chomma, smaak dit. Net nie teveel nie dit sal kleiner word.

  • @FranscoisNel
    @FranscoisNel 5 месяцев назад +1

    Mooi

  • @mightymouse8450
    @mightymouse8450 2 года назад +1

    Greate song love it.DIRK jy kan maar sing hou so aan 😍🥰

  • @lelaniefourie2623
    @lelaniefourie2623 3 года назад +5

    Nou dit noem mens 'n awesome video....daai vibe pas perfek by die video....Well done!!! Love your music...Ons almal is trots op oom!!!❤❤

  • @gerridstrydom3975
    @gerridstrydom3975 3 года назад +1

    Cool man

  • @joanevanrooyen3019
    @joanevanrooyen3019 3 года назад

    koekom sit jy nie syker in jou koffi nie en koekom eet jy nie shoshi nie

  • @michelleengelbrecht8246
    @michelleengelbrecht8246 3 года назад +3

    Mal oor jou stem awesome so altyd jy special one of a kind

  • @LoureseMeere
    @LoureseMeere Год назад

    Kan ek jou nommer kry asb. En ek is LOURESE

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 10 месяцев назад

    As ek die aand lus is om na kak musiek te luister dan tik ek net Dirk in en siedaar sekerlik n jaar se kak om na te luister

  • @chantelheinemann1646
    @chantelheinemann1646 2 года назад +1

    Crazy Nice Liedtjie🎊💃❤️💥👌🥂

  • @ticha3846
    @ticha3846 3 года назад +2

    Daarsy Dirk. Dis hoe ons daarvan hou...

  • @johnvanrooyen2190
    @johnvanrooyen2190 3 года назад +1

    Da vat hy

  • @ZoeyHockey
    @ZoeyHockey 3 года назад +1

    Ek is mal oor die lietjie ❤💙🎵🎵💚 asb los n komentaar

  • @zanaengelbrecht1489
    @zanaengelbrecht1489 2 года назад +1

    Dit is so mooi love dit die beste song ooit Dirk jt is n superstar☺😊

  • @debbiedutoit9735
    @debbiedutoit9735 3 года назад

    dirk jh rok👍👍👍👍👍👍😘😘😘😘😘😘😘😘😮⛹️

  • @wilhelmengelbrecht1255
    @wilhelmengelbrecht1255 2 года назад +1

    Letterlik een van my gunsetling liedjies ooit.

  • @chaundrevanwyk3065
    @chaundrevanwyk3065 3 года назад +5

    Bly om te sien hier is n verbetering😜 baie beter as "jy bly nog by jou mamma" hou so aan👌🏻🙌🏻

  • @jennamclean7436
    @jennamclean7436 3 года назад +7

    Omw Dirk baie geluk aan 23 K viewes dis ongelooflik amazing nuus die song gaan nog baie hoog gaan eks def mal oor al jou songs. Eks jou fan. 🤟

  • @sonjaleroux9360
    @sonjaleroux9360 3 года назад +2

    Ekke love you musiek Dirk

  • @kaitlinmuller2124
    @kaitlinmuller2124 3 года назад +5

    Well done dirk...bly altyd soos jy is moet nooit verander vir enige iemand jys amazing....want jy gan altyd voluit in wat jy doen.....en jy sit betekenis in jou liedjies....wens jou net die beste toe....dis n great song

  • @jessikalodewyk9615
    @jessikalodewyk9615 3 года назад +7

    Pragtige. Love dit. Well done Dirk

  • @fieliesvanrooyen3006
    @fieliesvanrooyen3006 3 года назад +3

    1

  • @jankecarolina9736
    @jankecarolina9736 3 года назад +2

    Wow

  • @jasoncothill9445
    @jasoncothill9445 3 года назад +10

    Nou dit is die Dirk wat ons ken! Well Done!

  • @nellaknoetze6613
    @nellaknoetze6613 3 года назад +2

    Kan nie wag nie

  • @luzannefourie8700
    @luzannefourie8700 3 года назад +1

    Dis die musiek wat ek van jou gemis het!

  • @anikalodewyk1801
    @anikalodewyk1801 3 года назад +2

    Love DIY baie

  • @juanengelbrecht4362
    @juanengelbrecht4362 3 года назад +1

    Jirder tog, jou beat raak darm beter tenminste

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 3 года назад +2

    Wow so mooi Dirk

  • @dafisharch
    @dafisharch 3 года назад +11

    Dankie! Baie beter !!! Bly asb weg van die kommen goed. Jy weet jy is beter as dit. Die is lekker kwaliteit! 😀

  • @nicolenevanrooyen3944
    @nicolenevanrooyen3944 3 года назад +2

    Love dit!!

  • @ruanetsebeth737
    @ruanetsebeth737 2 года назад

    Hy is n goeie musikant

  • @adriaandelange2
    @adriaandelange2 3 года назад +4

    Absoluut n massive hit!!!!!! Bitter trots op jou Dirk🥳🤗🤗🤗

  • @christiaanvan9883
    @christiaanvan9883 3 года назад +7

    Well done Dirk amazing song 💯👏

  • @mariedelport60
    @mariedelport60 2 года назад

    Dis mooi dirk 🤑🤑🤑

  • @chanellehug2917
    @chanellehug2917 3 года назад +4

    Amazing work!! Love it so proud of you guys @Anri and @Bradley 🙌🏼✨

  • @LiandrieMunro177
    @LiandrieMunro177 3 года назад +1

    my favorite song

  • @johanblom975
    @johanblom975 3 года назад

    Lekker Dirkie..., Midstream doen jou goed my tjom... Lyk sommer of jy bietjie lyf gekry het en beter woorde...?

    • @johanblom975
      @johanblom975 3 года назад

      Los net die vleis en tennisballe uit asb

  • @ilzeveldman9498
    @ilzeveldman9498 3 года назад +1

    Love die song en musiek video is amazing

  • @bernadettebelinda9181
    @bernadettebelinda9181 2 года назад +1

    Love this song 😍💖

  • @soneschmidt374
    @soneschmidt374 3 года назад +1

    Jiss ek love die!!!!!!!!!!

  • @gerttheron8824
    @gerttheron8824 3 года назад +1

    Love die song....dus awesome

  • @myfavperson4life
    @myfavperson4life 2 года назад

    ❤️❤️❤️❤️❤️

  • @stefaansvanjaarsveld8191
    @stefaansvanjaarsveld8191 2 года назад

    Dit is dom

  • @leonorewells7501
    @leonorewells7501 2 года назад

    🕺🏻💃👌🏻

  • @ruanniemann8984
    @ruanniemann8984 3 года назад +1

    Kan so ni wag vir die ene

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад +9

    Wow. Ek's mal oor die song 🥰🥰🥰🥰🥰🔥🔥🔥🔥

    • @ZoeyHockey
      @ZoeyHockey 3 года назад +1

      Love you taal gebruik

    • @homer7993
      @homer7993 3 года назад +1

      Ag nee man, jys roekeloos!

    • @elizebotha2420
      @elizebotha2420 3 года назад

      @@homer7993 Ek weet 😉

    • @Michellevb2010
      @Michellevb2010 3 года назад +2

      Ek is ook mal oor die een!!!

    • @elizebotha2420
      @elizebotha2420 3 года назад +2

      @@Michellevb2010 Ek is mal oor Dirk se musiek 😊💖💖💖

  • @janelbasson3625
    @janelbasson3625 3 года назад +1

    Remind me😁 love jou musiek

  • @jennamclean7436
    @jennamclean7436 3 года назад +3

    Dirk eks soo trots op jou eks een van jou fans for life. Die song se video is massive dit gaan hoogtes bereik en Dankie baie vir jou outstanding muisiek ek love al jou muisiek van dag 1 af mag jy nooit ophou muisiek maak nie. Eks jou fan en sal jou altyd ondersteun waar ek kan. Baie geluk dis 'n helse groot treffer wat kom. You are Simply the best. ❤🎵🍾🏆🥇🤟🎉🥁🎧💃🎂

  • @mirindaboshoff6039
    @mirindaboshoff6039 2 года назад

    Hi

  • @leonchurchill1480
    @leonchurchill1480 3 года назад +1

    cool song

  • @lunetondo9639
    @lunetondo9639 3 года назад +10

    All time favorite 😍
    Baie geluk met die groot sukses van die nuwe song! ❤️🥰

  • @amorivorster5544
    @amorivorster5544 3 года назад +1

    Nice video

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 3 года назад +1

    Oe ek love dit gaan dit heel naweek vir my bure speel

    • @homer7993
      @homer7993 3 года назад

      Neem aan jy hou nie van jou bure nie.

    • @ameliahayman763
      @ameliahayman763 3 года назад

      @@homer7993 haha nope bedoel net is n baie nice song mens kan dit maar heel naweek speel

  • @francoisgermishuys6142
    @francoisgermishuys6142 2 года назад +2

    Kan nie verstaan hoe ons gelos word met jou nie, maar Theuns word van ons af weggeneem...

  • @janinerossouw2690
    @janinerossouw2690 2 года назад

    Dis hoe ek van jou musiek hou. Great song!!!!

  • @deonvanjaarsveld2500
    @deonvanjaarsveld2500 3 года назад +1

    Dirk is so cool

  • @izanneg
    @izanneg 3 года назад +1

    Love die vid!

  • @patricaanderson3086
    @patricaanderson3086 3 года назад +3

    Baie meer classy en spontaan as die kaal bors ruk en stoot gedansery van destyds. Mooi Dirk jy evolve as sanger en die video fokus op jou talent, soos dit hoort

  • @aliciaadams1975
    @aliciaadams1975 3 года назад +6

    Love die song!! Well done dirk!!

  • @elandreherselman6235
    @elandreherselman6235 3 года назад +3

    Ons 6:45 am liedjie oppad werk toe... Awesome song Dirk.

  • @lizzievanwyk5302
    @lizzievanwyk5302 3 года назад

    Nee my ou waar die bottle roekeloos Dan nou

  • @betsberning7248
    @betsberning7248 3 года назад +2

    Nicholas Louw junior... het dieselfde dans instrukteur lol. Song nie te bad nie maar jou stem presies soos Nicholas Louw. Dis jammer

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 3 года назад +3

    Nou kan ons se DIRK is terug met n BANG. Well done Dirk. Trots op jou! Is daai jou nuwe huis?

    • @homer7993
      @homer7993 3 года назад +1

      Nee, dit is myne.

    • @marinkapelser2858
      @marinkapelser2858 3 года назад

      @@homer7993 stunning huis.

    • @homer7993
      @homer7993 3 года назад

      @@marinkapelser2858 dankie, jys welkom om te kom braai, bring net jou eie goed.

    • @marinkapelser2858
      @marinkapelser2858 3 года назад

      @@homer7993 awesome. Se net wanneer en waar :)

  • @marnelrossell5307
    @marnelrossell5307 3 года назад +5

    Yes yes yes Dirkie!! Love dit💕

  • @leehneswanepoel8192
    @leehneswanepoel8192 3 года назад +7

    Well done❤️

  • @vickyprinsloo1920
    @vickyprinsloo1920 2 года назад

    Amazing song

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 3 года назад +3

    Wow Awesome verby ♬🎼🎵🎶♩💃💃💃💃💃💃💯✅🎉🎉🎉

  • @Michellevb2010
    @Michellevb2010 3 года назад +3

    Well Done Dirk. Mal oor die Liedjie en Video!!!

  • @johancalliers9402
    @johancalliers9402 3 года назад

    CCJJ

  • @zilandipretorius2479
    @zilandipretorius2479 3 года назад

    Eks eerste

  • @johancalliers9402
    @johancalliers9402 3 года назад

    CCJJ

  • @jointq
    @jointq 3 года назад +5

    Awesome! Absoluut Great gedoen. Perfekte keuse van Video en Akteurs in dit. Pragtig! Great song. Puik gedoen, Dirk! 😘😍🥰😋😛🤩🏳️‍🌈🎉😛😜

  • @jeanettekilian3830
    @jeanettekilian3830 3 года назад +2

    Pragtige. Love ditxx. Well done Dirk. Were jou beste ❤🤩💖💖💖🎶🎶💕💕

  • @jadenvictor4290
    @jadenvictor4290 3 года назад +4

    bitter kak

  • @holkengry7443
    @holkengry7443 3 года назад +2

    Got

  • @ruanniemann8984
    @ruanniemann8984 3 года назад +2

    Die video is bja AWESOME LOVE IT🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @theslouw3425
    @theslouw3425 3 года назад +4

    Great song👏🏻

  • @cristelfilander8985
    @cristelfilander8985 3 года назад +2

    Dis n amazing song love dit🌸