Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024

Комментарии • 186

  • @lisametdierooihare
    @lisametdierooihare 3 года назад +76

    So so soooo mooooi love dit so baie😁😍🤩

  • @MC-pk6no
    @MC-pk6no 3 года назад +28

    Ek kyk nie eers boer soek 'n vrou nie maar is nou bitter bly ek het op hierdie afgekom! Dit laat my sommer gelukkig voel!!

    • @victorrussouwthewirelessco6176
      @victorrussouwthewirelessco6176 3 года назад +3

      Ek ken nie boer soek n vrou se programme nie, maar dis awesome dat ek vandag op die song afgekom het....

    • @WILD_GAMINGYT_
      @WILD_GAMINGYT_ 3 года назад +2

      Ek weet die song is sick ek love dit lol ek kyk boer soek ñ vrou lol dis ñ cool program

  • @jenniferschoeman1093
    @jenniferschoeman1093 3 года назад +5

    Schoemansdrift het nog nooit so mooi gelyk nie😏

  • @remnantmom151
    @remnantmom151 3 года назад +19

    Stunning!Trots Suid Afrikaans hier in UK❤️Wys jou wat die Here kan doen met 2 mense wat saamstaan🙌🏻

  • @ameliamynhardt1249
    @ameliamynhardt1249 10 месяцев назад +3

    die mooiste liedjie ooit...baie spesiaal❤

  • @jackiehay8350
    @jackiehay8350 Месяц назад

    Die is ons skool se sinor koor lietjie ek is Dee van die koor love it❤

  • @lenev.dgrijp1111
    @lenev.dgrijp1111 3 года назад +5

    ek is sooo bly julle het ontmoet in boer soek n vrou julle is die beste "couple"
    Awesome liedjie ☺☺☺

  • @megansmall6656
    @megansmall6656 3 года назад +42

    Julle is flippen oulik! Hierdie moet die volgende Boer soek n vrou liedje wees 🥰

  • @ilzeoosthuizen8321
    @ilzeoosthuizen8321 3 года назад +7

    Julle is so mooi saam !! Opgewonde om te sien wat uit julle gebore gaan word..... Mag julle band van liefde sterker word elke dag !

  • @elshedejongh6778
    @elshedejongh6778 3 года назад +18

    Dis my niggie daai 😍 VERBY TROTS 🔥✨

  • @tiagroenewald7013
    @tiagroenewald7013 3 года назад +7

    Julle is stunning saam, soveel emosie, liefde, vriendskap en geluk wat tussen julle blom. Saam sal julle groot hoogtes bereik

  • @jaunswanepoel4167
    @jaunswanepoel4167 3 года назад +5

    Wie sou nou ooit dink dinge sou so uitdraai..n baie mooi verhaal wat julle eendag vir julle kids kan vertel. Beautiful julle.

  • @abrahambrits586
    @abrahambrits586 3 года назад +12

    Hou so baie van die song soos ek van julle hou. Geluk!!

  • @carolinbotha
    @carolinbotha 3 года назад +6

    Julle is 2 lekker mense!

  • @maureencloete2038
    @maureencloete2038 3 года назад +9

    Love love hierdie liedjie. Julle pas so mooi bymekaar!!!

  • @BarendPlaatjies-ho5cy
    @BarendPlaatjies-ho5cy Год назад

    Watter taal is nou eerlikwaar mooier as Afrikaanse...😊

  • @zanel_smit9433
    @zanel_smit9433 3 года назад +13

    Love die liedjie. Wat n goeie song. Geluk julle😍❤👍🏻

  • @vikrantraghav5755
    @vikrantraghav5755 2 года назад +5

    So catchy and giving good vibes
    Love ❤️ from India

  • @elsjedejager3423
    @elsjedejager3423 3 года назад +2

    Bly in Abu Dhabi en die liedjie laat my verskriklik na die Vrystaat verlang. Julle het bitter mooi liedjie gemaak! Baie geluk!!

  • @milakuun9219
    @milakuun9219 3 года назад +19

    Hoe flippen awesome, daar catapult julle lewens in n ander rigting in. Geniet dit! 🙌🏼

  • @lillianleygonie2297
    @lillianleygonie2297 3 года назад +6

    Wow wow en nog wow. So trots op julle.

  • @carla_die_teveelde3807
    @carla_die_teveelde3807 3 года назад +6

    Love die liedjie , julle sing verskriklik mooi !!

  • @Sadanist156
    @Sadanist156 Год назад +2

    die liedjie laat my na die Vrystaat verlang, born and raise in Free-State

  • @mattyvanwyk2500
    @mattyvanwyk2500 3 года назад +8

    Julle ook gevolg op Boer soek n vrou, julle sing pragtig! Love jul song! Kan ni stil sit as hy speel nie, dans al te lekker saam. Well Done julle, hoop om nog baie liedjies van jul te hoor!

  • @cheraldiedutoit822
    @cheraldiedutoit822 3 года назад +3

    Ek hou baie van die liedjie this so amazing
    My numerous gunsteling liedjie nou

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +23

    Hulle sing nou behoorlik vir die liefde,.. Hulle liefde🎵💓🎶
    #VrystaatVlaktes

  • @karlibotha383
    @karlibotha383 3 года назад +4

    So mooi. Julle verdien om Famous reg oor SA te wees.

  • @michielvdvlies3315
    @michielvdvlies3315 Год назад +2

    ik vind jullie stemmen mooi bij elkaar passen en muzikaal gezien mooie composities. Groeten uit Nederland

  • @nadinevanzyl2051
    @nadinevanzyl2051 3 года назад +9

    Awww só Mooi! Pragtig. So bly vir julle:)

  • @willieduplessis6908
    @willieduplessis6908 3 года назад +5

    Julle maak mooi 👌🔥

  • @jolaneerasmus6584
    @jolaneerasmus6584 3 года назад +1

    Julle is amazing ek like die liedjie

  • @chrisfalcon9804
    @chrisfalcon9804 3 года назад +1

    ai ek mis Afrikaanse meises wat n mooi stem mis jou SA my hart is altyd daar saam julle

  • @courtneygotte8269
    @courtneygotte8269 11 месяцев назад +1

    Love the song! Car care of Classic Rides!

  • @ks4278
    @ks4278 3 года назад +2

    Woooow ek love dit

  • @marietait9923
    @marietait9923 3 года назад +4

    Wow, hulle is behoorlik innie ding in! Julle is sterre!! Love julle songs!

  • @zeldaswartz6048
    @zeldaswartz6048 3 года назад +4

    Hoendervleis.. Julle het dit mooi gedoen 💕👌

  • @bernicenel4371
    @bernicenel4371 3 года назад +2

    Vrystaat bly maar die beste

  • @garrethwolmarans8205
    @garrethwolmarans8205 3 года назад +3

    Mal oor die song julle2!!!!*

  • @quintincoetzer2031
    @quintincoetzer2031 3 года назад +9

    My voete juk vir sokkie na ek die geluister het! Awesome liedjie x #VrystaatVlaktes

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 9 месяцев назад +1

    Stunning Ek is mal oor die liedjie.mooi❤️❤️

  • @shannonrudd8704
    @shannonrudd8704 3 года назад +4

    My Favorite liedjie ever

  • @sarahling6949
    @sarahling6949 2 года назад +1

    Mooi mooi liedjie!!!!

  • @desirejooste8968
    @desirejooste8968 3 года назад +1

    Sjoe dis awesome julle tweetjies het my nou some hoendervleis gegee so mooi is dit....so sit die Here vir elkeen 'n maat daar buite en julle tweetjies pas so mooi saam. Mag julle met baie geseen word.

  • @daniepret
    @daniepret 3 года назад +6

    Wow! Dis mooi! Trots op julle twee! 👍🙏💪

  • @ajm6464
    @ajm6464 3 года назад +8

    Love love love it, catchy song met nuwe liefde as 'n backdrop, awesome julle.

  • @cobihillssteyn7975
    @cobihillssteyn7975 11 месяцев назад +1

    baie mooi 😍

  • @jacomclean2709
    @jacomclean2709 3 года назад +1

    Bitter mooi song!!!
    Well down julle 2
    Julle is tops!!!!!👍👍👍

  • @marikawessels3915
    @marikawessels3915 3 года назад +3

    Hierdie song maak dat ek EKSTRA terug verlang na die Vrystaat en my mense!
    Liefde uit Australia

  • @schalkhoon9647
    @schalkhoon9647 3 года назад +4

    Pragtig!!! Ons sien uit na nog baie meer.

  • @sheldeantamiadebruin6710
    @sheldeantamiadebruin6710 3 года назад +4

    Awesome song😭🦋

  • @kobusdewet8556
    @kobusdewet8556 3 года назад +3

    Pragtig, ek like!

  • @monjaviviers9348
    @monjaviviers9348 3 года назад +1

    Dit is baie mooi

  • @lindaloots3968
    @lindaloots3968 3 года назад

    As julle mal is oor die Vrystaat vlaktes, gaan julle nog maller wees oor ons Namibiese vlaktes, waar see en woenstyn ontmoet- kom kuier vir ons!! Julle 2 is vreeslik oulik saam!

  • @rudidupreez5056
    @rudidupreez5056 3 года назад +2

    love hierdie my nuwe favourite 😊

  • @chrisnadeloport8358
    @chrisnadeloport8358 3 года назад +2

    LOVE DIT

  • @meliztebotha7191
    @meliztebotha7191 3 года назад +6

    Love it ❤🥺

  • @RiaanRoux
    @RiaanRoux 3 года назад +4

    Uitstekend! Nog 'n lied in my "Gunsteling Liedtjies Playlist"

  • @larisckaleeuwner8530
    @larisckaleeuwner8530 3 года назад +3

    Julle is enige mens se droom. Baie geluk met die liedjie 👌💕dis awesome

  • @wynandburger385
    @wynandburger385 3 года назад +1

    Baie nice. Julle maak n goeie span!! Baie geluk !! Ons hou julle dop v nog

  • @mariettebadenhorst3119
    @mariettebadenhorst3119 3 года назад +3

    Love die song...julle 2 is magic saam.

  • @SingingMama3
    @SingingMama3 3 года назад +2

    Julle musiek is 'refreshing'!!! En ek kry sommer hoendervleis vir julle part. Mag die Here julle seën in julle 'storie' verder.

  • @airhunter4822
    @airhunter4822 3 года назад +1

    Awesome song , wys jou net , die woorde lê om ons , mens moet net bietjie stil sit en kyk , sterkte vorentoe en ek glo ons sal nog baie van julle hoor ......

  • @garynunn7395
    @garynunn7395 3 года назад +1

    Love it Afrikaans is amazing

  • @karatheron4435
    @karatheron4435 Год назад +1

    Ek love al jou songs😘🤩

  • @riaanmare5560
    @riaanmare5560 3 года назад +4

    Julle doen baie goed .Het julle gevolg op boer soek 'n vrou.Dit maak my sommer trots om 'n vrystater te wees.Hou so aan julle twee!!

  • @zasskiawiese2967
    @zasskiawiese2967 2 года назад

    Wow dalk nie op die vrystaat vlaktes nie maar..... Het my hart gevind❤️

  • @IanSmit01
    @IanSmit01 3 года назад +2

    Ja ne, julle like baie om op die TV wees ne? Nee maar rêrig n mooi liekie, oh ja en terwyl julle besig is, maak sommer n album. Netjies man! Love dit!

  • @justnaturesmusic2133
    @justnaturesmusic2133 3 года назад +1

    Een van my nuwe gunsteling liedjies MET 'n cool video. Dankie!!

  • @helouisepelser3858
    @helouisepelser3858 3 года назад +2

    Love love love julle tweetjies en love die liedjie. So bly julle het mekaar gevind op boer soek n vrou.❤

  • @cornetwaldeck8620
    @cornetwaldeck8620 3 года назад +1

    Dit is bittttter mooi!!!!

  • @mandiebotha4959
    @mandiebotha4959 3 года назад +1

    Lieflik... Hope seen vir julle 2...

  • @sheradeenuth4819
    @sheradeenuth4819 3 года назад +2

    🥰
    Ek love die song baie ❤

  • @kylietrax1917
    @kylietrax1917 3 года назад +2

    Ek hoop julle gaan nog baie meer liedjies sam maak, want die 1ste liedjie is amazing!!

  • @macayla8575
    @macayla8575 3 года назад +2

    Ek het julle op Boer soek n vrou gesien
    Ek love julle saam. Julle is so oulik saam. Die music video en die liedjie is baie goed. As ek sit moet rate sal ek dit 1000000000/10 gee. Baie mooi.

  • @janiedelport8727
    @janiedelport8727 3 года назад +3

    SO 'n pragtige song!! Laat my so baie na huis verlang hier vanuit Nederland!

  • @shanegemurr3125
    @shanegemurr3125 3 года назад +2

    Dis n baie mooi liedjie!😁

  • @chanellvangent334
    @chanellvangent334 3 года назад +2

    So super cool tune love dit !!!

  • @christiedenecker7135
    @christiedenecker7135 3 года назад +1

    ek was skepties...maar ek love dit!!

  • @heidivandyk4588
    @heidivandyk4588 3 года назад +1

    Hierdie couple is die mooiste wat AL op boer soek n vrou was. Hoop hulle gaan dit nog ver vat. Hulle liedjie is so mooi. Klink soos ou Afrikaanse sangers.

  • @wjhendricks7985
    @wjhendricks7985 2 года назад +1

    Beste somg ooit welll done julle 2❤️❤️

  • @ben-maribezuidenhout5218
    @ben-maribezuidenhout5218 3 года назад +1

    Daai Mercedes!!😍

  • @ziporrabester8796
    @ziporrabester8796 3 года назад

    Elke oggend voor skool op Kyknet!!! Dis my oggend anthem :)>

  • @brigittekassier21
    @brigittekassier21 3 года назад +2

    Wow, dit laat my droom....rerig waar so mooi....♡

  • @stianenluanskopbass
    @stianenluanskopbass 3 года назад +2

    Nise🎸🎤💪🏼👌🏻

  • @myimageexclusive6642
    @myimageexclusive6642 3 года назад +2

    So mooi!! 😍😍😍

  • @isomerycedeno1757
    @isomerycedeno1757 Год назад

    Saludos desde Panamá 🇵🇦🇵🇦🇵🇦🇵🇦

  • @claudiadevonshire5353
    @claudiadevonshire5353 2 года назад

    mooi

  • @marikawessels3915
    @marikawessels3915 3 года назад

    Flippit ek verlang na die Vrystaat (Hoopstad en Wesselsbron).... die liedjie le na aan my hart! Groete uit Australia

  • @deneyschwulst7706
    @deneyschwulst7706 3 года назад +2

    Baie mooi,,, geluk!! Jul 2 is amazing saam❣️

  • @IndieVibes.
    @IndieVibes. Год назад

    Mooi nummer!

  • @stephanievegter5438
    @stephanievegter5438 3 года назад +1

    Happy happy happy!😁😄😆

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 3 года назад +1

    AWESOME AWESOME AWESOME 🌟🌟🌟🌟🌟!!!

  • @daleseherbst761
    @daleseherbst761 3 года назад +1

    Baie mooi julle.❤️

  • @elzanenagel4641
    @elzanenagel4641 3 года назад +2

    ❤️❤️❤️❤️

  • @jolenevanheerden8914
    @jolenevanheerden8914 3 года назад +1

    Love dit!! Mag julle net baie seën ervaar met julle pragtige lewe saam!

  • @lee-anncronje4901
    @lee-anncronje4901 3 года назад +1

    beautiful !

  • @elmastewart4667
    @elmastewart4667 3 года назад +2

    Pragtig

  • @hannesswanepoel1673
    @hannesswanepoel1673 3 года назад +1

    Flippen awesome song!!!

  • @juan-pierrepretorius7796
    @juan-pierrepretorius7796 3 года назад +2

    Klink great Richann. Baie geluk

  • @izakvlok259
    @izakvlok259 2 года назад

    Hou baie van die lietjie💙💚💛