Dirk van der Westhuizen - Bietjie Lekkerder (Official Music Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 мар 2022
  • Music video by Dirk van der Westhuizen performing Bietjie Lekkerder. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Dirk van der Westhuizen
    vevo.ly/ooyoLO
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 121

  • @CharmaineSchmidt-fy6vr
    @CharmaineSchmidt-fy6vr 7 месяцев назад +2

    DIRK JY MOET ASB OOS LONDON TOE KOM OM VIR ONS TE SING .... EK LOVE AL JOU LIEDTJIES ...

  • @gerdalambrechts2141
    @gerdalambrechts2141 2 года назад +4

    Jis jys gorgeous 😍

  • @Venesiee
    @Venesiee 2 года назад +4

    Wow, baie mooi..... Jy sal dit dalk reg kry dat ek weer in die liefde glo.

  • @theresabritz4341
    @theresabritz4341 2 года назад +2

    Sjoe WOW Dirk dis sooooooo mooi. Ek het n warm gevoel gekry. Daai vrou is baie gelukkig om in die v te wees saam met jou 😍❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️😘

  • @gerhardlabuschagne2593
    @gerhardlabuschagne2593 2 года назад +4

    Wow. Dis so n nice en mooi song. Well done Dirk.

  • @wynandkruger6664
    @wynandkruger6664 2 года назад +7

    Kan nie wag vir hom nie

  • @chantelleviljoen7950
    @chantelleviljoen7950 2 года назад +4

    Love die song so baie en hy kan net almal se dag altyd op kukker met sy ongelooflik mooi stem🥰🥰🥰🥰🙈🙈

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 2 года назад +2

    Wow so baie mooi Dirk 🤘👌
    Absolutely ñ NR#1 treffer
    Love it 🤘👌😎💃💃💃

  • @simonesmal9334
    @simonesmal9334 23 дня назад +1

  • @ashleywaite1182
    @ashleywaite1182 2 года назад +2

    Al wat ek kan se is goodness❤️❤️❤️❤️❤️

  • @jenniferpretorius4659
    @jenniferpretorius4659 2 года назад +2

    Yes can't wait Dirk..🥳🥳🥳🥳

  • @christellevandeventer4217
    @christellevandeventer4217 2 года назад +3

    Wow wow wat n awesome liedjie en video

  • @christophergrobler9810
    @christophergrobler9810 6 месяцев назад

    Jy lyk great dirkie

  • @chantelledejongh1073
    @chantelledejongh1073 2 года назад +3

    Love dit!!! Jy bly awesome Dirk!!!

  • @aliciaadams1975
    @aliciaadams1975 2 года назад +1

    Awesome song

  • @lindiebreytenbach464
    @lindiebreytenbach464 2 года назад +5

    Wat n song - jy kan maar Dirk. Vrek mooi, speel hom elke dag en klip hard

  • @sonjavanniekerk1012
    @sonjavanniekerk1012 2 года назад +1

    Net so goed soos altyd you go dirk

  • @phyllisswart9483
    @phyllisswart9483 2 года назад +1

    Nog n no 1 Wenner. Awesome Awesome 🥰

  • @synthwave7
    @synthwave7 2 года назад +2

    Wow- top song - nice Dirk. Hou so aan.

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 2 года назад +2

    Can't wait 🤟😎😉💃💃💃💃

  • @jaspervanderwesthuizen1412
    @jaspervanderwesthuizen1412 2 года назад +1

    Baie nice song dirk...

  • @kaylavarnfield1408
    @kaylavarnfield1408 2 года назад +3

    Nou is ek acddied van die song
    Awesome song Dirk 🤣🤣🤣💖💖💖💖

  • @petralotter6722
    @petralotter6722 2 года назад +2

    Mal mooi!!! Love it!!

  • @rouchellpiek6639
    @rouchellpiek6639 2 года назад +2

    Yes kan nie wag nie !!

  • @ilzeveldman9498
    @ilzeveldman9498 2 года назад +1

    Love Di song en die musiek video

  • @edwinnaude4921
    @edwinnaude4921 2 года назад +1

    Dis amazing

  • @meyqiineyqii7241
    @meyqiineyqii7241 Год назад +3

    Love juw jy is een amazing mensie dirk hu so aan jy is my hero❤️🥺🤗

    • @magdalenarudman3333
      @magdalenarudman3333 3 месяца назад

      😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😮😮😮😮 2:06 😅 2:08 😮😮😮😮😮😮😮😮😅😅😅😅😅

    • @magdalenarudman3333
      @magdalenarudman3333 3 месяца назад

      😮😮😮😮😮😮😮😮😮 3:03 3:03

  • @Morraslegend
    @Morraslegend 2 года назад +2

    Kom wees 'n bietjie sexy vi my. Takes me back to 2018.

  • @michelleengelbrecht8246
    @michelleengelbrecht8246 2 года назад +1

    Baie mooi
    Tops!!!!!

  • @annalidelange9133
    @annalidelange9133 2 года назад +5

    Absoluut 100% n wenner Dirk. Jys incredible 👌🏻👌🏻🥳🥳🥳

  • @mightymouse8450
    @mightymouse8450 2 года назад +1

    so mooi song love dit

  • @yolantekoekemoer2242
    @yolantekoekemoer2242 2 года назад +3

    Wow ek LOVE die❤ En die muisic video lyk baie goed!!

  • @meisiegrobler319
    @meisiegrobler319 2 года назад +1

    Pragtig Dirkman❤

  • @jessikalodewyk9615
    @jessikalodewyk9615 2 года назад +2

    Well done Dirk. I love it. Very very nice song. You are always the best.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 7 месяцев назад

    No go ...ons werk NO TIME FOR GYM....DAMMMMM....

  • @heureuse8568
    @heureuse8568 2 года назад +1

    Great song! Thanks Morne...🥰
    Lots of love from Sweden!❤

  • @jmdelange3886
    @jmdelange3886 2 года назад +1

    Baie geluk Dirk. Hou so aan asb. Rita de Lange. Vrek oor jou musiek. Jy mag maar. Tannie v 65jaar.

  • @julianavolker1174
    @julianavolker1174 2 года назад +2

    😃 Dit is 'n amazing song

  • @zandriswanepoel948
    @zandriswanepoel948 2 года назад +1

    💯💯❤️💯💯💯

  • @chantevanheerden1466
    @chantevanheerden1466 Год назад +1

    CHANTE❤️♥️💛💚💙💜🖤💖💋💓💟💝💘💕💞💓💗🧡😻😘😍

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 9 месяцев назад

    So mooi woorde.

  • @nadialeibrandt3112
    @nadialeibrandt3112 2 года назад +1

    Mooi musiek wow😄

  • @blackshaddowivy9598
    @blackshaddowivy9598 2 года назад +2

    Ek het geen woorde nie😱😱 ek is stom geslaan... Ek weet nie wat om te sê nie. Dit was asemrowend❤ Jy is net awesome Dirk🤗🥳🥳🥳

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 года назад +7

    Ek was lus vir iets bietjie lekkerder 😋
    En ek het dit sopas gekry. 🎶🎤🎵
    Ek koop die cd
    SOON!
    ALMAL MOET , WANT DAN SAL HULLE OOK 'N BIETJIE LEKKERDER VOEL!
    🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @leniqueaddison6376
    @leniqueaddison6376 2 года назад +2

    Dis mos nou n lekker song 😜

  • @adelinolourenco758
    @adelinolourenco758 Месяц назад

    ❤❤❤❤❤❤😮❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @chantellstevens2323
    @chantellstevens2323 2 года назад +2

    Speechless ongelooflike awesome video well done baie geluk. Super trots#dirkvdwtribemember

  • @ChristiaanDesigns
    @ChristiaanDesigns 6 месяцев назад

    Mooi Dirk

  • @marlizemostert1739
    @marlizemostert1739 2 года назад +6

    Wow ek love jou nuwe album well done Dirk mag daar nog vele meer van jou awesome songs wees!!🥂

    • @manda6068
      @manda6068 Год назад +1

      AhxhfjsjgcjugdskjggjdhffsugjxjjgcdjjjhzhhzhshhsyyjdiifjfjtgjjfjggjjfjfjgjgjgjjfjfjjfjfjzfgjjsjggfjjfjtjfjjrjhgdtuukjifxsjHj😗

  • @almanevandermerwe7112
    @almanevandermerwe7112 2 года назад +1

    Vrek oor die song!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @m.u.g.s5600
    @m.u.g.s5600 Год назад

    Lyk my daai china mall moet hul maar vir Dirk skenk. 😁

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 2 года назад +2

    💃💃💃💃💃💃💃

  • @ashleighvos1118
    @ashleighvos1118 2 года назад +5

    Well done Dirk! Dis moerse mooi! Dit gaan 'n treffer word.

    • @susanbrits2044
      @susanbrits2044 2 года назад +1

      Wow jou nuwe cd is awesome , waar kan ek dit koop

  • @sanetjacobs4916
    @sanetjacobs4916 2 года назад +5

    Jy raak net beter en beter ❤ die song, die een gaan groot gaan WOW 💯💯💯

    • @juliemayes8309
      @juliemayes8309 2 года назад +1

      Pragtig!!! Hou so aan! From strength to strength with God!!! You can never go wrong. ❤️

  • @samanthaprinsloo1037
    @samanthaprinsloo1037 2 года назад +1

    😍😍😍😍

  • @jessicabooysen3488
    @jessicabooysen3488 Год назад

    Dirk jy rock

  • @lettiebezuidenhout8891
    @lettiebezuidenhout8891 2 года назад +1

    Dirk dis nou die musiek wat by jou pragtige stem en persoonlikheid pas. Jy bly awsome.

  • @cynthiaelizabeth8422
    @cynthiaelizabeth8422 2 года назад +1

    Mooi stem

  • @ruanniemann8984
    @ruanniemann8984 2 года назад +1

    Bja bja bja nice hou bja van die song 🔥🤟🏻🍾❤️

  • @chantellswanepoel4886
    @chantellswanepoel4886 2 года назад

    Lenellelove💋💋💋😻😻😻💘💘💘

  • @minilotter3992
    @minilotter3992 8 месяцев назад

    Mishke Hou Baie van jou liedjies. 😘❤️

  • @amoreniemand-uo7zh
    @amoreniemand-uo7zh Год назад

    Dirk jou songs is so cool. Hoop daar kom nog van jou cool songs🥰🥰❤️❤️🧡💛💚

  • @chantellswanepoel4886
    @chantellswanepoel4886 2 года назад

    Loveenlenelle😍😍😘😘🤩🤩ekis6️⃣

  • @ArnoArno-sc6rw
    @ArnoArno-sc6rw 2 года назад +1

    👍👍👍

  • @carliclark1827
    @carliclark1827 2 года назад

    Oe wow

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 года назад +1

    Love dit 🥰❤️❤️❤️

  • @brandonnel6905
    @brandonnel6905 2 года назад +1

    Nice

  • @tiaanesterhuizen9979
    @tiaanesterhuizen9979 2 года назад

    Tiaan Esterhuizen skool club21 dirk van der westhuizen music vidoe #Dirk_van_westhuizen

  • @albertruthenberg3626
    @albertruthenberg3626 2 года назад +12

    Nog een Dirk song om van naar te word!!!!

    • @DJ_Ghostface007
      @DJ_Ghostface007 Год назад

      As dit jou naar maak, scroll verby, maak jou eie musiek, en ons kyk hoeveel mense raak naar vir jou. 😉 Peace ✌️

  • @CorneliaHall-jp9dr
    @CorneliaHall-jp9dr 2 месяца назад

    Wow die gaan verkom dirk komeet klaar rok bottom welldone

  • @mbgaming6012
    @mbgaming6012 2 года назад +1

    🥳

  • @martinevans75
    @martinevans75 2 года назад +1

    Makes me miss Jurie Els

  • @ianbekker6393
    @ianbekker6393 2 года назад +1

    Leke Yster! Sy kan dit. Maar doen aan my ook 💪🏻😜

  • @BoereViking
    @BoereViking 2 года назад +2

    Asb moet nie weer die video en comments delete nie!!

  • @triciabester4537
    @triciabester4537 2 года назад +1

    Dirk jy mag maar met die song ek speel hom altyd klip hard in my ore met headphones. Jy lyk altyd so mooi en sexy en fris

  • @denica5942
    @denica5942 2 года назад +1

    Denicavanniekerk 15💔💔💔💔💔💔💔💔💋💋💋💋💞💞💞💞

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 7 месяцев назад

    Jy moet cut op muscles...baie ook..Lyn werk...song good...

  • @MagdaDebruyn-zu1ml
    @MagdaDebruyn-zu1ml 11 месяцев назад

    hi

  • @denica5942
    @denica5942 2 года назад +1

    Denicavanniekerk

  • @antoinettaventer824
    @antoinettaventer824 Год назад

    hg

  • @amandamarlenesouthey9544
    @amandamarlenesouthey9544 2 года назад +1

    😅😅😅😅

  • @ericusdaniel7890
    @ericusdaniel7890 3 дня назад

    Neeeeeeeeee!!!!!!!

  • @MerciaMA
    @MerciaMA 2 года назад +6

    ag rerig het hy geen ander ritme nie ??

    • @DJ_Ghostface007
      @DJ_Ghostface007 Год назад +6

      If you have so much rhytm, why not make your own videos? Instead of saying something negative, you don't have to watch his "no rhyym" videos. 👌 Peace.

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 2 года назад +8

    Dirk,by verre die kakste sanger is Suid Adrika

    • @Dominique632
      @Dominique632 2 года назад

      Wil jy hê mense moet nou vir jou hande klap oor jou kak comment 😂

    • @DJ_Ghostface007
      @DJ_Ghostface007 Год назад +1

      Gideon, by verre die jaloerste persoon in Suid Afrika. As jy nie van sy musiek hou nie, scroll verby.. Gaan luister Patricia lewis of iets. 😉✌️

    • @gideonsanders6514
      @gideonsanders6514 Год назад +1

      Fok net brein dooies luister sy kak,,,

    • @gideonsanders6514
      @gideonsanders6514 7 месяцев назад

      ​@@DJ_Ghostface007jaloers op die kak yeah right

    • @dafisharch
      @dafisharch 2 месяца назад

      Moenie so lelik wees nie. Dit wys net wat jy binne jou het en dis vrek lelik. As jy nie van iets hou nie, scroll vebry. Daar is miljoene wat wel daarvan hou. Ek hoop regtig jy vind vrede. Watter tiepe mens moet jy wees om so onbeskof op n God gegewe talent sulke komentaar te lewer. Baie mense dink dis mooi vir hulle. Jy hoef nie daarna te luister nie. Ek hoop regtig jy het verander na n jaar na die comment.

  • @kylebrummer1527
    @kylebrummer1527 2 года назад +1

    nee dis nie reg nie

  • @meyqiineyqii7241
    @meyqiineyqii7241 Год назад

    Love juw jy is een amazing mensie dirk hu so aan jy is my hero❤️🥺🤗

  • @KathleenJordaan-tp6cr
    @KathleenJordaan-tp6cr 9 месяцев назад