Dirk van der Westhuizen - Stoom

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 сен 2024
  • Album: Stoom
    Song Writer: Dirk Van Der Westhuizen / Johan Oberholzer
    Song Producer: Ferdinand Skead
    Video Director: Zandre Rossouw
    Production Company: Cinastage Studios
    All Costumes: AMA Couture
    Record Label: Dirk van der Westhuizen Records
    Choreography: Tailormade Group

Комментарии • 626

  • @BeatZaber
    @BeatZaber 3 года назад +18

    Wag is die nie dan die "Jy bly nog by jou mamma" ou nie

  • @jeandocherty1378
    @jeandocherty1378 7 месяцев назад +4

    Love watching you sing and dance, love Jean x from UK❤❤

  • @hannesvandermerwe1874
    @hannesvandermerwe1874 3 года назад +9

    Kak

  • @chantevanheerden1466
    @chantevanheerden1466 3 месяца назад +1

    CHANTE30😘😍🤩😻💛💋🧡💝💌💜💙🖤💘♥️❣️💞💗💕💟💚💓❤️

  • @kunyaco11
    @kunyaco11 5 лет назад +3

    Oh fuck no

  • @WildSheldonMarch
    @WildSheldonMarch 3 года назад +3

    Cringe

  • @Tiaankoorts
    @Tiaankoorts 4 года назад +6

    best song ever my 7de keer hy gooi af n lekker saterdag middag

  • @andrewwillemse5601
    @andrewwillemse5601 3 года назад +5

    Die bybel se jy sal aan jou vrugte geken word. Om iets te se is een ding maar om dit te lewe n ander ding.

  • @caylenegroenewald72
    @caylenegroenewald72 3 года назад +4

    Wow jy is so awesome en so handsome ❤️❤️😍

  • @petrivosloo1752
    @petrivosloo1752 3 года назад +14

    BigBen - "Room" Parody(Dirk van der Westhuizen - Stoom)

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 года назад +8

    ek love die song. so good.

  • @jenniferkokt2968
    @jenniferkokt2968 Год назад +1

    Dankie Dirkie tedank aan die video het ons nou water beperkings in ons land. Hoe moet ek nou skottelgoed was?

  • @foxdie0956
    @foxdie0956 5 лет назад +7

    Nie veel te se oor die song nie want die song beskryf klaar hoe awesome dit is. Die song is STOOM LIT🔥🔥🔥🔥. Hou aan met die awesome songs Dirk. Hoop om jou die jaar weer by Klipspruit Fees te sien.

  • @hettiedutoit5432
    @hettiedutoit5432 2 года назад

    Niemand sal Dirk Onder kry Nie hy is my beste sageres in die wêreld Thinus du Toit

  • @zandrijansenvanvuuren7780
    @zandrijansenvanvuuren7780 4 года назад +4

    Ola

  • @rikusvanniekerk4714
    @rikusvanniekerk4714 3 года назад +2

    Lekker girl's

  • @JaniaJones-x9p
    @JaniaJones-x9p Месяц назад

    Ek was by alke konsert ek en my sisie well Meester ek maak danse op en ja❤

  • @tiaanpro5659
    @tiaanpro5659 4 года назад +3

    7de keer om dit te lyster op you tube baie gooie song

  • @ladyyen841
    @ladyyen841 3 года назад +2

    Ek love jou songs 🎵 ❤ 💕 💖 😍 💗 🎵 ❤

  • @mariusbekker2780
    @mariusbekker2780 3 года назад +6

    Ek is lief vir jou songs Dirk hou so aan!!

  • @kaylavisser_
    @kaylavisser_ 5 лет назад +22

    Uhmmm...cringe?

  • @caylahorn7780
    @caylahorn7780 4 года назад +5

    Ek kry energie

  • @juanitamoll8047
    @juanitamoll8047 4 года назад +3

    𝔹𝕒𝕚𝕖 𝕔𝕠𝕠𝕝

  • @subscribetomefornoreasonat5823
    @subscribetomefornoreasonat5823 5 лет назад +31

    Hierdie is poeskak

  • @caylenegroenewald72
    @caylenegroenewald72 3 года назад +1

    Hello my naam is Caylene😻😻😻🌹🌹❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️😊❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️😊😊😊😊❤️❤️❤️❤️❤️😊❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️😡❤️❤️

  • @lisenseiil2735
    @lisenseiil2735 4 года назад +2

    hallo oom dirk ek is n groot groot groot fan op hier die liedjie

  • @donwan3419
    @donwan3419 4 года назад +4

    Cool

  • @MarelyVisagie-ux7rz
    @MarelyVisagie-ux7rz Год назад

    awesome lietjie die is my gunsteling sexy dirk

  • @Benjamin-xh3hj
    @Benjamin-xh3hj Год назад

    So wat im so fill zeh storm omin the mitel und an sllen enden. so wo und wann wie zu zauberer von Oz und nun ver teilen ver play. Und was mit essen

  • @annekejansevanrensburg683
    @annekejansevanrensburg683 3 года назад +2

    Jy is hot

    • @Ramenkana
      @Ramenkana 3 года назад

      Uhm is jy n cashier by meatworld?

  • @zeldaolivier7078
    @zeldaolivier7078 4 года назад +3

    klink vir my soos n adam lambert song.. selle styl

    • @williepanic
      @williepanic 4 года назад +1

      Adam Lambert het actually talent. Die is n potkak

  • @chazfenner910
    @chazfenner910 2 года назад +1

    why is this song not a meme yet?

  • @jordanvanrooyen7932
    @jordanvanrooyen7932 3 года назад +2

    Lekker dirk

  • @JaenaiDutton
    @JaenaiDutton Месяц назад

    ♥️♥️♥️♥️♥️🙏😭😭🙏😭♥️😭😭♥️♥️♥️

  • @yuribadboy1249
    @yuribadboy1249 4 года назад +2

    Nice music ek is mal oor jou music

  • @kaylavanjaarsveld
    @kaylavanjaarsveld 3 месяца назад

    EK HAAT JOU SO ERG DIT RAAK PERSOONLIK

  • @jeanmariekoekemoer9823
    @jeanmariekoekemoer9823 Год назад +3

    Love it ❤

  • @erasmuskinders9538
    @erasmuskinders9538 4 года назад +2

    Cool

  • @TheAlexconradie
    @TheAlexconradie 5 лет назад +12

    Nee man, Jisses

    • @jrdn2349
      @jrdn2349 4 года назад +1

      @@Grynoujacobs elke fokken reguit man sal biki braak vi hiri kak

    • @jancoventer9089
      @jancoventer9089 3 года назад

      Jo jy praat mooi

  • @stefanstoop3501
    @stefanstoop3501 4 года назад +2

    Nice song

  • @Qeeun.Megan123
    @Qeeun.Megan123 3 года назад

    💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋❤❤❤❤

  • @AbigailJanseVanRensburg-m5i
    @AbigailJanseVanRensburg-m5i 16 дней назад

    Don't think so ❤❤❤❤ Lol

  • @haileykoen4241
    @haileykoen4241 4 года назад +2

    Love you

  • @Qeeun.Megan123
    @Qeeun.Megan123 3 года назад +1

    I LOVE YOU SO MUCH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @thekeithbuys
    @thekeithbuys 5 лет назад +15

    Kotswekkend

  • @blondecaveman9100
    @blondecaveman9100 4 года назад +3

    Neh this is a vibe

  • @SurettaGroenewald
    @SurettaGroenewald 5 месяцев назад

    Jy is candy 🍬 jy is so mmmmmm

  • @colindeoliveira4293
    @colindeoliveira4293 5 лет назад +12

    cringe 100

    • @dunn2370
      @dunn2370 5 лет назад +3

      @Shredripper Cringe 1000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000

  • @belindapoppies1432
    @belindapoppies1432 4 года назад +5

    Ek like die video 💟♥️♥️♥️💟💟💟💟💟♥️💔💔💋Ek like die video so baie dankie

  • @elmarstander2958
    @elmarstander2958 5 лет назад +8

    WTF , het getry maar kon nie

  • @thabanitrevor1390
    @thabanitrevor1390 5 лет назад +39

    😂😂For the first time in like ever .....An Afrikaans song is on trending

    • @mricecream5194
      @mricecream5194 5 лет назад +5

      Lol I laughed so hard had to dislike

    • @BikerwolFF
      @BikerwolFF 5 лет назад +5

      For ALL the wrong reasons bro...

    • @arabangagustsekati713
      @arabangagustsekati713 5 лет назад +2

      Lol 🤣😂🤣😂

    • @LeonDieBoer
      @LeonDieBoer 5 лет назад

      Afrikaans says: go wash my car

    • @jerryberry5480
      @jerryberry5480 5 лет назад

      Thabani Trevor Of all the Afrikaans song. They had to pick this one -_-

  • @thefatone7873
    @thefatone7873 3 года назад

    Dirkie follow my op tictok asb

  • @bukhopin-k319
    @bukhopin-k319 5 лет назад +71

    who else is here just because they saw it on trending ?

    • @zebilonmarunyane6621
      @zebilonmarunyane6621 5 лет назад +5

      Me bra this is makaka💩💩💩

    • @DJ.Decibellz
      @DJ.Decibellz 5 лет назад +5

      Wragtag gedink dit gaan musiek wees

    • @calvinkuit4529
      @calvinkuit4529 5 лет назад

      bukho pin-k unfortunately brother 😂😂

    • @tarosykes
      @tarosykes 5 лет назад +7

      This is more than satire, it's embarrassing to be in the same country as this person-

    • @NickExplicit
      @NickExplicit 5 лет назад +1

      I'm just here to ask Dirk when is he giving the land back

  • @rosrmarybotha6856
    @rosrmarybotha6856 5 лет назад +8

    Ek love jou song en dit cool ☺

  • @nicolenestander-ir4zq
    @nicolenestander-ir4zq Год назад

    Kan ek hoe FRA om my del

  • @lianevanschalkwyk3275
    @lianevanschalkwyk3275 3 года назад +1

    Song is nice

  • @JaenaiDutton
    @JaenaiDutton Месяц назад

    Love you too much

  • @juanloubser3169
    @juanloubser3169 4 года назад +2

    Ek hou van jou musiek

  • @michellelb1980
    @michellelb1980 2 года назад

    Hi grrot fanannnnnnn

  • @rikusvanniekerk4714
    @rikusvanniekerk4714 3 года назад +1

    Ja elke Dag party moeg ne 😴

  • @simonesmal9334
    @simonesmal9334 Год назад

  • @michaelknott659
    @michaelknott659 3 года назад

    Hi !!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @andrevanrooyen6469
    @andrevanrooyen6469 2 года назад

    As ek sleg voel kyk ek die video dan onthou ek, ek het darem nie my laagste punt getref nie.

  • @markusolivier1970
    @markusolivier1970 5 лет назад +16

    Wow.... wat 'n pot kak!!!!

  • @marietaferreira4482
    @marietaferreira4482 5 лет назад +5

    Dirk jy is die beste en ń mooi ou die song is awsome love dit😙😙😙😘😘😘😘❤❤❤❤❤❤

  • @jo-annedebeer945
    @jo-annedebeer945 5 лет назад +6

    Love die song Dirk! En julle het hard gewerk aan dje video en goeie resultate daar uit gekry, is een amazing video!! Ek kan nie wag om te sien wat jy nog het vir ons Dirk fans in die toekoms nie. Onthou net let the haters hate,, moet nie dat hulle jou onder kry nie moet nie toelaat dat hulle jou in n slegte plek sit nie, moet hulle nie daardie mag oor jou gee nie, nie almal is haters nie daars is baie meer mense wat jou love en jou musiek love en jou ondersteun as wat daar haters is. Fokus op jou fans en die mense wat jou bystaan en ondersteun en kyk verby al die haters en hulle rude comments want hulle is nie eers n split sekonde van jou tyd werd nie!!
    Hou so aan Dirk jy is amazing en jy maak amazing musiek, maak ONS WAT JOU FANS IS trots hou aan doen wat net jy kan doen.
    Baie liefde en groete
    Jo-Anne de Beer (Joeyydb)

    • @olafduijverman4016
      @olafduijverman4016 4 года назад

      heel goed verwoord jo-ann de beer , grtj uit nederland

    • @manda6068
      @manda6068 2 года назад

      Hfcpkhcxkncxfahganjzfhifgkgxhjcf, 😂

  • @lesleypillay9103
    @lesleypillay9103 5 лет назад +24

    amazing and I can't wait to have this song played in my movie for 2020 next year dirk god has blessed you congratulations bro

  • @Bernadette.freyer.swartz
    @Bernadette.freyer.swartz 5 лет назад +8

    Ongelooflik! Love die video, en die energie! As ek toestemming kry Dirk, wil dit graag vir my vlgnde oefen video gebruik!

  • @zafresh8963
    @zafresh8963 2 года назад

    Man het moves.😅

  • @thatomogale9803
    @thatomogale9803 5 лет назад +39

    Don't understand a word, but don't have to 😂, great song!!!

  • @adriaanvanvuuren3231
    @adriaanvanvuuren3231 5 лет назад +19

    🤣🤮

  • @ericvandyk8567
    @ericvandyk8567 2 года назад

    0 Lord

  • @benhofmeyr2152
    @benhofmeyr2152 3 года назад

    Storm

  • @mariessakleinhans226
    @mariessakleinhans226 5 лет назад +8

    Wow this is so nice 👍🏻 I like your screaming

  • @mikayla.k1030
    @mikayla.k1030 4 месяца назад

    2024 iemand ?

  • @rouxoosthuizen1819
    @rouxoosthuizen1819 3 года назад

    Flip

  • @dantonswart94
    @dantonswart94 5 лет назад +5

    Wat n Shap song in 2019 altyd goed om goeie Afrikaanse Se musiek te luister Soos die

  • @Bond58
    @Bond58 5 лет назад +8

    Almal wat se "nice, mooi en hou so aan Dirk" asb *STOP*
    Moet hom nie aanmoedig nie!

  • @mikaylaedwards6112
    @mikaylaedwards6112 3 года назад +1

    Mooi jy sing baie mooi

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 года назад +1

    so cool

  • @Maylin100
    @Maylin100 Год назад

    poes kak song braa

  • @tiaannagel9415
    @tiaannagel9415 5 лет назад +1

    Boooooo!!!!!!!!👎👎👎👎👎‼

  • @landivermaak5088
    @landivermaak5088 5 лет назад +10

    Verynice/cool song.we need this. Thumbs up. This is awesome

  • @poenie_za8919
    @poenie_za8919 5 лет назад +7

    Stoom stoom stoommmmm Yes yes yes yes

  • @jessicabekker9925
    @jessicabekker9925 Год назад +1

    I love his songs

  • @ivansnyman3832
    @ivansnyman3832 5 лет назад +9

    Joh wat die fok

    • @gusvisagie6777
      @gusvisagie6777 5 лет назад +2

      Hehe Ivan Snyman dis presies wat der my kop gegan het... Presies dit

  • @nyxilaeya26
    @nyxilaeya26 3 года назад

    This gives me Adam Lambert vibes idk why XD

  • @ethankirstein2867
    @ethankirstein2867 5 лет назад +14

    Dude is jy ok?😂😂😂😂

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 4 года назад +1

    Dis n agtermekaar seun ne

  • @ivakardasheva
    @ivakardasheva 5 лет назад +5

    Great stuff.....watching it from the US.

    • @ExoticCob4a
      @ExoticCob4a 7 месяцев назад

      4 years, and this is your first comment.😮🎉

  • @weidemantvbox231
    @weidemantvbox231 3 года назад

    hallo dirk

  • @nakitanicole8217
    @nakitanicole8217 5 лет назад +8

    Die daans is goed gedoen wow!😍

  • @marykedewitt1362
    @marykedewitt1362 5 лет назад +3

    Of course some people will like this song, because its based on Miley Cyrus Cant be tamed😂 can’t Afrikaans be unique anymore? They keep stealing other songs🥺

  • @evertlouw13
    @evertlouw13 5 лет назад +9

    Dans liewers, want jy kan nie n vok sing nie

    • @Bond58
      @Bond58 5 лет назад +5

      hy kan ooki fokken daans nie haha

    • @jancoventer9089
      @jancoventer9089 3 года назад

      Kan jy fokken sing

    • @evertlouw13
      @evertlouw13 3 года назад

      @@jancoventer9089 eks nie die een wat die wereld straf deur kak musiek videos te maak nie.

  • @pikkewynpikkewyn9480
    @pikkewynpikkewyn9480 Год назад

    die kwalieteit van die vid is awesome

  • @CaitlynColdbeck-p8u
    @CaitlynColdbeck-p8u 3 месяца назад

    Awesome dirk love jou misiek

  • @donevinpetzer3361
    @donevinpetzer3361 5 лет назад +3

    Het julle mense geen respek vir n mens wat net n lewe uit musiek maak nie. Word wakker of julle dalk net jaloers o. Dat hy beter lyk as julle.

  • @abigailgericke2701
    @abigailgericke2701 5 лет назад +13

    Hoekom is al sy videos so seksueel 😂Die ou laat my ongemaklik voel

    • @lindymuller3381
      @lindymuller3381 5 лет назад

      Jy's over sensitive

    • @abigailgericke2701
      @abigailgericke2701 5 лет назад

      Lindy Muller Umm nee💀Ek het maar net goeie waardes en beter musiek smaak as die 😉

    • @lindymuller3381
      @lindymuller3381 5 лет назад +1

      @@abigailgericke2701 kyk dan jou videos en bly weg van die videos wat jy nie van hou. Hoe moeilik is dit 🤣🤣🤣🤣 niemand vorseer jou om te kyk

    • @abigailgericke2701
      @abigailgericke2701 5 лет назад

      Lindy Muller Wel ons almal kyk goed wat ons laat lag,so dit is wat my laat lag💀Chill dude

    • @lindymuller3381
      @lindymuller3381 5 лет назад

      @@abigailgericke2701 lol ek het al vergeet van die storie. Bye en geseende week verder vir jou

  • @ruanprinsloo6135
    @ruanprinsloo6135 5 лет назад +5

    Sjoe hierdie song is very cool

  • @deonlouw8686
    @deonlouw8686 5 лет назад +12

    Lol... Hou van die Britney-vibe... "monogamy is the way to go" - Breath on Me #iseewhatyoudidthere