David Fourie Die Dans Ding (Official Music Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 май 2024
  • David Fourie is terug en nooi jou om te vergeet van jou probleme! Die Dans Ding is 'n ding wat begin en dit sluk jou in. Druk net play...
    “My nuwe musiek is nie net ‘n lekker Afrikaanse pop liedjie nie, maar ‘n uitnodiging om die lewe te vier, ten spyte van neerslae, siektes en enige uitdagings wat ons beleef. As jy net vreeslik lekker kan dans net soos wat jy is, voel dit asof dit jou oplig, bo aardse probleme uit, en dit gee jou nuwe lus vir die lewe. Na alles wat in die laaste vyf jaar in ons wêreld gebeur het, is daar geen beter geneesmiddel as om te dans met simbale en alles wat jy het nie.”
    “My new music is not only a traditional Afrikaans pop song’, but also an invitation to celebrate
    life, despite setbacks, illness, grief and any challenges that we might face. It is wonderful to
    tune in and dance just as you are and connect with others and the lightness of being. The last
    five years has been challenging to the world as a collective and there is no better cure than
    to join together in song and dance.”
    Streaming link: songwhip.com/davidfourie/die-...
    Location: Imperfect Perfection
    imperfectperfection.co.za/
    Stylist: Corne Brecher
    / beautifulchangebycorne
    Visual Direction: Jeandre Venter
    / mcjeandre
    Videography: Fame Productions
    search/top/?...
    Choreography:
    people/Shawn...
    / teamsnapback01
    1. open.spotify.com/artist/3372w...
    2. / david-fourie 3. / davidfour
    4. www.tiktok.com/@diedavidfouri...
    5. davidfourin...
    6. / davidfouriepage
    ‪@DavidFourieRUclips‬
    Hey kom n bietjie nader ek wil dit met jou deel
    Daar is iets binne jou wat niemand ooit kan steel
    As jy voel wat ek voel sal jy sien wat ek bedoel
    Daar’s ’n ding wat begin en dit sluk jou in
    As die beat begin
    En dit sluk jou in
    Dis die da da dans ding
    Sê my is jy in?
    As die beat begin
    En dit sluk jou in
    Dis die da da dans ding
    Sê my is jy in?
    Da gaan jou voete, dit is die dans ding
    Da gaan jou heupe, dit is die dans ding
    Da gaan jou hande, dit is die dans ding
    Da gaan jou lippe
    Oh we Oh
    Oh we Oh
    Oh we Oh dit is die dans dans ding
    Kom ons begin by die begin
    Kom en doen dit weer, daar is iets wat ek wil sê
    Diep in jou oë sien ek als wat jy wil hê
    As jy voel wat ek voel sal jy sien wat ek bedoel
    Daar’s ’n ding wat begin en dit sluk jou in
    As die beat begin
    En dit sluk jou in
    Dis die da da dans ding
    Sê my is jy in?
    As die beat begin
    En dit sluk jou in
    Dis die da da dans ding
    Sê my is jy in?
    Da gaan jou voete, dit is die dans ding
    Da gaan jou heupe, dit is die dans ding
    Da gaan jou hande, dit is die dans ding
    Da gaan jou lippe
    Oh we Oh
    Oh we Oh
    Oh we Oh dit is die dans dans ding
    Kom ons begin by die begin
    Kom ons dans
    Kom ons dans
    Kom laat ek sien hoe jy dans
    Kom laat ek sien hoe jy dans
    Kom laat ek sien hoe jy dans
    Kom laat ek sien hoe jy dans
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 24

  • @Sarelbarriesbarnard
    @Sarelbarriesbarnard Месяц назад +3

    Dankiie david dat ek deel kon wees van hierdie projek was n fees en beslis n eer om te kon dans saam jou

  • @Ilse1503
    @Ilse1503 Месяц назад +4

    Net wat ek nodig gehad het vanoggend. Ek is die afgelope 3 dae baie siek, so het nie die krag vir dans op die oomblik nie. Maar dit het definatief 'n verskil gemaak aan my gemoed. Baie dankie D dat jy vreugde gebring het vanoggend. Ek LOVE die liedjie, die beste mood boost wat ek voor Kon gevra het. You rock my friend 💗💗💗💗💗💗💗💗

    • @DavidFourieYoutube
      @DavidFourieYoutube  Месяц назад +1

      Miss you!!

    • @Ilse1503
      @Ilse1503 Месяц назад

      @@DavidFourieRUclips Diddo my friend 💗💗

    • @helgasmit7971
      @helgasmit7971 Месяц назад

      Lyk my almal doen deesda n TikTok dans as n musiek video maar dis cool ek love dit.

    • @DavidFourieYoutube
      @DavidFourieYoutube  Месяц назад

      @@helgasmit7971 ja ek dink mense wil net lekker voel en het bietjie positivity nodig in die tye. So ek het die liedjie spesifiek geskryf om mense aan die dans te kry, net om beter te voel in daai oomblik. ❤️

  • @jaundresteyn-ms2ky
    @jaundresteyn-ms2ky Месяц назад +3

    Flippin crazy goed! Een van die beste afrikaans dans liedjies in n hele ruk. Sjoe!!! 🎉

  • @JennyVisagie
    @JennyVisagie Месяц назад +2

    Wow ... wat n breath of fresh air song .... love it ...

  • @MooresPitty
    @MooresPitty Месяц назад +2

    From tiktok 🎉 and the song is cool

  • @_M00NER_
    @_M00NER_ Месяц назад +1

    Even van my friends dans daar! Dit is Soemerie!

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 Месяц назад +1

    So lekker om jou weer terug te he - Baie geluk op n nuwe treffer David! Jy kan trots wees op die een verseker.

  • @marietjiekotze4941
    @marietjiekotze4941 Месяц назад +2

    Love hoe dit uitgekom het, was so fun om die video te maak.

  • @tanjaduv
    @tanjaduv Месяц назад +1

    Hi david great song welkom terug jy het my dag gemaak❤❤

  • @helie4279
    @helie4279 Месяц назад

    Dankie vir die goedvoel liedjie! ❤ dit!

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k Месяц назад +1

    Cool song

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock Месяц назад

    WELL DONE

    • @DavidFourieYoutube
      @DavidFourieYoutube  Месяц назад

      Dankie man!!! Share asb met jou mense ons independent kunstenaars moet hard werk lol