Karlien van Jaarsveld - Ophou (Offisiële Musiekvideo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 сен 2024
  • 'Ophou' is nou beskikbaar op alle digitale stromingsdienste. Koop of luister 'Ophou' hier -
    Volg Karlien van Jaarsveld op sosiale media:
    Facebook - / karlien.van.jaarsveld
    TikTok - vm.tiktok.com/...
    Instagram - ...
    Executive Producer / Director / Creative Director / Art Director: Johan C Venter
    DOP / Director / Edit: Eric T Graham
    Second Producer: Tehan Buys
    Colour: Eric T Graham, Briony Mcleod
    Choreography: Charlene Hendricks
    Cast:
    Male Lead: Jac Louis Snyman
    Female Lead: Karlien van Jaarsveld
    Company Choreographer: Charlene Hendricks
    Company Head: Paul Griffiths
    Ensemble: Waterfront Theatre School Students
    Judge: Suna Roberts
    Cameo: Jacob Swann
    Special Thank You:
    Waterfront Theatre School
    Lift Airlines
    Toyota
    ___________________________________________
    Lirieke:
    Ek weet om te dans
    Ek weet hoe om jou aan te trek
    En ek skryf vir jou ‘n liedjie soos net ekke kan
    Verlei jou met ‘n glimlag van die sekelmaan
    Kan jou ego streel
    Op jou gevoelens speel en dan
    Net so maklik vang en terug gooi in die water in
    Maar hoe kry jy dit reg om my so om te spin?
    Jy breek my kop met alles wat jy het
    Komaan sê my net wat moet ek doen?
    Ek weet nie hoe om te ophou
    Ophou
    Ek gaan vanaand onder jou venster staan
    Ek roep jou naam
    Tot jy vir my wil hê
    Ek weet nie hoe om te ophou
    Ophou
    Sal jy my optel, in jou hande dra
    My oë in staar
    So sê my, sê my toe
    Want ekke weet nie hoe om te ophou
    Het al my ma gebel
    Haar alles van jou vertel en so
    Maar jy sien my nie eers raak nie of dis hoe dit voel
    Hoekom is ek so seker jy’s vir my bedoel?
    Jy breek my kop met alles wat jy het
    Komaan sê my net wat moet ek doen?
    Ek weet nie hoe om te ophou
    Ophou
    Ek gaan vanaand onder jou venster staan
    Ek roep jou naam
    Tot jy vir my wil hê
    Ek weet nie hoe om te ophou
    Ophou
    Sal jy my optel, in jou hande dra
    My oë in staar
    So sê my, sê my toe
    Want ekke weet nie hoe om te ophou
    Want ekke weet nie hoe om te ophou
    Ek weet nie hoe om te ophou
    Ophou
    Ek gaan vanaand onder jou venster staan
    Ek roep jou naam
    Tot jy vir my wil hê
    Ek weet nie hoe om te ophou
    Ophou
    Sal jy my optel, in jou hande dra
    My oë in staar
    So sê my, sê my toe
    Want ekke weet nie hoe om te ophou

Комментарии • 151

  • @KarlienVanJaarsveld
    @KarlienVanJaarsveld  2 года назад +42

    Baie dankie vir julle mooi comments. x

  • @desivictoruddien9261
    @desivictoruddien9261 2 года назад +10

    Your songs are so amazing, make my spirit cheers up again. It's full of power to energize my mood, thanks a lot for the song. 🙏🙏🥰👍

  • @mardelroesstorff1656
    @mardelroesstorff1656 2 года назад +7

    Karlien jy is pragtig Binne en buite en elke keer as jy n nuwe liedjie uitbring Kan Ek nie wag nie. Ek is n enkel Mamma en jou musiek bring baie geluk en lag in ons huisie. Ek en my twee kiddies dans te leke op jou songs klip hard

  • @colleenschwartz3004
    @colleenschwartz3004 2 года назад +7

    Wow karlien, dit hoekom ek van jou hou. Jy het n passie vir alles wat jy doen. En ek voel dit. En voel goed. Baie geluk is soos mooi.

  • @liezlsmit7230
    @liezlsmit7230 Год назад +1

    My naam is ook Karlien ek wil ook Sanger word!!

  • @Dshumor512
    @Dshumor512 2 года назад +6

    Ek is in love met die liedjie Karlien ,jy is amazing 👏 😍

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 года назад +5

    Sal nooit kan ophou luister nie♥️💃

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Год назад

    Karlien van jaarveld Ek Sal vir juo liefde te gee van my Kant af en Ek Sal juo gelikkig maak ook Saam met my Se is beautiful woman for me Ek dink jy het my ook lief van ernst Gebhardt Saam met Karlien van jaarveld ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @yulianna77725
    @yulianna77725 Год назад +1

    Чем они так восхищаются и на каком языке это?

  • @chrisneethling1738
    @chrisneethling1738 2 года назад +6

    Karlien....jy is amazing!! Baie dankie dat jy met ons deel.

  • @ebebeb6868
    @ebebeb6868 2 года назад +3

    Wat n goeie danser 😂😂😂😂😂 geweet hierdie gaan my dag maak, dankie Karlien, jy disappoint nooit. 😂😂😂😂😂

  • @sammysmith64
    @sammysmith64 2 года назад +4

    Baie baie motivational vir dies wat voel op optehou in hulle drome....
    Wat n amazing musiek video en amazing lietjie... ❤️👌🎉🎉🎉

    • @gertcroukamp5287
      @gertcroukamp5287 Год назад

      Die lietjie pla weens die swak taalgebruik. Ons moet trots wees op ons taal en die taalreels wat uit baie tale gebore is. Hierdie woorde maak net sin as dit direk na Engels terug vertaal word.

  • @trevorgraham9026
    @trevorgraham9026 2 года назад +3

    Die video is fantasties!! So mooi opvolg op "Lief"

  • @BielieVanDieBosveld
    @BielieVanDieBosveld 6 месяцев назад

    Hoe werk dit dat jy selfs mooier word met tyd? Pragtige lied. Puik musiekvideo.

  • @liezlsmit7230
    @liezlsmit7230 6 месяцев назад

    My naam is ook Karlien ek is ʼn baie huge fan van jy jou musiek jy sing baie mooi ek wil ook eendag iemand soos jy word

  • @AnniqueDeetlefs
    @AnniqueDeetlefs 3 месяца назад

    Wanneer ek down down in die dumps is Dan is die song ophou n Energie booster

  • @MorrasLegend
    @MorrasLegend Год назад

    Girls just wanna have fun van Cindy Lauper. Nog 'n song wat Johan Oberholzer die skrywer van hierdie song "geïnspireer" het.

    • @johanoberholzer6790
      @johanoberholzer6790 Год назад

      dit het verseker die vervaardiger geinspireer, my inspirasie was eintlik net die dirty dancing fliek :)

  • @amzileimaanlibazi3779
    @amzileimaanlibazi3779 10 месяцев назад +1

    ❤!

  • @nancyryland5720
    @nancyryland5720 2 года назад +2

    Nice music. Greetings from Norway.

  • @corliajansevanrensburg6544
    @corliajansevanrensburg6544 2 года назад +1

    Baie mooi mooiste, liefste Karlientjie!!!!!!!!🤗🤗🤗🤗🤗❤️❤️❤️❤️❤️❤️ Mal oor jou nuwe liedjie Ophou en ek love jou nuwe liedjie Ophou. Dis pragtig en dis beautiful Karlientjie!!!!!!!🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @luzanismith9823
    @luzanismith9823 Год назад +2

    Jys pragtig Karlien. Ek love jou musiek❤

  • @leahpatandin479
    @leahpatandin479 2 года назад +2

    I'm crying. This is so relatable for me. I hope one day I get a happy ending too. What a lovely video.

  • @elbelamprecht4342
    @elbelamprecht4342 Год назад +1

    Wat 'n absolute ONGELOOFLIKE pragtige liedjie en video!! Jy is voorwaar talentvol Karlien.

  • @jacquesvanderlinden5722
    @jacquesvanderlinden5722 5 месяцев назад

    Ek weet nie hoe om te ophou... Dit is mos nie hoe 'n mens 'n sin maak nie.

  • @francoisswart3871
    @francoisswart3871 Год назад

    Joh!!! Lovvve!!! Wie is die hot Ou in die video??? 🥵🥵🥵

  • @desivictoruddien9261
    @desivictoruddien9261 2 года назад +1

    Keren2 lagu nya, baru dengar pertama kali, tapi langs suka banget, 😍😍😍🤩🤩🥰

  • @jubeiradeysel656
    @jubeiradeysel656 Год назад

    ℍ𝕚𝕖𝕣𝕕𝕚𝕖 𝕝𝕚𝕖𝕕 𝕚𝕤 𝕒𝕞𝕒𝕫𝕚𝕟𝕘 ❤

  • @malcolmfox1676
    @malcolmfox1676 Год назад +1

    WOW atlast our own Dua Lapa thank you I really like the music

  • @patriciamelodylinders8612
    @patriciamelodylinders8612 Год назад

    Ek en my twee dogters se favourite

  • @jasondupreez1444
    @jasondupreez1444 Год назад +1

    Baie respek vir jou gekry met die nuwe Seisoen van Die Kontrak. Talentvol sowaar!

  • @Kay01elegance
    @Kay01elegance Год назад +2

    Inspireer my om net meer elke dag my drome te volg.♥️

  • @hugopretorius2176
    @hugopretorius2176 Год назад +1

    Baie mooi! Was lekker om in die oggend in die kombuis te luister terwyl ontbyt gemaak word😀

  • @ceciliasteyn8134
    @ceciliasteyn8134 2 года назад +2

    Dankie vir jou musiek dit maak altyd my dag ❤️

    • @joannemorsbach890
      @joannemorsbach890 2 года назад

      Sjoe, beautiful, luv die musiekvideo👌Doen so voort!! 💕

  • @shanecharlesvanrooyen7828
    @shanecharlesvanrooyen7828 9 месяцев назад

    Plisier Karlien 😊😊

  • @jancoenraadvanduyker6643
    @jancoenraadvanduyker6643 Год назад

    Ja dingetjie maar ek kruip nou al 5 jaar op die grond rond sonder jou dennamiet, ek vlug maar eerder iewers heen waar mense wat ek lief het my nie kan sien bedel nie..

  • @jackieanderson1929
    @jackieanderson1929 Год назад

    😍❤

  • @lanevanonselen5338
    @lanevanonselen5338 Год назад

    Hello tannie

  • @mandiehennings3104
    @mandiehennings3104 6 месяцев назад

    Dis rerig beautiful... hoe meer ek kyk, hoe beter word dit.. stunning..

  • @magdaleenvandenheever9592
    @magdaleenvandenheever9592 2 года назад

    Dit klink baie soos Cyndi Lauper - Girls just want to have fun, se wysie hierdie

  • @vincentoneill7716
    @vincentoneill7716 Год назад

    #Voelgoed

  • @AnniqueDeetlefs
    @AnniqueDeetlefs 3 месяца назад

    Wanneer ek down down in die dumps is Dan is die song ophou n Energie booster

  • @natashanadinerayner8384
    @natashanadinerayner8384 2 года назад +1

    Beautiful I'm in tears 🤗🥺😭

  • @elizevandermerwe9871
    @elizevandermerwe9871 2 года назад

    Karlien dis so mooi het my hoendervleis gegee. Love die video ek kan jou passie vir daans sien. Alles wat jy aanpak is suksesvol dis asemrowend mooi. Liefde

  • @desivictoruddien9261
    @desivictoruddien9261 2 года назад

    Ngga ngerti ini bahasa mana tapi musik , nada enak bgt. Langs subscribe deh

  • @tessdharvard
    @tessdharvard 10 месяцев назад

    Not to bad

  • @nadiavanschalkwyk8439
    @nadiavanschalkwyk8439 2 года назад

    Dis my favorite ekt ballroom en Latin teachers training gedoen

  • @mariloevanniekerk9348
    @mariloevanniekerk9348 2 года назад +1

    Wow beautiful song *

  • @ChantelVanStaden
    @ChantelVanStaden Год назад

    Awesome

  • @jentezswanepoel4099
    @jentezswanepoel4099 Год назад +1

    💓💫

  • @FlowerChild-on7sk
    @FlowerChild-on7sk Год назад

    Ek love love love die lietjie dis my nuwe favourite song definetief.

  • @vincentoneill7716
    @vincentoneill7716 Год назад

    #NEWS

  • @nadialucas
    @nadialucas 2 года назад

    My oh my!!!!!! Ek LOVE DIT!!!! Well done Karlien en span!!! (Love die fototjie van Ella wat jy as klein dogtertjie toonbeeld)

  • @EPDigitalSA
    @EPDigitalSA 2 года назад

    Spectacular!!!!! Dit is absoluut 'n incredible song, maar die musiek video is fenominaal!

  • @jessicamuller8310
    @jessicamuller8310 2 года назад +1

    Wow wat 'n motivational liedtjie!!! Love dit

  • @nellepalm4206
    @nellepalm4206 2 года назад

    Awesome. Fantasmagories. Video is SOOO goed gedoen. Well done! Dirty dancing!

  • @jordanvos
    @jordanvos 2 года назад +1

    Love you Karlien! 💥

  • @bernisegeel6035
    @bernisegeel6035 Год назад +1

    Ek love die song♡♡♡♡♡

  • @lizettemarais9024
    @lizettemarais9024 2 года назад

    Pragtig. Jy is maar net ñ ster, en jy bly plat op die aarde.

  • @nadiavanschalkwyk8439
    @nadiavanschalkwyk8439 2 года назад

    Karlien van jaarsveld ek gaan n rollerblade dans demo doen op jou liedjie ❤

  • @BrendonLee-f9p
    @BrendonLee-f9p 10 месяцев назад

    Pragtig love jou music did n lkr vibe

  • @venetteneethling6102
    @venetteneethling6102 2 года назад +1

    Dis so goed gedoen!!! Well done! 👌👏❤️

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 2 года назад

    I'm not big on afrikaans music but this song is amazing and you beautiful

  • @smitkids
    @smitkids 2 года назад +1

    Jippe nuwe song❤️

  • @annelinevandervyver6033
    @annelinevandervyver6033 2 года назад

    Jy doen dit weer... WOW amazing ek love jou as mens 🙌🙌🌹❤️ mooi song girl

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 Год назад

    Wow Karlien, mooi mamma jy is 'n pragtige mens en so opreg

  • @chantellebooysen7555
    @chantellebooysen7555 2 года назад

    Ek is mal oor die stuk van dirty dancing.Pragtig .

  • @janodienuys333
    @janodienuys333 2 года назад

    Absolutely amazing. Karlien kan nie ophou sing nie.

  • @topdogrlg
    @topdogrlg 2 года назад +1

    GWAT

  • @nataliazarubina5014
    @nataliazarubina5014 Год назад

    Danke für diese video. Grüsse aus Deutschland und Russland.

  • @andrepieterse8299
    @andrepieterse8299 Год назад

    dis my gunstelling liefdjie van jou

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 2 года назад

    Hierdie is net 😍🔥👌💃 Ek weet nie hoe om te #Ophou kyk hierna 😍😍😍😍😍😍

  • @magrietbreedt6436
    @magrietbreedt6436 2 года назад

    Wow dis mooi.Hoe wens ek nou die was n fliek 😁

  • @Queenitemare
    @Queenitemare 2 года назад

    Is die headset dieselfdes as wat ek aan het?

  • @jeanettemcneill6926
    @jeanettemcneill6926 2 года назад

    Sjoe dis awesome, love dit . Kan gewoonlik nie wag tot jou liedtjies uitkom nie

  • @dominiquevanaswegen4152
    @dominiquevanaswegen4152 2 года назад

    Vasgenael!!! LOVE JOU SONG KARLIEN!

  • @terryleenel7610
    @terryleenel7610 Год назад

    One of a kind I love your music 🎶 you are the best

  • @shantelfick788
    @shantelfick788 2 года назад

    Karlien jy bly maar die beste well done😍

  • @kieterkatjie
    @kieterkatjie 2 года назад

    Wow regtig baie motivational en great dancing !!!

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen3521 2 года назад

    Klink baie soos rooilipsoene

  • @ursulavanvuuren
    @ursulavanvuuren 2 года назад

    Dis awesome di liedji

  • @nicoleneschuster9778
    @nicoleneschuster9778 Год назад

    ek. is. Iiev

  • @shedanholtmann5652
    @shedanholtmann5652 2 года назад

    Beste song wat ek sover in my Lewe gehoor het!!! Jys awesome

  • @jacohollenbach5632
    @jacohollenbach5632 2 года назад

    Baie mooi, well done, kannie wag vir nog musiek nie.

  • @graderrmsquigglywigglies5635
    @graderrmsquigglywigglies5635 2 года назад

    Hierdie is my nuwe Fave liedjie.Love dit.

  • @gokuschannel
    @gokuschannel 2 года назад

    Ek kan nie ophou luister ❤️

  • @abbeyjunejansevanvuuren7617
    @abbeyjunejansevanvuuren7617 2 года назад

    Dis 'n great song dit praat met my hart

  • @marindanel8840
    @marindanel8840 2 года назад

    Ek mal oor die song

  • @Crazyunicornsdollworld
    @Crazyunicornsdollworld 2 года назад

    LOVE die video!! Jy is uitstekend!!

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 2 года назад

    Kan soooooo nie wag nie 😍💃😍💃😍

  • @laskyraconnor7801
    @laskyraconnor7801 2 года назад

    Ek is mal hieroor !!!

  • @Hcdt9619
    @Hcdt9619 2 года назад

    Super cute !!!! ❤️‍🔥❤️‍🔥

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 2 года назад

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 2 года назад

    Fantasties! Puik! 💯👌🏻

  • @carinjansenbrensburg5434
    @carinjansenbrensburg5434 2 года назад

    ❤️❤️❤️

  • @kieranbaileyofficialchanne
    @kieranbaileyofficialchanne 2 года назад

    I love your new song Karlien ❤

  • @magdamagda3996
    @magdamagda3996 2 года назад

    Wow!!!!!Baie mooi

  • @desertrosejewellerymanufac588
    @desertrosejewellerymanufac588 2 года назад

    Baie Mooi 👌🏻

  • @lee-annswart7106
    @lee-annswart7106 2 года назад

    love die song

  • @merindadiesel3370
    @merindadiesel3370 Год назад

    Wow! Love it!!!

  • @lorrainehoffman961
    @lorrainehoffman961 2 года назад

    Baie mooi