Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024
  • Luister of koop 'Lief' hier - KarlienEnJacob...
    Karlien van Jaarsveld sosiale media skakels:
    Facebook - / karlien.van.jaarsveld
    TikTok - vm.tiktok.com/...
    Instagram - ...
    Jacob Swann sosiale media skakels:
    Facebook - / jacobswannmusic
    TikTok - vm.tiktok.com/...
    Instagram - ...
    ___________________________________________________________________
    Lirieke:
    My vrese is vergete, met jou hier aan my sy
    Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my
    Ek het jou lief, lief
    Hoe lief is jy vir my
    Genoeg is goed genoeg
    Dis goed genoeg vir my
    Ek het jou lief, lief
    Hoe lief is jy vir my
    Genoeg is goed genoeg
    Dis goed genoeg vir my
    Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid
    Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys
    Ek het jou lief, lief
    Hoe lief is jy vir my
    Genoeg is goed genoeg
    Dis goed genoeg vir my
    Ek het jou lief, lief
    Hoe lief is jy vir my
    Genoeg is goed genoeg
    Dis goed genoeg vir my
    Maar sien jy ek staan
    Nogsteeds hier voor jou deur
    So deurmekaar na alles wat gebeur het
    Al at ek vra is dat jy nooit vergeet
    Hoe dit was toe ons net ons kon wees
    Ek het jou lief, lief
    Hoe lief is jy vir my
    Genoeg is goed genoeg
    Dis goed genoeg vir my
    Ek het jou lief, lief
    Hoe lief is jy vir my
    Genoeg is goed genoeg
    Dis goed genoeg vir my

Комментарии • 45

  • @Boitumelo789
    @Boitumelo789 Год назад +14

    I don't know Afrikaans superwell but when it gets to the part that says "genoeg, goed genoeg, is goed genoeg Vir my" I become so Inlove.

  • @marelizevanstaden2131
    @marelizevanstaden2131 10 месяцев назад +5

    Ek kan hierdie oor en oor luister en raak dan sommer weer lief vir alles en almal Hierdie is so n great hart song. So eerlik en opreg. Net LIEF. Niks meer is nodig en is groter as liefde nie. Dankie Karlien. Jaco Swann, wat n besonderse stem....dankie julle

    • @RenicoMienies-wp5si
      @RenicoMienies-wp5si 9 месяцев назад

      Jy praat waarheid...dit gaan net oor "lief" he

    • @joeyrabz1616
      @joeyrabz1616 Месяц назад

      Liefde is beter as alles. Jy het dit goed gesê

  • @chantelvandermerwe6085
    @chantelvandermerwe6085 Год назад +16

    Een van die beste songs wat ek al gehoor het , dis wat Afrikaans is , alles gaan oor liefde !! Met liefde is daar geen moeilikheid nie !!

    • @Yosi1295
      @Yosi1295 Год назад

      Ja, een prachtig lied. Afrikaans is een mooie taal. Groeten aan onze broeders uit Zuid-Afrika. (uit Maastricht) 🌷🌷🌷🐮

    • @MandaEngelbrecht-bk6ol
      @MandaEngelbrecht-bk6ol 11 месяцев назад

      Gdfhdwdhdefhddeduff😅❤😊😅❤😅

  • @joeyrabz1616
    @joeyrabz1616 Месяц назад +1

    As beautiful as this is... Dit pyn my hart om hierdie liedjie te hoor as gevolg van swaarkry wat ek met my maat ondervind het. Ons is uitmekaar omdat mense ons net nie saam wil hê nie... insluitend haar familie, alles omdat ek 'n skaduwee is wat te donker is vir hul smaak.. but now we're trying again because we can't fight what feel for each other. Sy is my hart se punt en ek is haar enigste.

  • @sm5970
    @sm5970 Год назад +3

    🇿🇦🙌 love from Austria🇦🇹. I’m very proud of this song being from home.

    • @charlesjj3573
      @charlesjj3573 Год назад

      Come back home! What are you doin there n why

  • @Deanobambino1
    @Deanobambino1 Год назад +2

    baie mooi song🎉🎉❤

  • @gracemadula9019
    @gracemadula9019 Год назад +3

    ❤️❤️❤️❤️ good genoeg vir my.... in love with the song

  • @yvettevermeulen75
    @yvettevermeulen75 10 месяцев назад +1

    Dis net tydloos ongelooflik mooi❤

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 Год назад +3

    Wow wow wow stunning!!!

  • @Brenda-MaeVanStraaten-ze5cg
    @Brenda-MaeVanStraaten-ze5cg Год назад +1

    Beste liedjie ooit

  • @Sheem1988
    @Sheem1988 Год назад +4

    Ek het jou lief🙏🥰❤️❤️

  • @morne7778
    @morne7778 Год назад +1

    Hierdie Song het my ware liefde geleer!!!!

  • @natashiapentz659
    @natashiapentz659 2 года назад +5

    LOVE die country vibes!!! Stunning stunning stunning! Julle stemme komplimenteer mekaar uitstekend!

  • @shannonrudd8704
    @shannonrudd8704 2 года назад +4

    Stunning liedjie
    Julle moet meer collab
    Ek luister die liedjie elke dag

  • @quintonskrywer1948
    @quintonskrywer1948 6 месяцев назад

    Karlien se mooi stem steek alweer uit..... mooi snit...## Namibia

  • @koosbarnardo1092
    @koosbarnardo1092 Год назад +3

    Die "intro chords" is seker van die mooiste wat ek al gehoor het.

  • @theshypersistence
    @theshypersistence 8 месяцев назад

    Lief! ❣

  • @ashtonspeckman2118
    @ashtonspeckman2118 Год назад +1

    Love this song.

  • @persomietheron8848
    @persomietheron8848 Год назад

    Martin..lief jou my liefding!❤❤

  • @jenaromigueldelossantos621
    @jenaromigueldelossantos621 4 месяца назад

    No entiendo nada pero siento un buen sentimiento, el año pasada una amiga me recomendó esta canción

  • @taniasteenkamp6945
    @taniasteenkamp6945 7 месяцев назад

    Love dit🎉❤

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 11 месяцев назад +1

    ❤❤❤

  • @jurieduplessis1538
    @jurieduplessis1538 Год назад +2

    awesome 👌

  • @leanievanderwalt2458
    @leanievanderwalt2458 Год назад +3

    Liefde is kosbaar en verniet

  • @Clintfranklin
    @Clintfranklin Год назад

    What a mooi song man!!

  • @marievanderwalt3633
    @marievanderwalt3633 Год назад

    Mooiste lied my en my man se lied

  • @jeanetteprinsloo3923
    @jeanetteprinsloo3923 2 года назад +2

    Love die lied!Sy stem is stunning pas goed bymekaar!

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Год назад +1

    Ek Wen's Ek Kan weer liefde kry by iemand Anders van ernst Gebhardt af 💓💓💓💓

  • @gugavibes180
    @gugavibes180 2 года назад +3

    Ou Karlien van die dag wat ons saam gekuier het in Sodwana bay saam jou Pa
    Ek het nog elke dag jou muskiek net meer en meer geniet
    Wanneer ek so sit en dink
    Dan dink ek mens moet elke dag dankbaar wees vir wat ons het
    En vir wat en wie ons is
    Groete daar vir pappa en die kinders as ook vir boetjie

  • @yvonnebowles4534
    @yvonnebowles4534 3 месяца назад

    😭 😭 😭 😭 😭

  • @jackieanderson1929
    @jackieanderson1929 18 часов назад

    ❤bjj

  • @joycechipungu9987
    @joycechipungu9987 Год назад +1

    ♥️♥️♥️♥️

  • @ingeculbert9520
    @ingeculbert9520 2 года назад +1

    Po

  • @Meadows-c3h
    @Meadows-c3h Год назад

    Dom en common verby, jy Karlien

  • @carlavanbrakel1330
    @carlavanbrakel1330 6 месяцев назад

    Cry