Jou Toekoms is Die Oes van jou Saad - Frik Weideman | Bakkie Boodskap | Menorah Tabernakel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2024
  • Jou Toekoms is Die Oes van jou Saad | Frik Weideman | Bakkie Boodskap | Menorah Tabernakel

Комментарии • 31

  • @isabelcronje1351
    @isabelcronje1351 3 месяца назад

    Dankie Pastoor Frik baie blessings 🙌

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 3 месяца назад

    TYD LIEFDE SAAD E HOOP E LIEFDE OOM EK OOK OOM EK GAAN SOVEEL SAAD SAAI WANT EK LOOF JESUS JESUS JESUS JESUS ❤❤❤❤❤DANKIE OOM SON OPGEWONDE VOL VREUGDE LIEF OOM SHALOM

  • @hwi5561
    @hwi5561 3 месяца назад

    Waardeer die onbaatsugtige saad ❤❤

  • @RoosvanWyk
    @RoosvanWyk 3 месяца назад

    Baie dankie vir die boodskap

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 месяца назад

    Shalom.

  • @tinyvoigt4604
    @tinyvoigt4604 3 месяца назад

    Gee, God al die eer. Amen

  • @madrizwart8094
    @madrizwart8094 3 месяца назад

    Dankie Frik. Amen

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 3 месяца назад

    Oom dis wonderlik HEMEL OOPMAAK SPRINGKAAN JY IS KLAAR AMEN NOOIT WEER ONTVRUGBAAR AMEN AMEN AMEN AMEN WOW DIS FANTASTIES OOM ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤SOVEEL SAAD DANKIE JESUS JESUS JESUS JESUS

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Nogtans nie my wil nie, maar U wil, o HERE, my God.

  • @zeinagouws5515
    @zeinagouws5515 3 месяца назад

    Hallelujah 🙌🙌

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Hallelujah

  • @ninabarnard5866
    @ninabarnard5866 3 месяца назад

    Dankie Pastoor, partykeer dink ons, ag dis, so n simpel ding om te doen. Daardie klein dingetjies maar dan is dit saad, ons moet luister na Heilige Gees se leiding. Soos jy sê, al is dit nie geld, saai van jouself in die Koninkryk in.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Shalom Pastor

  • @helenah6562
    @helenah6562 3 месяца назад

    So n mooi, bemoedigende boodskap. Baie dankie!
    Groetnis Helen Mostert

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 3 месяца назад

    So baie dankie, het nooit so aan tiende (saad) gedink nie.

  • @marieoosthuizen7928
    @marieoosthuizen7928 3 месяца назад

    Wat n opwindende boodskap vandag...ek het dit beslis nodig gehad..👏 hou aan saad saai..

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 месяца назад

    More se , pastoor Frik.

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 3 месяца назад

    Gegroet vanuit Zambië

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 3 месяца назад

    Duideliker kan dit nie gestel word nie.
    Baie dankie vir dié boodskap.
    A M E N

  • @monalisafurstenberg5784
    @monalisafurstenberg5784 3 месяца назад

    WONDERLIK BEWYS GUNS OP MY MAMMA, S 80STE VERJAARDAG HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH ❤❤❤❤❤❤❤❤WAT N WOORD D KOSBAAR

  • @RobertThomas-i1s
    @RobertThomas-i1s 3 месяца назад

    Amen julle moet n wonderse week ge niet Amen

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Johannes 12:48
    Wie My verwerp en My woorde nie aanneem nie, het een wat hom oordeel: die woord wat Ek gespreek het, dit sal hom oordeel in die laaste dag.

  • @miffygirly
    @miffygirly 3 месяца назад

    wow, ek dink almal moet hierdie hoor! ek het dit so nodig gehad. baie dankie🌷

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Johannes 12:24
    Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen: maar as dit sterf, dra dit veel vrug.

  • @wilmawhielers31
    @wilmawhielers31 3 месяца назад

    Deel asb jou getuienis ..

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Wie spaarsamig saai, sal spaarsamig maai.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 3 месяца назад

    Die oes is wel groot, maar die arbeiders is min.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 месяца назад

    Genesis.24:11.