Hi Frik en Amelia, ek sal in gees die tyd met my Abba Vader doen. Ek kyk na n Tannie wat lei aan Dimensia, n pragtige mensie. Ek doen dit vir ons Elohim en nie vir mense nie, Hy seen my so baie en ek kan elke dag, sekond en minuut is ek beskerm deur Hom, ek kannie my lewe sonder Hom indink nie, Hy is awesome en Hy gee my elke dag wat ek nodig het. Alle eer aan Hom, wat ek doen vir mense is asof ek dit doen vir Elohim! Ek kan baie getuig daaroor!!!! Ons dien n lewendige kragtige Elohim!!!
Og ek wens ek kan daar wees,hierdie boodskap was vir my bid tg ook vir my dat ek waarlik die God van Hemel en aarde sal aanbid in Gees en in Waarheid Hallelujah.
Amen,ek probeer om elke geleentheid met Jesus te gesels...en my verhouding met Hom te verinnig.🙏🙏 So jammer ek kan nie die verrigtinge daar by julle bywoon maar my kinders sê dis te gevaarlik vir my om sover alleen te bestuur..maar ek sal in gees by julle wees..seëninge vir jou en Amelia vir alles wat julle daar doen..
Sioe skoon opgewonde vir pastoor en Amelia ,dit gan n belewenis wees vir di kinders van YAH ,sou dit graag wo doen hoop da gaan videos gplaas word SHALOM
Dagse Halluja Ek wens ek kon daar wees maar mag Jesus julle seen die week van pesga en mag julle die verheerliking van die Heilige Gees beleef in elke dag van die week wat voorle.Ons God is die waarheid die weg en lewe Prys Hom
Dankie Pastoor Weideman Amen en Amen Shalom.
Baie dankie Pastoor Frik baie blessings ❤ Amen
Hallelujah..
God is nie ons speelmaatjie nie ,,ek kan nie vandag sê ek gaan Hom dien en more draai ek my rug op Him nie
Hi Frik en Amelia, ek sal in gees die tyd met my Abba Vader doen. Ek kyk na n Tannie wat lei aan Dimensia, n pragtige mensie. Ek doen dit vir ons Elohim en nie vir mense nie, Hy seen my so baie en ek kan elke dag, sekond en minuut is ek beskerm deur Hom, ek kannie my lewe sonder Hom indink nie, Hy is awesome en Hy gee my elke dag wat ek nodig het. Alle eer aan Hom, wat ek doen vir mense is asof ek dit doen vir Elohim! Ek kan baie getuig daaroor!!!! Ons dien n lewendige kragtige Elohim!!!
Og ek wens ek kan daar wees,hierdie boodskap was vir my bid tg ook vir my dat ek waarlik die God van Hemel en aarde sal aanbid in Gees en in Waarheid Hallelujah.
In die Naam van Yeshua, Amen 🙌🙌🕊️
Amen,ek probeer om elke geleentheid met Jesus te gesels...en my verhouding met Hom te verinnig.🙏🙏 So jammer ek kan nie die verrigtinge daar by julle bywoon maar my kinders sê dis te gevaarlik vir my om sover alleen te bestuur..maar ek sal in gees by julle wees..seëninge vir jou en Amelia vir alles wat julle daar doen..
Dankbaar!!!
Halleluyah !!
Sioe skoon opgewonde vir pastoor en Amelia ,dit gan n belewenis wees vir di kinders van YAH ,sou dit graag wo doen hoop da gaan videos gplaas word SHALOM
Baie lekker om julle wysheid uit Woord te ontvang en my te versterk in my verhouding met Jeshua.
God sal Hom nie laat bespot nie.Halleluja.
Shalom Pastor
Hallelujah ❤❤❤
Baie mooi boodskap.
A M E N
Baie waar.
Dagse Halluja Ek wens ek kon daar wees maar mag Jesus julle seen die week van pesga en mag julle die verheerliking van die Heilige Gees beleef in elke dag van die week wat voorle.Ons God is die waarheid die weg en lewe Prys Hom
Shalom.
More se Frik bakkie.
Die reinigings proses is 'n voortdurende proses
Wanneer mens bel y bely met berou en laat staan
Sagarika 4 :10