Die Woord Genees | Bevry | Voorsien - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
HTML-код
- Опубликовано: 8 фев 2025
- Herskep jouself deur die Woord.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel
AMEN Prys die HERE JESUS Hallelujah! Geseende Sabbat.
Amen, dankie pastoor vir u gehoorsaamheid om 'n kragtige boodskap te bring
HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die kragtige en leersame Boodskap. Verstaan nou beter hoekom my lewe op en af is. Waardeer opreg. SHALOM 🙌🙌🙌
👑 dankie 👑. vir hiérdie woord. SHALOM Shalom blessings
YHWH, U woord verkwik my siel. Hallelujah 🙌Shalom👏Dankie Frik ❤
Dankie pastoor vir n wonderlike boodskap dankie Abba
Baie dankie Pastoor Frik kragtige boodskap blessings ❤
HALLELUYAH!!!! Dankie vir die boodskap Oom Frik! Ek staan in awe!
Baie danki Pastoor.❤
Baie dankie.. HalleluYah 🙌 🙌
Wat n absolute praktiese Woord...baie dankie.Nou moet ons net self verantwoordelikheid neem
Dankie Frik vir die geseende boodskap
Goeie middag Pastoor Frik en almal wat inluister
More Frik. Ek maak my oe toe as ek bid want as my oe oop is as ek bid sien ek goed om raak. Van diè dinge trek my aandag af en veroorsaak dat ek nie in die Gees kan bid nie. Ek sny my af van dinge rondom my en maak my gees met God besig.
Wat n wonderlike Woord! Dankie past. Frik.
Dankie Vader Vir die Woord wat ons very maak. Ek roep en dank U opnuut Vir genesing voorsiening en voorspoed in U naam. Amen 🙌
Shabbat Shalom
Baie dankie vir die Woord.
AMEIN AMEIN IN DIE NAAM VAN YAH'SHUA.
Halleluja.Dankie Jeshua.
Amen en amen
HalleluYah!!🙌🙌🙌
Shalom.
Amen
Amen !
Belei ons seeninge deur ons Koning Jeshua.
AG, as hulle maar so n hart gehad het Om My the vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan. Deuteronómium 5 vers 29..
Dankie 💖
Halleluja.
Die wysheid uit die Woord van Abba Vader.
Goeie berading.
Gaan altyd om ons eie ek.
Intetessant
Ewige lewe saam ons Meester Jeshua.
🙌
Ja en Halleluja.
Altyd.
Numerie 14:28
Halleluja.
Goeie berading.
Amen!
Halleluja.
Goeie berading.
Halleluja.