Dra jy die MERK van die DIER of die SEËL van YAHWEH? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 фев 2025
  • Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
    Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernacle.com/e-winkel
    Volg ons op Facebook: MenorahTabernacle
    Volg ons op Instagram : menorah_tabernacle

Комментарии • 72

  • @PebbleBeachLife
    @PebbleBeachLife Год назад +2

    Ons het niks behalwe leuens ge-erf nie. Ek dank Yeshua dat Hy ons uitverkies het en geseel het en die waarheid aan ons geopenbaar het.

  • @KoosSteenkamp-mt6vf
    @KoosSteenkamp-mt6vf Год назад +2

    Amen en Amen 🙏

  • @ronellevanzyl4232
    @ronellevanzyl4232 Год назад +1

    Dankie, ek prys die Here vir die waarheid, saterdag 15 Jan 2024. Kom Jeshua en kom maak my vry. Ek is God ewig dankbaar.

  • @catherinebotha3632
    @catherinebotha3632 2 года назад +1

    Dankie Past. vir die insiggewende boodskap... die WAARHEID!!!!! 🙌

  • @lynettepretorius4571
    @lynettepretorius4571 Месяц назад

    Dankie vir die waarheid mag ONS ABBA VADER JASUHA JULLE SEEN OP PAD 🙌🏼 SALOM

  • @jealiner
    @jealiner 2 года назад +1

    Vader seen u vir did waarheid ❤️

  • @carolinakotzee8264
    @carolinakotzee8264 2 года назад +1

    Dankie Frik ek verstaan nou Baie beter wat die merk van die dier is en die merk van ons LEWENDE GOD BAIE DANKIE VIR DIE MOOI BOODSKAP GROETE CAROLINA KOTZEE RUSTENBURG

  • @lynettepretorius4571
    @lynettepretorius4571 Месяц назад

    Dankie Pastoor Frik en Amilia vir Elke kosbaare boodskap ja men's besef hoeveel Jaar was ONS mislei van Al die men's gemaakte Dae en wette godsdiens wat so virdraai is baie baie dankie DAT julle Al hierdie dinge wat ONS Moet Weet en bedags sal op in ONS Handel en ONS optreuters 🕎🙌🏼

  • @IsabelCarstens
    @IsabelCarstens Год назад +1

    Baie dankie

  • @marilynvandroogenbroeck34
    @marilynvandroogenbroeck34 3 года назад +1

    Dankie Pastoor

  • @KittyBera-kg5et
    @KittyBera-kg5et 7 месяцев назад

    HALLELUYA. EER AAN ONS ENIGSTE LEWENDE DRIE ENIGE GOD, VADER. ELOHIM ,SEUN. YESHUA EN RUAG DIE HEILIGE GEES.
    Kitty. Bera

  • @alethawade1917
    @alethawade1917 Год назад +1

    Praise YHVH for your teaching. Thank you very much 👏👏👏

  • @carelbrits8005
    @carelbrits8005 3 года назад +6

    Frik die mees wonderlikste ding vir my hier is hoe die Heiige Gees jou leiding gee en jy gehoor gee aan sy stem. So bittermin mense wil die waarheid hoor en aan die tradisie van mense vas hou....

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +2

    Baie dankie,Pastoor.Dis n leersame woord wat ek meer kere sal na moet luister.Ek was ook vir lank n skuldige wat Sondae gevier het as my sabbat dag.

  • @jarellferreira2130
    @jarellferreira2130 3 года назад +12

    Absoluut! Fenomenaal! Awesome! Fantasties, puik gedoen en gesê! Baie dankie oom Frik! Regtig dis nodig dat mense dit moet hoor! 😀😀😀😀

    • @joanyschnabel7664
      @joanyschnabel7664 3 года назад +2

      Baie dankie frik die boodskap is n waarskuwing vir elkeen

    • @marindaread8248
      @marindaread8248 3 года назад +1

      Waarskuwing vir mense om te weet wat besig is om te gebeur. Maak seker jou naam is in Die boek van die lewe🛐🛐🛐🙌🙌🙌

    • @riaduplessis8493
      @riaduplessis8493 3 года назад

      Ria d Plessis, Wonderbaarlik hoe God ons ELOHIM die waarheid nou openbaar

    • @elcacrous2131
      @elcacrous2131 3 года назад

      Q

  • @shereenhansen7820
    @shereenhansen7820 3 года назад +5

    Ek dank Abba Vader dat Hy iemand gestuur het wat die Waarheid verkondig, sonder ñ bang haar op sy kop. Dit is genade. Baie dankie Frik en Amelia. Abba Vader sit vandag met ñ breè glimlag...iemand met ñ ruggraat om in die bres te staan vir Sy volk, Hallelujah!

  • @gerhardvisser3321
    @gerhardvisser3321 3 года назад +7

    Dankie Pastoor Frik vir hierdie ongelooflike preek en verduideliking van die Woord en die Waarheid

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 3 года назад +2

    AMEN! Saterdag is die Sabbat, HalleluJaH!!!!

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 3 года назад +1

    Baie dankie Pastoor Frik!! Ek is baie lief vir Openbaring. Ek lees gereeld daarin. Ek glo ons is beslis in die laaste dae. Nou moet ons so afgesonder vir die Here leef, God bewustelik leef en ons moet die Woord van God ken. Groete Heidelberg

    • @marilynnortje49
      @marilynnortje49 3 года назад

      Irene, ek is ook lief vir Openbaring. Dit word so mooi duidelik wanneer jy dit lees saam met die boek Daniel.

  • @lizetsolomon7713
    @lizetsolomon7713 3 года назад +2

    Halleluja 🙌🏻👏🏻 God Jesus se woord se Alles vir ons!!!

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 3 года назад +3

    Dankie Pastoor Frik. Ek aanvaar die waarheid van u. Alle nasies prys die naam bo alle name ons God van Abraham Isak en Jakob.

  • @petrohouy9338
    @petrohouy9338 3 года назад +4

    Dankie vir n Groot boodskap, Frik! Ons moet waarlik elke dag streef na Heiligmaking en sorg dat ons lampe vol olie sal bly!

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 3 года назад +5

    Sjoe baie dankie vir die Waarheid.!!!

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 3 года назад +1

    Dankie baie!!

  • @truthfulfree
    @truthfulfree 3 года назад

    Amen! 🙏 Baie dankie Pastoor Frik vir hierdie goeie boodskap ♥️

  • @lizellevantonder8836
    @lizellevantonder8836 3 года назад +4

    Dankie pastoor dat jy gehoorsaam die WAARHEID preek!

  • @annettelecordeur3996
    @annettelecordeur3996 3 года назад +4

    Dit is die mees beste teaching ooit.. Dankie pastoor Frik

  • @friedaconradie8369
    @friedaconradie8369 3 года назад +3

    Past. Frik baie dankie vir hierdie groot waarhede. Ek sien al hoe meer hoe smal die pad is wat na die ewige lewe lei en hoe breed die pad na ewige verdoemenis is. Die Sondag gebruik kom direk van die Rooms Katolieke kerk af

  • @inapretorius4792
    @inapretorius4792 3 года назад +2

    Elke Woord waar. Dankie my Koning - Thank You my King.👑🙌🛐

  • @edwarddippenaar9103
    @edwarddippenaar9103 3 года назад +2

    Dankie God U SEËL SAL EK DRA WANT U IS WAARDIG OM DIE SEËL TE BREEK DAAR OM KIES EK U SEËL GOD.Dankie dat daar ń spreeker is wat deur die HEILIGEGEES deur U gestuur is om die waarheid te spreuk.Mag God jou seën. Edward van Hartbeespoort.

  • @joanyschnabel7664
    @joanyschnabel7664 3 года назад +3

    Baie dankie vir die woord wat ons waarsku en reguit gespreek word

  • @marialiebenberg3739
    @marialiebenberg3739 3 года назад +2

    Baie dankie vir die waarheid. Shalom!

  • @mariamargharethacilliers8569
    @mariamargharethacilliers8569 3 года назад +2

    Dankie Pastoor vir die kosbare feite wat u verduidelik het
    Dis verstaanbaar vir elkeen
    God s rykste seen

  • @michaeloosthuizen4450
    @michaeloosthuizen4450 3 года назад +2

    Amazing lering! Dankie Frik vir jou gehoorsaamheid

  • @elizmadekoker161
    @elizmadekoker161 3 года назад +3

    Dankie pastoor Frik🙌

  • @annafargher1289
    @annafargher1289 3 года назад +2

    Baie dankie ek sal mense dit aan stuur

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 3 года назад +1

    Dankie pastoor Frik. Baie goeie teaching. Kan dit verstaan. Dit is Baie insigewend. Hallelujah

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 Год назад

    Wow,..thank you...

  • @kowaolivier4196
    @kowaolivier4196 3 года назад +1

    Amen Amen

  • @deonveldsman716
    @deonveldsman716 3 года назад +3

    Hallelujah......Hallelujah!

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 Год назад

    Frik,with much respect, i am English and i could understand, thank you.....6

  • @JamesSmith-fl5vw
    @JamesSmith-fl5vw 3 года назад

    Dankie vir hierdie boodskap , dit kom van ABBA VADER. Dankie vir al jou ander EL geinspireerde boodskappe !!!. Die tyd is min , die oes is so groot en die hanne wat dit moet in bring.....so min. Maar ABBA VADER sal voorsien, daaroor bekommer ek my nie . Die groot stryd het al begin deur n ewige optimis . Die uitslag is egter reeds baie lank al , voor die grondlegging van hierdie aarde bepaal. ABBA VADER het my as kaalvoet Kalahari kind op vreemde paaie in my lewe gevat...van die geliefde stad, Oos Jerusalem (waar ek n Hemelse vrede ervaar het ) tot by die vatikaan waar n intense vrees my oorweldig het. Toe het ek nie verstaan , nou egter begin die legkaart stadig in plek val. Baie sterkte vir julle vir julle baie belangrike lewens reddende taak , ABBA is met julle. Ek dra julle op, liefde en vrede in MESSIAH. SHABBAT SHALOM.

  • @shaunoconnell4281
    @shaunoconnell4281 3 года назад +2

    Hallelujah Dannie did is leker om die woord te hoor Dannie vir die video alle eer an God

  • @marinadelange4276
    @marinadelange4276 3 года назад +2

    Ek glo elke woord!

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin1740 3 года назад

    Hallelujah!!

  • @geraldveltman5098
    @geraldveltman5098 Год назад

  • @louisanel7878
    @louisanel7878 3 года назад +2

    Halleluja

  • @riekiewentzel2102
    @riekiewentzel2102 3 года назад +1

    Fantasties!

  • @peterplaatjies1019
    @peterplaatjies1019 2 года назад

    Is bly daar is nog iemand wat verstaan' dankie

  • @mariamargharethacilliers8569
    @mariamargharethacilliers8569 3 года назад +10

    Pastoor verstaan ek reg dat die sabbat op Saterdag moet wees?

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  3 года назад +2

      Dit is korrek.
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

    • @anthonecoetzee9902
      @anthonecoetzee9902 3 года назад +3

      Vanaf Vrydag sononder to Saterdag sononder is shabbat. Is ek reg?

    • @DeeUSA77
      @DeeUSA77 3 года назад +1

      @@anthonecoetzee9902 dit is 1000% korrek!

    • @jacosmith1892
      @jacosmith1892 6 дней назад

      Dia shabbat is op die saterdag, Shalom

  • @catharinaheystek5501
    @catharinaheystek5501 2 года назад +1

    YAHUSHUA LEER ONS DAN SO MOET JULLE BID ONSE VADER WAT IN DIE HEMEL IS, EK HERKEN YAHUSHUA WAS MET YHWH VAN DIE GRONDLEGGING AF...SHALOM

  • @lanieleibbrandt3913
    @lanieleibbrandt3913 3 года назад +12

    Die seel van God is duidelik in exodus 31 vers 16 Sabbat (Saterdag). Dankbaar dat jy opstaan en praat en se tyd is min. Mense kies braai vleis en sport. Als OK Saterdag aand kan hulle nog jol op die pous se dag en breakfast run op Sondag. Maar God se Sabbat moet geheilig word. Predikers weet van beter maar hoe se hulle oops. Hulle mislei hulle lede. As jy in 1 dag n mens wet kan gehoorsaam kan jy in 1 dag God se wet ook eerbiedig.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 года назад +1

    Pastoor Frik weet U wat kom nou by my op ... is dit nie waarop GOD vir ons wag .. dat ons sal luister na SY gebod om die Sabbat te eer ...ek luister graag na julle Shabbat op You Tube ... mag ons oe oopgaan want wat U in die video vir ons deurgee is so waar volgens SY skrifte ... mag ons VADER julle ryklik SEEN

  • @tienkebosherpelzmann6465
    @tienkebosherpelzmann6465 3 года назад +1

    Yeshua is Messiah...

  • @sonastruwig6964
    @sonastruwig6964 3 года назад +1

    Wat doen mens as jou werkgewer daarop aandring dat jy Saterdag moet werk?

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  3 года назад +2

      Jy is welkom om met Past Frik kontak te maak op 083 459 5158
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

    • @marilynnortje49
      @marilynnortje49 3 года назад +1

      Ons het baie hard gebid met n ernstige begeerte om Sabbat te hou. God het deure oop gemaak. My man het naweek gewerk.
      My man se baas het hom af gegee op Sabbat toe hy se dat hy nou Sabbat gaan hou.
      Let wel, dit het gebeur nadat ons n ruk al gebid het.

  • @dr.lenettekruger9688
    @dr.lenettekruger9688 3 года назад +3

    Kan julle asb julle dienstye bekend maak en dit of mens vooraf moet bespreek want dit is nie op die webwerf nie.

  • @vallerie-annspathelf507
    @vallerie-annspathelf507 3 года назад +3

    Die teken ivolgens die woords die Sabbat, die seel Heilige Gees en die merk sal sondagaanbidding wees as dit wetgewing raak.