AG NEE!! Nuwejaar... - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
    Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernacle.com/e-winkel
    Volg ons op Facebook: MenorahTabernacle
    Volg ons op Instagram : menorah_tabernacle

Комментарии • 45

  • @marinadelange4276
    @marinadelange4276 2 года назад +2

    Shabbat Shalom! Fantasties .... Dit alles die waarheid. Dankie dat die waarheid hier sonder vrees verkondig word.

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 2 года назад +2

    Dankie vir die leeringe Pastoor !

  • @juanitamccarthy1112
    @juanitamccarthy1112 2 года назад +1

    Die waarheid sal seevier. Hallelujah Here Vader Yhvh

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +1

    Wil ook dankie se van hart tot hart.Baie geleer uit die boodskap.Baie dankie daarvoor.Baie dankie ook vir die goeie boodskap.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 года назад +1

    Dankie Pastoor Frik vir die waarheid ...n mens moet n keuse maak ...of links of regs...die meerderheid glo nie ...dankbaar vir al U boodskappe ...mag ABBA julle ryklik seen

  • @marelizelamprecht3976
    @marelizelamprecht3976 3 года назад +7

    Mat. 22: 34 - 40
    Mark 12: 28- 34
    Kik 10: 25 - 28 staan ook in die Woord van God. Shalom en bly geanker in Jesus Dankie vir saam kuier.

  • @verster7159
    @verster7159 3 года назад +1

    Amen!!!

  • @edwarddippenaar9103
    @edwarddippenaar9103 3 года назад +8

    Dankie vir die waarheid, daar om STRY ALTYD DIE GOEIE STRYD En my siel roep UIT HALLELUYAH. GOD Sal elke sekond dag in. my Hart wees nou en vir altyd. SHALOM Edward Dippenaar uit Hartbeespoort.

  • @stoffelinakoen3691
    @stoffelinakoen3691 3 года назад +1

    Dankie vir die waarheid .

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +1

    Dankie, ek stem 100 persent saam met jou, Dankie

  • @japiebierman8971
    @japiebierman8971 3 года назад +14

    Dankie dat jy die waarheid onverskrokke verkondig. Mag jy die seën van die Vader in oorvloed ervaar.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 года назад +4

    Hallelujah

  • @DeidreRSA
    @DeidreRSA 3 года назад +4

    Baruch Elohim ons Adonai. My siel is verjeug vir elkeen wat opstaan vir Die Waarheid. Mag Vader se Ruach vooruit gaan en die boodskap saai op vrugbare grond.
    Abba se genade is oor jou en jou huis Frits. Loof YaHWeH!!

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 Год назад +1

    Weer geluister ...SEEN op SEEN ontvang... dankie baie

  • @christiaanvanrijn5868
    @christiaanvanrijn5868 2 года назад +1

    Hoekom hoor mens nerens die waarheid nie? Dankie Frik!

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 Год назад +1

    Wow, ek dank die Here vir diensknegte wat die woord suiwer bedien. Mattheus 4:4 man shall not live from bread alone but from every word that cometh out the mouth of God. Genesis to Revolation. Dankie Frik, God is besig om dit wat in die duister is te openbaar. God seën julle en gemeente, hallelujah

  • @inalegrange240
    @inalegrange240 2 года назад +1

    Powerful

  • @sharonclaassen8382
    @sharonclaassen8382 3 года назад +4

    Dankie Pastoor Frik vir hierdie kosbare oopbreek van Abba se Woord! Dankie Ruach Hakodesh dat U die skille van my oë laat afval het! 🙌👑🙌

  • @sa777
    @sa777 3 года назад +2

    Ek het 2 jaar terug begin besef dat met verjaarsdae wil mense hulle self verhoog. As jy nie HUL geluk wens nie , o wee. ..... sulke dae sien ek "PRIDE" die meeste opstaan. So hartseer . Soos daar geskryf staan .... in the end they will become lovers of themselfs" mense gee geen eer aan die Vader nie..... dit gaan oor hulself ....selfverheffing .
    Daardie dag maak hulself op ... om uit te staan .... die Here word nie eers verhoog nie . Nie eers deur die musiek keuses op hul verjaarsdae nie.... dis so hartseer .
    Dankie vir die waarheid.

  • @elizmadekoker161
    @elizmadekoker161 3 года назад +3

    Baie dankie pastoor Frik..uit ñ snikwarm,verdorde droë Karoo..ons smag biddend na reën...dankie Abba Vader dat ons aan U kan vashou...U beloftes hou ons regop..seënwense aan u en u gesin pastoor Frik

  • @francirothman1440
    @francirothman1440 3 года назад +1

    Loop die pad van waarheid vanaf 2015..Wees verseker mense gaan jou afmaak of jy die één is wat heeltemal van die pad af is.. Juis die jaar weer van 'n familie lid die boodskap gekry..
    " Lyk my jy is die kluts heeltemaal kwyt. A nee a. Moenie die Christene gedurig aanval nie. Die oordeel kom jou nie toe nie‼‼"
    Dan staan ek verstom dat mense nie na die Woord gaan kyk nie.. Jy kan deel en mense vee hulle af aan die waarheid.. Maar sal nooit ophou die waarheid deel nie.. Net miskien lig die sluier! Dankie vir waarheid deurgee Frik...En laat die aanslae van jou afrol.. Shalom uit die Strand..

  • @kokkieventer8837
    @kokkieventer8837 3 года назад +9

    Dankie vir die oopbreek van die waarheid, en die ontbloting van die leun wat almal so getrou navolg! Mag jy oorvloedig geseën word hiervoor, want ek is geseën deur hierdie boodskap.

  • @sharmynbrink3320
    @sharmynbrink3320 3 года назад +3

    Wow ,dankie so baie vir die waarheid wat Yeshua aan jou gee om aan ons die leuens openbaar..To be set apart ...God se Woord is duidelik en ons was so mislei al
    Sal baie meer oor heiligmaking wil leer
    Amen

  • @ullaludewig7946
    @ullaludewig7946 3 года назад +3

    Goeiemore liefste Pastoor Weideman, dankie vir die waarheid wat u vir ons gee.....mag ons as kinders van Vader in die waarheid leef, loop en Sy waarheid uitleef....

  • @marygrosser70
    @marygrosser70 3 года назад +6

    Baie dankie vir die aansporing om krities te begin dink oor alles wat mens as so vanselfsprekend, waar en reg oor die jare heen aanvaar het. Dankie dat jy nie skroom om onomwonde die waarheid te verkondig nie.

  • @damienscheepers934
    @damienscheepers934 3 года назад +4

    Awesome teaching. Baie dankie vir die waarheid.

  • @karliyahwenshuah8916
    @karliyahwenshuah8916 3 года назад +5

    Die wat soek na waarheid soos verborge skatte,sal dit vind! Waarheid maak vry. Yah se ruag (heilige gees) sal jou lei om alle skatte te vind❤

  • @friedaconradie8369
    @friedaconradie8369 3 года назад +1

    Dankie Past. Frik vir hierdie groot waarhede. Ons vier glad nie meer kersfees nie want dit het 'n heidense fees geword. Maar die nuwe jaarsfeeste is n openbaring sjoe dankie vir dit! Dan met paasfees ook. Wat het Yeshua se dood aan die kruis met paaseiers en hasies te doen!! Moet ons nie liewer die Joodse feeste vier nie??

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  3 года назад

      Goeie môre Frieda, Ja daar is soveel pagan feeste.
      Daar is 7 feeste en dit is gladnie Joodse feeste nie, dit is Yahweh se feeste en ons moet dit beslis vier.
      Jy is welkom om op ons kanaal te kyk ons het n playlist met Die Feeste van Yahweh.
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 3 года назад +1

    A M E I N

  • @marinadelangr5767
    @marinadelangr5767 3 года назад

    Past Frik u praat die waarheid...ek glo dit ook.

  • @carinaschutte7812
    @carinaschutte7812 3 года назад +6

    Shabbat Shalom almal. Mag ons Hemelse Vader ons skoon was van ons sonde. Groete uit Perth

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 3 года назад +1

    Bly saam met die waarheid

  • @louisanel7878
    @louisanel7878 3 года назад +2

    Baie dankie Pastoor vir woord wat u aan ons bring.n geseende dag vir u en gesin.

  • @klienthelp9188
    @klienthelp9188 3 года назад +4

    Baie interessant vir my. Dankie.

  • @susansmit5778
    @susansmit5778 3 года назад +2

    Dankie Here Dat U ons belowe het die waarheid Sal ons vry maak hallelujha

  • @martiedejager3595
    @martiedejager3595 3 года назад +2

    @kokkieventer... Dankie vd waarheid wat u ontbloot. Die Woord se immers dis die Waarheid wat ons vrymaak. Indien ons nie self begin om vrae te vra nie, sal ons die leuen bly glo. Wees geseënd pastoor en Amelia.

  • @vicfourie2981
    @vicfourie2981 3 года назад +1

    Baie dankie wow wat n openbaring God is n jaloerse God, daarom wil God ons volkome he, en as ons dit doen, sal God ons nog verer Versterk teen die aanvalle van buite

  • @phavenga3330
    @phavenga3330 3 года назад +1

    Love dit ..... dankie Frik

  • @jacolineerasmus3224
    @jacolineerasmus3224 3 года назад +3

    Baie waar Prys Yeshua

  • @annemariehaywood373
    @annemariehaywood373 3 года назад +2

    Dankie vir die waarheid