WAT is in die BEKER? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel
HALLELU-YAH! Dankie vir die WOORD van WAAERHEID . GESEËNDE dag
Baie dankie dat jy die waarheid preek Past.
Ek stuur dit aan al my familie en vriende. Hulle will nie glo dat hulle deur die verdrukking moet gaan nie, dink nog hulle gaan net weggeraap word met al hulle tekortkominge. Ek het nog altyd geglo dat ons die verdrukking moet gaan. Dit is scary maar ek vertrou my God dat hy ons gaan deur dit dra al moet ons lei. Bless you.
Oh hulle
HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die leersame en kragtige Boodskap. Aan God al die lof en eer. SHALOM 🙌🙌🙌
Dankie vir die uitspreek van die ware woord. Die lewende water vloei deur die woord wat U gebring het. AMEN
Baie dankie vir ewigheids waarde
Amen, kragtig!
Hallelujah ek kies die Waarheid
Kosbaar dankie,die Waarheid maak ons vry.
Dis so waar..Amen
Shabbat Shalom❤
Ek waardeer die boodskap en het mooi geluister.
Halleluja.Jeshua sy lewe vir ons afgele.
Griewel in oe van God.
Wat n wonderlike ware, elke woord wat gespreek is die volle waarheid!!!! HALLELU YAH!!! Baie dankie Pastoor!!!
Sjoe Kragtig!!
😔🙌🏻🕊️
Shalom Shabbat.
HALLELUYAH!!!! Die boodskap was amazing! Mag elke persoon wat hierna luister draai van hul verkeerde weë
Baie dankie vir die waarheid
Maak die regte keuse.Halleluja.
Ons word veral reeds verdruk oor hierdie waarheid.
Hallelujah
DIÉ BOODSKAP IS DIE REINE WAARHEID...BAIE DANKIE PASTOOR FRIK WEIDEMAN DAT YAHWEH ONS ELOÏM U KAN VERTROU MET SY WOORD... GEHOORSAAMHEID IS BETER AS OFFERANDES...SHALOM
Hallelu Yah. Dankie Frik.
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Halleluja... Kom ons drink uit die beker van Yahshua en draai ons rug op Babilon en die hoerkerk. Genoeg is genoeg, dis nou tyd!!!!!!!!
Die waarheid.
Sabbat shalom
Shalom Shabbat ❤
Halleluya
Baie dankie Frik. Die Waarheid is wel 'n twee snydende swaard. Dankie vir Waarheid en die Woord van Elohim.
HalleluYah.
Sterkte voorentoe met Namakwaland.
Sjoe hoe verlang terug Springbok toe.
Dankie vir die waarheid Frik.
Amein !
Baie dankie vir 'n awesome woord!
HalleluYAH
Kragtige Waarhede, keuses, keuses?? Wie sal jy volg? Die wereld sisteem en al sy vals lee beloftes of Hy wat alles Oorwin het, naamlik Yashua Ons Ewige Verlosset? Dankie Frik
HalleluYah. Waarheid
Dankie vir die boodskap van waarheid wat moet gese word dankie Abba
Shabbat Shalom
Uitstekende boodskap ❤
Die boodskap van Frik die waarheid, deel van my studies.
Hallelu-YaH
Pamela Joubert. Geseende Shabbat. Halleluyah
Werklikheid, wil nie verander nie.
Pastoor ek luister en stem met baie saam. Maar voorheen gepraat wegraping en nou nie/ nie n geheime een. waarom word die gedeelte in Openbaring waar nie weer van Bruid gepraat word dan nie aangespreek nie. En die wit klere mense wat deur verdrukking kom... wat saam sal oordeel ek sien dit as die 2de koms. Die Woord praat daarvan 🙏
Shabbat Shalom
HalleluYah. Waarheid
Halleluja
HalleluYah
HalleluYAH