Die Groot(ste) Trek: ’n duur konvooi na Kongo

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 сен 2014
  • ’n Massiewe konvooi met werktuie en landbougereedskap ter waarde van R35 miljoen vertrek môre op ’n epiese reis na die Republiek van die Kongo om die oorblywende Suid-Afrikaanse boere daar by te staan, berig Pieter-Louis Myburgh vir Rapport.
    Lees verder by: www.rapport.co.za/Nuus/Nuus/Di...

Комментарии •