Ontdek - Jaco Strauss (Jong Boer van die Jaar)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Kom ontdek saam ons Jaco Strauss, Jong boer van die jaar wenner.
    En hoor sy "Journey" na Jong boer status.
    Gaan kyk gerus sy weblystwww.ontdek.co.z... vir meer inligting

Комментарии • 3

  • @christorex1298
    @christorex1298 2 года назад

    Yoh, ek het hordes videos gekyk van plaasboere en hoe om te begin. Hierdie is die beste advies, uit die hart dit slaan diep. Ek skep sommer moed. Dankie Jaco, bou so voort.

  • @nohanehlers7676
    @nohanehlers7676 5 лет назад

    Baie dankie Jaco, Baie goeie raad en motivering om aan te hou met boer (rentmeesters wees).

  • @Zidane65901
    @Zidane65901 6 лет назад +1

    Jaco hoop daar is nog ander boere wat na jou luister jou basics is reg doen so voort en julle ander twee mense wat interwy doen ook so voort