Kom Saam Vanaand! 1949 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- A singer is injured when a piano falls on her and her only hope of walking again is a very expensive operation abroad. They decide to host a variety show, but not everything goes according to plan.
Directed by:
Pierre de Wet
Writing Credits:
Franz Engels ... (screenplay)
Pierre de Wet ... (story)
Cast: (in credits order)
Betsy de la Porte ... Self
Dirk Lourens ... Self
Al Debbo ... Self
Pierre de Wet ... Self
Helga Bassel ... Self
Hannes Uys ... Self
Frederik Burgers ... Self
Hendrik Susan ... Self (as Hendrik Susan en sy Orkes)
Trudi van Zyl ... René Bekker
Eugénie Heyns ... Louise Bekker
Ella Kroon ... Mrs. Bekker
Jan Bruyns ... Mr. Bekker (as Jan Bruijns)
Jossie Boshoff ... Miss Cloete
Jan Cronje ... Otto Joubert
Henriette de Waal ... Mrs. Joubert
Manie Grové ... Barry Joubert
Francis Coertze ... Mrs. Joubert's friend
Tooitjie du Toit ... Self - One man band
Servaas James
Alec Appel
Eddie Wyngaardt ... Self - Musical saw player
Braamfontein-Jeugbondgroep
Colosseumorkes
Asafkoor
Rest of cast:
Nico Carstens ... Self - Accordionist (uncredited)
Bob Courtney ... Young actor (uncredited)
Johannes Gerhardus Hermanus Jordaan ... Kitaar en Bas kitaar speler (uncredited)
Produced by:
Hyman Kirstein ... producer
Music by:
Danie Bosman
Nico Carstens
Anton de Waal
Stephen Eyssen
Con Lamprecht
Jan Luyt Pohl ... (as Jan Pohl)
Tommie Roering
Cinematography by:
Peter Lang
Film Editing by:
Gerald Ehrlich
Set Decoration by:
Roy Cooke ... (decor)
Rowland Evans ... (decor)
Jesmond Howey ... (decor)
Makeup Department:
William Bell ... makeup artist
Sound Department:
Douglas Geerdts ... sound recordist
Edward Howes ... final mix
#OnsTaal
#NouInKleur
#Colorized
Dankie so mooi so trots om Afrikaans te ka wees. My taal, my mense, waar in die wereld kan jy beter kry.....
Thank you so much for this. God bless you.
Baie baie dankie hiervoor. God seën.
As 'n rolprent in swart en wit gemaak is, los dit so. As 'n kleur rolprent se kleur vaag raak, dan kan "colourization" plaas vind.
Hallo Trevor. Almal mag hulle eie opinie he daaroor, en dis fine. Onthou, dis jou keuse of jy dit wil kyk of nie.
Ek love die kleur dit sit sommer weer nuwe lewe in die swart en wit films, ek verkies ook die oorspronklike swart en wit maar kleur maak dit net lewend, en mense wat ek ken wat nie van swart en wit flieks hou nie het die gekyk wat hulle nie sou gekyk het as dit nie in kleur was nie so hou mens die flieks lewendig deur dit op te helder vir die jong generasie so eks vir dit as dit beteken mens kry die mense om nogsteeds na die films te kyk
Ek het actually casablanca is kleur gesien en daar moet ek saamstem it just doesnt look the same maar met ander werk dit wel kyk net hoe mooi lyk die shirly temple movies amal in kleur dis beautiful en met presiesheid gedoen kyk hod goed lyk die ilove lucy tv reeks van die 50 's in kleur dis breathtaking , kyk na its a wonderfull life van 1947 asemrowend mooi hoe dit lyk in kleur en die beste een van almal the best years of our lives van 1943 so it doesnt matter hoe mens voel oor swart en wit films na kleur toe vat nie dit lyk mooier maar in casablanca se geval was swart en wit 'n keuse so dit werk nie in kleur nie in die ander gevalle veral in suid afrika was wit en swart nie 'n keuse nie dis omdat dit goedkoop was en dis al hoekom dit in wit en swart geskiet was so dit werk net so goed in kleur want daar was nie artistc rede hoekom dit nie in kleut geskiet was nie
Het jy ‘n kleurprobleem ?
Nee, ek was vir 3 dekades 'n rolprent argivaris en om' n swart en wit rolprent te "colorize" gaan teen elke beginsel wat ek geleer het.