Ons Taal
Ons Taal
  • Видео 57
  • Просмотров 1 342 793
Karate Kallie - Snaakste Oomblikke
An Afrikaans story about a chubby 17-year old (Kallie) who struggles to fit in in his new school. On top of that, luck has it that he falls in love with the school bully's sister.
Directed by
Wimpie van der Merwe
Writing Credits (in alphabetical order)
Wimpie van der Merwe ... (written by)
Cast (in credits order)
Wynand van Vollenstee ... Kallie Haasbroek
Leani Lerm ... Annetjie Kotzé
Shaun Heath ... Tjommie 1 (as Shaune Heath)
Ruan Smith ... Tjommie 2
Petrus Harmse ... Frits Kotzé
Mike Smuts ... Mike Haasbroek
Marga van Rooy ... Ma
Carmilla Mosavel ... Cherryl
Solomon Cupido ... Errol
Henrietta Gryffenberg ... Mevrou Kotzé
Richard van der Westhuizen ... Karolis Kotzé
Marhette van Huyssteen ... Juffrou...
Просмотров: 10 986

Видео

Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
Просмотров 539 тыс.3 года назад
Hierdie is 'n video met Tolla Van Der Merwe se top 10 grappies. Hoop julle geniet dit. #OnsTaal #Tolla #Grappie
Brakanjan - Die Koningin Se Trane
Просмотров 4 тыс.3 года назад
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug! Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm en aristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Copyright owners BRBInternacional (WildBrain), NipponAnimation #Brakanjan #OnsTaal #VirDieKinders
Kom Saam Vanaand! 1949 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 10 тыс.3 года назад
A singer is injured when a piano falls on her and her only hope of walking again is a very expensive operation abroad. They decide to host a variety show, but not everything goes according to plan. Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Franz Engels ... (screenplay) Pierre de Wet ... (story) Cast: (in credits order) Betsy de la Porte ... Self Dirk Lourens ... Self Al Debbo ... Self Pierre ...
Heidi In Die Stad
Просмотров 6273 года назад
Copyright owners M4E AG ( Studio 100 Media), Planeta Junior SL, Studio 100
Brakanjan En Die Kavaliers
Просмотров 3,3 тыс.3 года назад
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug! Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm en aristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Copyright owners NipponAnimation, BRBInternacional (WildBrain) #Brakanjan #OnsTaal #VirDieKinders
Brakanjan - Die Kaptein Van Die Musketiers
Просмотров 2,4 тыс.3 года назад
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug! Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm en aristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Copyright owners BRBInternacional (WildBrain) #Brakanjan #OnsTaal #VirDieKinders
Vadertjie Langbeen 1955 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 8 тыс.3 года назад
Die verhaal van die rolprent: Trudi Adendorff woon haar lewe lank in ’n kinderhuis, tot die dag toe sy haar matriek voltooi en ’n onbekende weldoener haar universiteit toe stuur. Hy is Jacques de Villiers, 'n skatryk sakeman, en sy enigste vereistes is: sy mag nie sy naam weet nie en sy moet gereeld vir hom skryf oor haar vordering. Hy skryf egter nooit terug nie. Sy ontmoet later haar "Vadertj...
Daar Doer In Die Stad -1954 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 10 тыс.3 года назад
Storielyn: Hans bly doodgelukkig op sy plaas saam met sy vrou Hettie en hul dogtertjie, Marietjie. Maar toe 'n slang Hettie pik en sy doodgaan, en Hans se geld opraak, is hy genoodsaak om stad toe te gaan om sy grondboontjiemasjien te patenteer. Hans en Marietjie sukkel aanvanklik om in die stad aan te pas, maar dan raak Hans verlief op 'n stadsmeisie wat elke aand net wil rinkink. Die verliefd...
DIE SLUIPMOORD OP HF VERWOERD - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Hendrik Frensch Verwoerd Persoonlike besonderhede: Gebore -8 September 1901 -Amsterdam, Nederland Sterf -6 September 1966 (op 64) -Kaapstad, Suid-Afrika Dr. Hendrik Frensch Verwoerd (Amsterdam, 8 September 1901 - Kaapstad, 6 September 1966) was die eerste minister van Suid-Afrika wat weens ’n sluipmoord in die parlement in Kaapstad gesterf het. Verwoerd word algemeen as die argitek van die apar...
Pinkie Se Erfenis - 1946 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 5 тыс.3 года назад
Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Pierre de Wet Cast: (in credits order) Pierre de Wet - Pinkie Paula Styger - Naomi Eugénie Heyns - Marie Opperman Jan Brill - Oom Piet Gert van den Bergh - Willem Gideon Roos - Dr. Hendrik Steenkamp Esther Mentz - Tante Roux Ben Havenga - Mr. Roux C. de Wet Marais - Eye specialist (as De Wet Marais) Produced by: Louis Wiesner - producer Cinematography...
Hiers Ons Weer -1950 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 5 тыс.3 года назад
*Comedy* Two idiots decide to join the military to earn money. During their training, two recruits become suspicious and decide to expose them before they discover the military's secret weapon. Directed by: Hyman Kirstein Writing Credits: Pierre de Wet - (uncredited) Cast: (in credits order) Al Debbo - Gottlieb Diddervogel / Sgt. Petrus Diddervogel Frederik Burgers - Petrus Philluppus Hendrik A...
Oupa En Die Plaasnooientjie - 1960 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Colorized)
Просмотров 67 тыс.3 года назад
'''Oupa en die Plaasnooientjie''' is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is en in swart en wit geskiet is. Die regisseur was Pierre de Wet. Die rolprent is 'n drama en 'n romantiese komedie. Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Robin Collins - (story) Reg Lawson - (story) Pierre de Wet - (screenplay) Cast: (in credits order) Frederik Burgers - Oupa Koos Wiehahn Miemsie Retief - ...
Geboortegrond - 1946 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 1,5 тыс.3 года назад
Directed by: Pierre de Wet Writing Credits: Joseph Albrecht - (screenplay) & Pierre de Wet - (story) Cast: (in credits order) Pierre de Wet - Jan Vermaas Eugénie Heyns - Betty Jan Brill - Koos Vermaas Miemie Snyman - Mrs. Vermaas C. de Wet Marais - Businessman Albertus Pienaar - Doctor Haig Geerdts - Kosie Eric Egan - Nick Rest of cast: Ben Havenga - Mr. Leibrandt (uncredited) Produced by: Jose...
Tom Dirk en Herrie - 1962 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 14 тыс.3 года назад
Long before Leon Schuster there was the chameleon-like comic talent of Al Debbo. The rubbery-faced funnyman directs and stars in this comedy of triple confusion. Tom, Dirk, and Herrie (Harry) are triplets who were adopted by three sets of parents. A week before their 27th birthdays, an attorney reveals that one of them is the only heir to their biological father's estate - but it is the one who...
Paul Kruger - Nou In Kleur - 1956 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE -Colorized
Просмотров 1,9 тыс.3 года назад
Paul Kruger - Nou In Kleur - 1956 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE -Colorized
Die Slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838 - Battle of Blood River
Просмотров 3,3 тыс.3 года назад
Die Slag van Bloedrivier - 16 Desember 1838 - Battle of Blood River
Basie - 1961 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Просмотров 8 тыс.3 года назад
Basie - 1961 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization)
Vlug Van Die Seemeeu - 1972 Fliek Movie
Просмотров 1,8 тыс.3 года назад
Vlug Van Die Seemeeu - 1972 Fliek Movie
Die Ruiter In Die Nag - 1963 Fliek Movie
Просмотров 11 тыс.3 года назад
Die Ruiter In Die Nag - 1963 Fliek Movie
Boland - 1974 Fliek Movie
Просмотров 65 тыс.3 года назад
Boland - 1974 Fliek Movie
Boetie Op Manoeuvres - 1985 Fliek Movie
Просмотров 72 тыс.3 года назад
Boetie Op Manoeuvres - 1985 Fliek Movie
Matieland - 1955 Wit En Swart Fliek Movie
Просмотров 4,2 тыс.3 года назад
Matieland - 1955 Wit En Swart Fliek Movie
Die Vervlakste Tweeling - 1969 Fliek Movie
Просмотров 18 тыс.3 года назад
Die Vervlakste Tweeling - 1969 Fliek Movie
Die Kaskenades Van Dr Kwak - 1948 Wit En Swart Fliek Movie
Просмотров 6 тыс.3 года назад
Die Kaskenades Van Dr Kwak - 1948 Wit En Swart Fliek Movie
Die Vlugteling - 1960 Wit En Swart Film Movie
Просмотров 1,3 тыс.3 года назад
Die Vlugteling - 1960 Wit En Swart Film Movie
Fiela Se Kind - 1988 Film Movie
Просмотров 130 тыс.3 года назад
Fiela Se Kind - 1988 Film Movie

Комментарии

  • @WillemCloete-l2q
    @WillemCloete-l2q День назад

    Ou tolla kn jy mens laat lag vn se kak prt

  • @EleanorLubbe
    @EleanorLubbe День назад

    Bring dit trug asb..dit was van die bestes ooit..

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 5 дней назад

    9:38 Atari Air Sea Battle tv game.😂😂😂

  • @noel5826
    @noel5826 15 дней назад

    Ek mis wiellie wallie

  • @Karen-ig6bp
    @Karen-ig6bp 23 дня назад

    My hart se punt! Die goeie ou dae! ❤

  • @JoyceCarelse
    @JoyceCarelse 23 дня назад

    Dankie dit kei n oumens se aandag af

  • @DottieGouws-k6t
    @DottieGouws-k6t 29 дней назад

    Tolla is net een sport

  • @JuneLundie-n1d
    @JuneLundie-n1d Месяц назад

    Dit was nou so lekker om hierdie film te kon kyk. So mooi skoon storielyn. Baie dankie😊❤

  • @r3gamexd
    @r3gamexd Месяц назад

    My ma het wou so graag die fliek weer sien, dankie dat jy dit met onsgedeel het

  • @iBELIEVEinUS777
    @iBELIEVEinUS777 Месяц назад

    Ek het n foto van my pa SAAM tolla en dis geteken (signature of tolla) met n blikkie outydse kar Ollie van my pa se pa se garage rolamotors voor dit mercedes Benz Ceres Witzenberg geword het my pa het die julle heks vallei se boere met trekkers en troekke verskaf in 1970-1990

  • @stapleton1025
    @stapleton1025 Месяц назад

    Tolla jy is vantasties.

  • @leeknell7649
    @leeknell7649 Месяц назад

    Fantasties ek love die movie ❤❤❤❤

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Месяц назад

    Dear ons taal gaan ons ager ellke man all siesones op te laai en nommer assblife reeks 1 en reeks 2 plz all die ager ellke man siesonens66pds

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Месяц назад

    Afrikaase jou taal

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Месяц назад

    Afrikaase jou taal

  • @deliabotha7187
    @deliabotha7187 Месяц назад

    Kyk hoe skoon is die strate. Geen lelike taalgebruik ook nie.❤❤

  • @louisagrobler1237
    @louisagrobler1237 Месяц назад

    Hoe Groot Is Ons God, Alle Eer Aan Hom.

  • @catzzzvd2635
    @catzzzvd2635 2 месяца назад

    2024 HAAAAAAAAAAAA TOLLA ONS MIS JOU ❤

  • @MariusVanWyk-e2q
    @MariusVanWyk-e2q 2 месяца назад

    Hi. Kan iemand eerder die Afrikaanse movies so oplaai dat ons dit Kan download Om later te kyk?

  • @tersiaraath799
    @tersiaraath799 2 месяца назад

    Wat het die ander reekse te doen met hierdie video? Julle is op die verkeerde platform. Ek was maar 6 jaar oud toe hy so wreed vermoor was. Ek wens ek het toegang gehad tot hierdie videos in my groot word jare, maar dit was in die tyd toe ons nog nie tv's gehad het nie en nog nie eers i beduinis van selfone nie. Ons het koerante gehad en nuus. Ek kan onthou my oorl pa was heilig op die nuus, en ons 8 kinders was nie toegelaat om te luister of om i piep te maak nie. Ek het bv nooit geweet dat Doktor Verwoerd ten volle tweetalig was nie, en die meeste van sy toesprake was in suiwer Engels gedoen nie. Die woord "apartheid" het ek vir die 1ste keer na 1994 gehoor en het ook nie geweet wie de heck Mandela was nie. Ek dink regtig meer moet gedoen word om hierdie deel van die geskiedenis te versprei, sodat daar reg geskied kan word wat werklik gebeur het in daardie jare. Dit is belangrik om die waarheid te hoor en te versprei. Sodat die regte prentjie van Doktor Verwoerd vertel kan word. Aunt Betsie het darem vir Mandela ontmoet en koeksisters saam geeet, dit kan ek wel onthou. Ek verstaan nie waar die haat teen Afrikaans vandaan kom nie, Verwoerd het 99% Engels gepraat. Iets is iewers nie vertel nie. Maar dankie vir hierdie video, anders sou ek nooit geweet het wat daar gebeur het en wat daar gesê was nie. Maar daar is baie kennis wat "verdwyn" het. Ek wonder hoekom?😢

  • @A-kh3r
    @A-kh3r 2 месяца назад

    ONS MOEDERTAAL, NOG SUIWER , LEKKER OM DIT TE HOOR UIT DAAI ERA

  • @philiptheunismuller6165
    @philiptheunismuller6165 2 месяца назад

    😅😅 afrikaans op sy beste ❤❤❤❤

  • @DevonaKoeberg
    @DevonaKoeberg 2 месяца назад

    Die fliek is al so oud ek het dit nou al 3keer gekyk en sal dit weer kyk,...

  • @pietergillespie443
    @pietergillespie443 2 месяца назад

    Daar is niemand soos ons Tolla❤

  • @Odin62100
    @Odin62100 3 месяца назад

    My ma en Tolla was saam op skool in Clanwilliam in die 1950s. Tot haar laaste het sy dieselfde aksent gehad as hy. Seën die 2 van hulle se siele.

  • @NancyAdams-ce3yh
    @NancyAdams-ce3yh 3 месяца назад

    Net een Tolla vir ONS lieflikke Afrikaans ONS Taal.😂❤

  • @GregAdams-t6o
    @GregAdams-t6o 3 месяца назад

    hys a Legende niemand vir tolla nie

  • @MAZZAWILDAXL
    @MAZZAWILDAXL 3 месяца назад

    Hi there I was wondering if anyone has Seeduiker the 1985 television series on RUclips somewhere my father was on it I was very young when it was on TV. He passed away shortly after the series. He has a small part in the movie above he name was Mario Lastrucci as is mine .

  • @kobusburrows1098
    @kobusburrows1098 3 месяца назад

    Die tandarts is beste een

  • @esmeimmelman6255
    @esmeimmelman6255 3 месяца назад

    Vir seker😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @JohnDamon-e8u
    @JohnDamon-e8u 3 месяца назад

    Ek lag my vrek😂

  • @jonathanjohannes6968
    @jonathanjohannes6968 3 месяца назад

    Lag my klaar die Bus storie😂😂😂

  • @BrianSwartz-n7j
    @BrianSwartz-n7j 3 месяца назад

    Die merry go round ❤

  • @CronjeVandermerwe-x9l
    @CronjeVandermerwe-x9l 4 месяца назад

    In Desember mande het DSTV altyd sulke ou movies gewys. Ek konie genoeg kry nie Ek love die ou movies

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 4 месяца назад

    Wie is verwoerd

    • @tersiaraath799
      @tersiaraath799 2 месяца назад

      Hy was ons eerste Minister in die vroeë jare in die 1960's wat wreed vermoor was deur I grieks immigrant wat die regering wou terug stuur na sy die land van afkoms. So mal Soos haas. 😢

    • @magdalenastclaire8861
      @magdalenastclaire8861 6 дней назад

      He was the prime minister off south africa

  • @peter-willswarts
    @peter-willswarts 4 месяца назад

    Is dit n Rolls Royce waarin die Borele bende in ry.

  • @peter-willswarts
    @peter-willswarts 4 месяца назад

    Bestaan die spookhuis soos hulle dit noem Droogwater en die plaas nog.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 4 месяца назад

      Die spook huis bestaan nog: dit behoort aan Denel en is in Elarduspark, Pretoria.

    • @peter-willswarts
      @peter-willswarts 4 месяца назад

      ​@@TrevorMoses312ok dankie maat.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 4 месяца назад

    Ja ek stem daars nie nog n Tolla nie

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 4 месяца назад

    Maar net 1 Tolla in die wêreld 😂

  • @elganmarco1846
    @elganmarco1846 5 месяцев назад

    Hy was ons eie Richard Pryor.

  • @vaughangarrick
    @vaughangarrick 5 месяцев назад

    the music score is actually very good

  • @EsmayHattingh
    @EsmayHattingh 5 месяцев назад

    Tolla daar is niemand Soos jy nie Lekker gelag Amazing

  • @marlisebreedt144
    @marlisebreedt144 5 месяцев назад

    So geniet xx

  • @AdriaanJonker-cb5hn
    @AdriaanJonker-cb5hn 5 месяцев назад

    Is daar n 3rde ?

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 5 месяцев назад

      Nee, net BOETIE GAAN BORDER TOE en BOETIE OP MANOEVRES wat ook as WILD MANOEVRES bekend staan.

  • @NiklaasBostander
    @NiklaasBostander 5 месяцев назад

    Tolamakmy

  • @GertCloete-e7e
    @GertCloete-e7e 5 месяцев назад

    Ek lag my Nou n,papie v tolls.

  • @GertCloete-e7e
    @GertCloete-e7e 5 месяцев назад

    Ja ja my mater,hy Bly n moitaal,

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 5 месяцев назад

    Nee wat. Dis n verleentheid om na die kak te kyk. Eindlik tydmors... Trotse troep... 😢😢

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 5 месяцев назад

      Dankie vir jou diens. Hierdie was 'n wervings propaganda rolprent niks meer nie.

  • @kabiramutata
    @kabiramutata 5 месяцев назад

    ruclips.net/video/LFN4rBZ21-A/видео.htmlsi=BsEzds5ovo0Jvfnf

  • @Hitman-ew7yq
    @Hitman-ew7yq 5 месяцев назад

    ma se poes