Overlanding Namibia Ep.1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024

Комментарии • 8

  • @dirk140
    @dirk140 2 года назад +1

    Dagsê Tiana & Familie. We noticed your upload late yesterday as anything Namibia would alert this ex-Namibian. We have seen some of your earlier videos and do enjoy your excellent family photography and videos! Our last big trip to family farmlands and the coast was in 2018 and then the world came a bit undone. We can't wait to plan another trip to this man's homeland. We shall be watching! Wlotskasbaken by the way... Baie DAAR veby gery as ñ kind met familie op Hentie's, Swakop en Walvis. Familie plase het gelê tussen die Waterberge, Otjiwarongo en Otavi, maar dit is als vergange se dae!
    Memories that bring the tears and thickens the throat! We look forward to the next episode!

    • @tianadeetlefs6225
      @tianadeetlefs6225  2 года назад +1

      Dankie Dirk, ja nee jong, daai sand kom nooit uit jou bloed nie! Ons familie plaas was weer tussen Kamanjab en Khorixas, ek was self tranerig toe ons daar verby is! Hou aan kyk, ons is ook daar by die Waterberge verby! Thank you for the comment!

  • @annprice1296
    @annprice1296 2 года назад

    Fantastic! I loved your video.

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 2 года назад

    Regtig nice episode mooi wereld dankie vir deel

  • @jackiesmit7453
    @jackiesmit7453 2 года назад

    Liewe George, Holy Moses..."ek leer nog" my agterent. Lag lag van die mees professionele en aangenaamste videos wat ek in ñ lang tyd geleer het. You did good, very good. Uitstekend verby

  • @nqumthemba
    @nqumthemba Год назад

    Nice pic the sun behind the for of you, you should patent it.

  • @peetschabort1080
    @peetschabort1080 Месяц назад

    Sesriem: Ses (os)rieme is aanmekaar vasgemaak om water uit die canyon op te trek vir die trekdiere. Vandaar die naam.

  • @markusdippenaar331
    @markusdippenaar331 2 года назад

    Netjies!!!!