Baie dankie my Here vir hierdie pragtige getuienis...ek het gevoel ek was saam met Zelda by U...dankie dat ek elke dag U teenwoordigheid kan ervaar in my posisie waarin ek tans is...en hor Awesome dit is om te besef "JESUS WEET" Ek is nie alleen nie...DANKIE JESUS..MY REDDER EN MY GOD DAT U IN BEHEER IS VAN MY LEWE EN TOEKOMS...EN DAT U MY 1STE LIEFGEHAD HET..AMEN...JOU KIND..MARIE
Dis my grootste wens! Om net een keer vir ñ minuut by Jesus se voete te sit en Sy liefde te voel! Weer bietjie krag te kry om aan te gaan. Ek het Hom so nodig!
Helo Zelda 🌹 Toe jy sê "toe sit ek my voete in die water," bars ek in trane uit... Jyt vuil gevoel, ekt vuil gevoel en Jesus sê "sit jou voete in die water" Hoe Groot is U!! Seënwense Van Eileen uit Malmesbury 💞
Die eerste keer toe ek zelda se getuienis hoor en sien toe bewonder ek haar ervaring met Jesus ek was in verwondering oor wat sy ervaar het dis vir my net asemrowend haar getuienis staan regtig vir my uit pragtig en ek glo jou soos ek in christus glo
My droom was nes jy vertel vd hemel...maar net ek het nie Jesus gesien nie...maar ontsaglike gevoel v volmaakte vreugde en tevredenheid,totale sielerus en opgewondenheid ..het ek so werklik ervaar.Toe my droom stop..en ek slaap nog,was ek so teleurgesteld...omdat daai gevoel weg was.My waterval. ..was soos rol geel materiaal vol groot rooi blomme...maar in die stroom. ..kabbel dit helder deurskynend sodat ek lieflike spoelklippies kon sien.Later het God aan my verklaar dat die geel beteken LEWE en d rooi Sy Bloed.Dit was in 'n tyd wat ek getwyfel het of ek ooit in die Hemel sou kon wees...eendag.Groen boom v lewe was links v my....helder,groen velde en bulte was voor my uitgestrek.Kon meer as 'n jaar nie da oor praat ni...dit was te heilig en wonderbaarlik om oor te vertel...hoé ek dit ervaar het...koni my gevoel v volmaaktheid beskryf nie...want woorde ontbreek.Ek is Hom ewig dankbaar,dat Hy my sò,sekerheid gegee het.
Fantasties! dat jy vir Jesus gesien het!❤
Dankie dit was ñ baie mooi getuienis gewees ❤👑❤
AMEN AND AMEN.
Wat ń Wonderlike getuinis so Dankbaar dat jy JESUS gesien het.👏🙏
Baie dankie vir hierdie wonderlike getuienis!! Halleluyah...
Wow! is al wat ek nou kan sê, dis wonderlik❤
Ek voel vandag onveilig.Bid asb vir my veiliheid .DANKIE AMEN
Goeie dag, maak asb met ons kontak.
info@diegetuienis.co.za
Baie dankie my Here vir hierdie pragtige getuienis...ek het gevoel ek was saam met Zelda by U...dankie dat ek elke dag U teenwoordigheid kan ervaar in my posisie waarin ek tans is...en hor Awesome dit is om te besef "JESUS WEET" Ek is nie alleen nie...DANKIE JESUS..MY REDDER EN MY GOD DAT U IN BEHEER IS VAN MY LEWE EN TOEKOMS...EN DAT U MY 1STE LIEFGEHAD HET..AMEN...JOU KIND..MARIE
Amen 🙏 so mooi getuienis sjoe dit is net n bewys die Here kom maak gereed tyd en uurglas loop uit bekeer neem die besluit vandag vandag nog
Wat 'n ongelooflike getuienis!! 🙌🙌🙌Dankie Abba Vader vir U genade, lankmoedigheid en liefde ❤
Baie mooi getuienis Amen
Awesome! Aan God al die Eer!
Thank you so much for this testimony
Baie dankie, was n wonderlike getuie. Mag ons waardig geag word om al hierdie dinge wat kom te ontsnap🙏😥
Wow, indescribable Jesus❣Baie baie dankie Zelda! Ek kannie WAG nie🙏❤🙌🏻
Amen 🙏 prys sy naam prgtr getuienis
Amen ons dien n Grote God van genade en liefde.
Dis die mooiste getuienis. Baie dankie
Wonderlik getuienis!! Ons moet bid vir ons en ons Land SA!! God bless!!!
Jy is baie! spesiaal Juanita ❤
Dis my grootste wens! Om net een keer vir ñ minuut by Jesus se voete te sit en Sy liefde te voel! Weer bietjie krag te kry om aan te gaan. Ek het Hom so nodig!
I sing praises to your name, oh Lord! Praises to your name, oh Lord! For your name is great, and greatly to be praised!
Amen
Amazing GOD IS WONDERLIK🤗😘
Dit was wonderlik😭prys di Here ini Hemele hoe wonderbaarlik is di Here en sy genade oor ons.
PSALM 91 My anker .. Amen
Helo Zelda 🌹
Toe jy sê "toe sit ek my voete in die water," bars ek in trane uit... Jyt vuil gevoel, ekt vuil gevoel en Jesus sê "sit jou voete in die water"
Hoe Groot is U!!
Seënwense
Van Eileen uit Malmesbury 💞
ALMAL wat in die Hemel was, het Jesus DRIE KEER GESÈ, SÈ VIR MY KINDERS EK KOM .
Baie dankie. 🙌🙌🙌 Sal julle asseblief vir my geliefdes wat die Here nie ken nie bid.
Pragtig! Ek love jou getuienis Zelda!
Jesus is King and savior of all!!
Jesus is on his way!
Die eerste keer toe ek zelda se getuienis hoor en sien toe bewonder ek haar ervaring met Jesus ek was in verwondering oor wat sy ervaar het dis vir my net asemrowend haar getuienis staan regtig vir my uit pragtig en ek glo jou soos ek in christus glo
Wonderlike boodskap .. Dankie
Pragtige getuienis
Wow dankie Jesus dat U so awesome is
Kom Jahshua kom!
JAhshua
Dit is wonderbaarlik.
Sit nou hier in koue Duitsland en kom toe op julle tweetjies af wat so lekker sit en Boere afrikaans prawwt.Og,ek mis julle boere,hoor😂😂😂😂God bless
Amen
Dis awesome!!
My droom was nes jy vertel vd hemel...maar net ek het nie Jesus gesien nie...maar ontsaglike gevoel v volmaakte vreugde en tevredenheid,totale sielerus en opgewondenheid ..het ek so werklik ervaar.Toe my droom stop..en ek slaap nog,was ek so teleurgesteld...omdat daai gevoel weg was.My waterval. ..was soos rol geel materiaal vol groot rooi blomme...maar in die stroom. ..kabbel dit helder deurskynend sodat ek lieflike spoelklippies kon sien.Later het God aan my verklaar dat die geel beteken LEWE en d rooi Sy Bloed.Dit was in 'n tyd wat ek getwyfel het of ek ooit in die Hemel sou kon wees...eendag.Groen boom v lewe was links v my....helder,groen velde en bulte was voor my uitgestrek.Kon meer as 'n jaar nie da oor praat ni...dit was te heilig en wonderbaarlik om oor te vertel...hoé ek dit ervaar het...koni my gevoel v volmaaktheid beskryf nie...want woorde ontbreek.Ek is Hom ewig dankbaar,dat Hy my sò,sekerheid gegee het.
Ek sal die vrou wil ontmoet sodat sy my kan vertel als vertel
Amen
Amen
AMEN