Van Trauma tot triomf (Renata De Vries se Getuienis)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 окт 2024
  • Renata de Vries het by ons laaste Vroueoggend van 2024 'n aanbieding gegee oor haar getuienis.
    www.gesinskerk.co.za

Комментарии • 7

  • @adriblaauw3467
    @adriblaauw3467 2 дня назад +1

    Dit is n kragtige getuienis, baie dankie.

  • @anneleensutton
    @anneleensutton 3 часа назад

    Wat 'n getuienis! Soveel wonderwerke! Prys die Here! 🤗✝️🤗

  • @hanliablaauw6320
    @hanliablaauw6320 14 часов назад

    Ons dien n groot GOD n ALMAGTIGE HEER n KONING wat regeer . Aan Hom kom toe al die lof die dank en die ere
    Dankie vir n kosbare en kragtige getuienis

  • @SamsungJ-gt8bu
    @SamsungJ-gt8bu День назад

    AMEN.DANKIE ONS GENADIGE VADER.

  • @glendavermaak651
    @glendavermaak651 20 часов назад

    Wat ñ pragtige gesin wat ñ baie moeilike pad saam gestap het en waarlik gedra is deur kosbare mense, mense en hul gesindheid en help dra het en die wonders wat jul kon sien elke dag. Alle, alle eer aan ons Meester....

  • @saritamaclachlan3480
    @saritamaclachlan3480 День назад +1

    Prys die Here God ALMAGTIG! JESUS IS WONDERBAAR!

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit 2 дня назад

    Amen en Amen