kykNET: Discover Hotel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Make sure you don’t miss the hilarious mockumentary Hotel, Mondays at 20:30 on kykNET. For more information, click here: bit.ly/1TgH6mU
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 3

  • @marindasmit7302
    @marindasmit7302 6 лет назад

    Ek is Afrikaanssprekend en 'n groot KYKnet -aanhanger. Ongelukkig is daar 2 programme wat afbreuk aan julle andersins goeie programme doen: Hotel en Die Kasteel.My vriende is 95% Afrikaans, maar NIEMAND KYK NA DAARDIE 2 PROGRAMME NIE. Is dit dalk vir kinders bedoel?Dis tog goeie akteurs. Stel hul nie hulself in die verleentheid nie?

    • @kyknet
      @kyknet  6 лет назад

      Hi Marinda. Dankie vir jou terugvoer. Hotel en Die Kasteel is baie
      gewild onder ons kykers. Hoewel ons jammer is om te hoor dat hierdie
      titels nie in jou smaak val nie, hoop ons jy sien uit na ’n hele rits
      nuwe programme, en nuwe seisoene van ou gunstelinges, wat eersdaags
      afskop. Hierdie sluit onder meer Boer Soek ’n Vrou 11, Bolhuis,
      Spoorloos en Arendsvlei in - alles te sien vanaf Oktober. Besoek gerus kykNET.tv vir meer inligting.

    • @AwkwardLeon69420
      @AwkwardLeon69420 3 года назад

      @@kyknet Hotel is amazing moet nie luister na die ou vrou nie!!