EET KREEF! - Hillbrow

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 20

  • @tertiabarnes8660
    @tertiabarnes8660 3 года назад +4

    Dit is die beste weergawe wat ek al gehoor het. Gee my koue rillings...Great.

  • @george45uk
    @george45uk Год назад

    Briljante liedjie wat 'n verlore ouderdom opsom... Brilliant song summing up a lost age

  • @barenderasmus1448
    @barenderasmus1448 5 лет назад +8

    Kerkorrel sou trots gewees het, hoendervleis lekker!

  • @arleennel1393
    @arleennel1393 5 лет назад +10

    My enigste woord is WOW!!! Donder maar dis mooi.

  • @Dingbat60
    @Dingbat60 4 года назад +2

    Die mooiste, mooiste verwerking(?) nog!

  • @garywestraadt9669
    @garywestraadt9669 4 года назад +3

    One of the most beautiful songs I have ever heard,period

  • @devinsmith8002
    @devinsmith8002 5 лет назад +6

    Hierdie is baie befok...well done 🏅Frank jyt n awesome tone daar and die go..👍🏼

  • @My10centsWorth
    @My10centsWorth Год назад

    Goosies. Pragtig.

  • @deondee2930
    @deondee2930 4 года назад +2

    Mooi manne

  • @ernstgrosskopf1343
    @ernstgrosskopf1343 Год назад +2

    Dis die beste weergawe van die lied, en dis kom nie maklik van 'n groot JK-fan soos ek nie. Neilick is heeltemal reg -- dis ikonies vir ons ou ballies wat in die vreemde sit, en kan onthou van Exclusive Books en dan or die straat Estoril Book and the shuwarmas in die straat af.

  • @rp6760
    @rp6760 5 лет назад +3

    Uitstekkend!!!!!!!!!!

  • @johanolwage3919
    @johanolwage3919 5 лет назад +3

    WOW!!!

  • @thasheelj7130
    @thasheelj7130 5 лет назад +3

    👍👍👍

  • @carolinbotha
    @carolinbotha 4 года назад +2

    kan nie wag vir moreaand se Woordfees vertoning by Spier nie!

  • @primalux5528
    @primalux5528 4 года назад +1

    Hartbreek mooi

  • @andrevanbeek8040
    @andrevanbeek8040 4 года назад +2

    Wow, julle mag maar!!

  • @funkwallah
    @funkwallah 2 года назад

    frank freeman yo

  • @gerarddutoit6622
    @gerarddutoit6622 4 года назад +1

    Ongelooflik

  • @nick.3084
    @nick.3084 3 года назад +1

    Kyk, daar is "performers" en dan is daar "artists." En julle...julle is "artists." Ek is seker Mnr. Rabie glimlag.