Zinkplaat - Dag in die wingerd

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Zinkplaat se 5de musiekvideo van hulle album, Mooi Besoedeling, af.
    Die video is in Maart 2011 deur die band se vriend en bobaas fotograaf, Mark Reitz, verfilm.

Комментарии • 78

  • @zinabosbonsmara4274
    @zinabosbonsmara4274 4 года назад +19

    Dis amper 2020 en die songs het nog steeds " GEES" ! Ek luister nou nog van julle musiek.. Mis dit !

  • @cultish9187
    @cultish9187 12 лет назад +14

    Best Afrikaans band in SA history. Honest to the bone. Thanks Zinkplaat.

    • @jacobrill
      @jacobrill 3 года назад

      That "honesty" you mention is so true

  • @harrypatrol1751
    @harrypatrol1751 5 месяцев назад +2

    Ons onthou julle nog....😢

  • @jpmacedo637
    @jpmacedo637 Год назад +4

    Los Hande Die Beste-Ons kort julle 🏆🤘🏻

  • @peterjames777
    @peterjames777 2 года назад +3

    As God n selfoon gehad het was die song sy ringtone.

  • @johannbiermann1
    @johannbiermann1 4 года назад +8

    Dis 2020 en hier is ons nogsteeds.

  • @louismaree
    @louismaree 4 года назад +6

    Sit 16000km van die huis af. Die song maak my so nostalgies

  • @christiaanwillemnel6290
    @christiaanwillemnel6290 Месяц назад

    2024 nogsteeds dankbaar vir julle.

  • @GoWildOutdoor
    @GoWildOutdoor Год назад +2

    2022 hier sit ek. Twee weke voor my troue. Opsoek na liedjies vir my Dj. Toe vergeet ek helemal van dit nadat ek weer op die albums opgekom het. Ek het al die cd's gehad tot iemand dit in 2011 by n potch kuier uit my bakkie gesteel het. Julle het my met die musiek groot gemaak. Elke liedjie van elke album het gepas op n sekere tyd in n mens se lewe van nuwe liefdes tot ou liefdes. Boys as ek julle nie weer sien nie. Groete

    • @beeradriaanse
      @beeradriaanse  Год назад

      Dankie vir hierdie geesbelaaide boodskap, Jeff.Jammer oor die CD's wat daarmee heen is. Geniet julle troue!

  • @DarthVaderIsReal
    @DarthVaderIsReal 7 месяцев назад +1

    Wat ñ beautiful song!! Fok, dis ssssooo mooi!

  • @WulfZA
    @WulfZA 7 лет назад +15

    Kom trug met alles wat julle het. Ons kort die klank, ons kort die lied, ons kort die lewe en alles saam met dit trug

  • @logic_matters
    @logic_matters 5 лет назад +9

    Ek het vandag besluit om my testament te verander, dat hierdie lied by my begrafnis moet gespeel word. Die lirieke, die musiek, die mense... Dit spreek my hart in klank.

    • @dienervous1842
      @dienervous1842 3 года назад +1

      Het hy toe op jou begrafnis gespeel?

    • @logic_matters
      @logic_matters 3 года назад +1

      @@dienervous1842 Nee hy wag nog xD

  • @Stiaanrey
    @Stiaanrey 9 лет назад +12

    Dis waarlik die beste afrikaanse song...wel done boys!

  • @FOKSOFF
    @FOKSOFF 11 лет назад +7

    Verskoon naam.... Jonger dae. Maar vat my nou maar weg! Kleinmond toe. Tussen die duine met sterre wat my vertel dat ek nog n beter mens kan wees as heedendagse goedgesindheid..... Branders wat breek oor my hartseer kinder verhale met sand wat dit genadelik toewaai..... Respek

  • @craiggloak2197
    @craiggloak2197 3 года назад +1

    Verlang na Bertie en die legends van Zinkplaat!!!

  • @dripsa
    @dripsa 8 лет назад +22

    Flippit maar ek mis die ouens

  • @geraldosolomons2256
    @geraldosolomons2256 9 лет назад +9

    Dagbreek! Wou se ek herken die agtergrond.

  • @ebenmuller4695
    @ebenmuller4695 2 года назад +1

    2021 en nog steeds n diep song vir my

  • @mariusschoeman229
    @mariusschoeman229 8 лет назад +8

    Hierdie is seker een van my gunsteling songs ooit!

    • @TheCookiesir
      @TheCookiesir 8 лет назад +2

      +Marius Schoeman Verseker bud! Luister Spoegwolf ook.

  • @cultish9187
    @cultish9187 11 лет назад +1

    Best Afrikaans band by a mile. Thanks guys!

  • @BaasdeBeer
    @BaasdeBeer 12 лет назад +4

    Eerlik en eenvoudig. Ek love dit!

  • @deondee2930
    @deondee2930 3 года назад +1

  • @go41000
    @go41000 4 года назад +4

    2020 still quality

  • @MrFrancoprinsloo
    @MrFrancoprinsloo 12 лет назад +1

    Dit is 'n fantastiese mooi lied!

  • @ribbekasrambo1527
    @ribbekasrambo1527 7 лет назад +9

    kom terug boys !!!

  • @melissaposthumus276
    @melissaposthumus276 9 лет назад +1

    mooiste mooi, vat mens terug

  • @burgervanrooyen9572
    @burgervanrooyen9572 10 лет назад +1

    Uitstekend, hartsmusiek. met die X-faktor, Die Huis van Roem en Faam..

  • @witkasteel
    @witkasteel 8 лет назад +2

    Amazing song!!!!

  • @ruanpretorius6048
    @ruanpretorius6048 3 года назад

    Fok, dis mooi!

  • @vickytjeleandros3444
    @vickytjeleandros3444 3 года назад

    Mooi .............

  • @MrTombraider69
    @MrTombraider69 5 лет назад

    Very chill. Mooi.

  • @barriespierre
    @barriespierre 11 лет назад

    dis die tipe afrikaanse musiek wat my trots SAkaans en afrikaans maak.

  • @etd5791
    @etd5791 10 лет назад

    die manne ken van. mooi musiek . lekker mellow.

  • @user-kl6ro8tm7x
    @user-kl6ro8tm7x 6 лет назад +2

    Отлично! Прекрасное чудесное музыкальное исполнение .
    Ist das ein Lied in Afrikaans Sprach ?

  • @vickytjeleandros3444
    @vickytjeleandros3444 4 года назад

    Mooi ....

  • @MsTHYSIE
    @MsTHYSIE 11 лет назад

    Flippen mooi.

  • @username7750
    @username7750 12 лет назад

    wow, so nice. great atmosphere

  • @ockertvans1
    @ockertvans1 11 лет назад

    Great song!

  • @divanwolf
    @divanwolf 12 лет назад +1

    befok. dis al

  • @ChrisDuvenage1
    @ChrisDuvenage1 8 лет назад

    Briljant!

  • @Vortexafternoon
    @Vortexafternoon 5 лет назад

    Kwaai emosioneel!

  • @landiswart8007
    @landiswart8007 Год назад

    so wat het van julle gebeur?

  • @melissaposthumus276
    @melissaposthumus276 5 лет назад

    Vat my terug asb!!

  • @DarthVaderIsReal
    @DarthVaderIsReal 7 месяцев назад +2

    Repeat, repeat, repeat, repeat, repeat, repeat.......

    • @beeradriaanse
      @beeradriaanse  7 месяцев назад

      Dankie Darth! Waardeer dit man. En bly jy hou van hom.

    • @DarthVaderIsReal
      @DarthVaderIsReal 7 месяцев назад

      @@beeradriaanse dis die song wat jy luister op repeat as jou imaginary girlfriend met jou opbreek...
      ... not that it happened on Sunday night... 😬
      😁

  • @tlegostr
    @tlegostr 11 лет назад

    ons gaan julle ouens befok mis..

  • @RabbitholeIsrael
    @RabbitholeIsrael 10 лет назад +1

    cant buy their music anywhere

  • @jontybrown5907
    @jontybrown5907 8 месяцев назад

    Is die video in Stellies geskiet?

  • @RabbitholeIsrael
    @RabbitholeIsrael 11 лет назад

    hoekom gan jy hulle mis? breek hulle op?

  • @tlegostr
    @tlegostr 11 лет назад

    hulle se so ja..

  • @josuelopez1491
    @josuelopez1491 9 лет назад

    Zunter fushle duper stratotaps...

  • @believeitornot3373
    @believeitornot3373 9 лет назад +2

    Dit is nou 20 yaar dat ek SA verlaat het and dit pyn my om te sien dat die hedendaagse jeug die Afrikaanse taal so verbaster het met Engles. Its a crying shame! Lees net hieronder om te sien wat ek bedoel. Lyk my Afrikaners het egte afrikaanse woorde vergeet.

    • @benvdwalt1
      @benvdwalt1 9 лет назад

      Believe it or Not! #3 Its a crying shame! ???

    • @jamesmurray439
      @jamesmurray439 8 лет назад +3

      +Believe it or Not! #3 dis rêrig maar jou kak.

    • @jacquesswart7397
      @jacquesswart7397 8 лет назад

      +Believe it or Not! #3 darem is ons nog hier

    • @jacquesswart7397
      @jacquesswart7397 8 лет назад

      +James Murray james james? ils se james? lekker man

    • @Bennusan1
      @Bennusan1 4 года назад

      *Engels

  • @tlegostr
    @tlegostr 12 лет назад

    oorspronklik dit maak dit good shitt...

  • @michaelhough7771
    @michaelhough7771 11 лет назад

    mens wil net saamsing maaki saak hoe vals j sing! moi song

  • @duard3731
    @duard3731 4 года назад

    die lewe was beter toe jul op MK was...

  • @moeberbetsie
    @moeberbetsie 11 лет назад

    'n Meesterstuk. Kan nie ophou luister nie.

  • @frikkiemyburgh4607
    @frikkiemyburgh4607 8 лет назад

    Great song!!