Monnies se Graad 5's borrel en bars so trots is hulle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 мар 2021
  • Ons is sommer baie trots om Monnies te wees.
    Hier is baie dinge by Monnies om op trots te wees. Ons mooi tuine, die ongelooflike fasiliteite, die Monnie-manier en verseker, is ons trots op elke liewe Monnie.
    Vir hierdie aktiwiteit gaan jy 'n toiletrol, rekkie, borrelplastiek-vierkantjie, bietjie verf, A4 papier met 'n M op nodig hê.
    Kan jy raai waarvoor staan die M?
    Kan jy aan nog woorde dink met M?

Комментарии •